Seperation - hugonots

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 5 views
Notes
Transcript

Huisgenote - Hugonauts

Psalm 36:10 (DIEBYBEL:A19331953)
10 Want by U is die fontein van die lewe; in u lig sien ons die lig.
Die konsep van lig en duisternis het God gebruik om ons te verduidelik hoe groot verskil daar is tussen ‘n sondige lewe en ‘n ewige lewe saam met Hom.
Genesis 1:3–4 (DIEBYBEL:A19331953)
3 En God het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig.
4 Toe sien God dat die lig goed was. En God het skeiding gemaak tussen die lig en die duisternis;
Malachi 4:2 DIE BYBEL: Afrikaans 1933/1953-vertaling (Hoofstuk 4)
2Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uit trek en huppel soos kalwers uit die stal.
Skein die lig in jou lewe? Skyn die lig in jou huis? Skyn die lig wanneer jy alleen is? Wie is jy wanneer jy alleen is.
DIE BYBEL: Afrikaans 1933/1953-vertaling (Hoofstuk 1)
1 IN die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.2Hy was in die begin by God.3Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie.4In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense.5En die lig skyn in die duisternis, en die duisternis het dit nie oorweldig nie.6Daar was ’n man van God gestuur, wie se naam Johannes was.7Hy het tot ’n getuienis gekom om van die lig te getuig, sodat almal deur hom sou glo.8Hy was nie die lig nie, maar hy moes van die lig getuig.9Die waaragtige lig wat elke mens verlig, was aan kom in die wêreld.10Hy was in die wêreld, en die wêreld het deur Hom ontstaan, en die wêreld het Hom nie geken nie.11Hy het na sy eiendom gekom, en sy eie mense het Hom nie aangeneem nie.12Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo;
Die Woord het vir hulle ‘n lig geword vir hulle voet
ps 119.105 “105 U woord is ’n lamp vir my voet en ’n lig vir my pad.”
Hierdie skeiding tussen lig en duisternis kom al die pad van Genesis af.
gen 3.15 “15 En Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, en tussen jou saad en haar saad. Hý sal jou die kop vermorsel, en jý sal hom in die hakskeen byt.”
Lig en duisternis kan nie saam leef nie. Duisternis is tog die onbreking van lig. Die lig, verlig tog alle mense. Wanneer ons die lig ontvang dan kies jy om in die duisternis te stap, of in die lig te bly.
Ek onthou hoe ek en ‘n ou vriend van my, Wimpie Wiggett gaan stap het op die Magaliesberg. Daar in Pretoria. Dit was Sabbat middag en ons het daarvan gehou om op die berg te klim en na die stad van daarbo te kyk. Die eenmaal wat ons daarbo was, snaaks vir een of ander rede was dit net ek en hy die Sabbat. Ons kyk toe hoe die karre so klein daar onder ry en ons besluit toe om saam Sabbat te sluit daarbo. Net nadat ons klaar Sabbat gesluit het, besef ons skielik, Sabbatsluit beteken, die son gaan onder. Hier sit ons bo op die berg sonder enige vorm van lig. Celfone was nog ‘n luxary daardie tyd.. On spring toe daar weg en kies die kortste pad af kar toe. Ons is met die krans af en dan is daar ‘n stuk bos. Ek onthou ons gee so kreet en hardloop deur die bosse, takke breek om ons. Soos ek hardloop in die skemer trap ek op so dooie bos en daar kom kaktus langs my op soos die bossie patgee.. Wel ons het gehardloop in ‘n rekord tyd tot by die spoorlyn en toe regs tot by die straatligte...
Partymaal raak dit donker om ‘n mens, dan moet jy hardloop lig toe. Partymaal beteken dit vlug. Vlug na God toe.... Vlug van die sonde af weg. Ander kere beteken dit nie net ‘n geestelike vlug in jou kop nie, maar ‘n fiesiese vlug. Weg van potifar se vrou af. Weg van die duisternis af. Duisternis en lig kan nie saam leef nie. Jy is of in die lig of jy is in die duisternis.
Dit laat my dink aan die Hugonote:
Die Hugonote het begin in 1530's
Alles het begin in La Roschelle. Die ‘n hawe stad in Frankryk. Hulle was skeep eienaars. Hulle het goedere soos wyn uitgevoer met hul skepe na die res van Europa, Engeland en so aan. Van hul eerste goedere wat hul ook ingevoer het was die Bybel, en so het hulle protestantisme ingevoer en ook dus uitgevoer.
Die hele stad het protestant geword, as gevol van die waarheid wat deur die skepe daar aanbegring was.
Die waarheid het na die noorde versprei en was hoofsaaklik in Nederland en die Weskus van Frankryk.
Die naam Hugenaut het gekom van die Nederlandse woord, Huisgenote. Nou huisgenote was hulle genoem omdat hulle in huise bemekaar gekom het en die Woord van God bestudeer het. Nederland, Belgiee, Flame, Noorde deel van Frankryk en ‘n stuk van Duitsland was alles Nederland destyds. Hulle het almal protestante geword en meer bekend gestaan as Huisgenote.
Huisgenote geword: Nou om ‘n Huisgenoot te word moet sy die Sondagskool bywoon, waar hulle jou geleer het om te lees en te skryf. Hoofsaaklik om te kan Bybellees. Later het dit uitgebrei waar hul hul eie skole gehad het. Die skole het nie al die feessdae gehou wat die katolieke gehou het nie. Hulle was ver beter geleerd . Die hoogste standaarde is gehandhaaf. As jy matriek geskryf het kon jy Latyn, Grieks en Hebreus ook lees en skryf. Jy was hoogs geleerd teen die tyd as jy na hulle colleges (vandag kan jy dit universiteite noem) gegaan het. Hulle het daar teologie, regte, ingeneerswewe, besigheid.. Beste gehaltes ooit. Dis waar die Jesuite die idee gekry het om jou eie skole te stig...
Tot 40% vandie hele Frankryk het naderand Hugenote geword.
Dit het begin tussen die adeles, skeeps eienaars, Die rykes. Dit het later versprei onder die geleerdes, soos dokters,besigheidsmanne, ens...
Later ook versprei na die arbeidsmark wat ambagte geloop het. Die hugenote was hoogs geseend in hul werk want hul was hardwerkend, eerlik, deeglik en standvastig in hulle beginsels.
Dit het die hugenote baie sukselvol gemaak en so het die Katolieke al meer jaloers op hulle geword, en ook het dit baie geld van die katolieke kerk weg geneem...
Een van die grootste take van die Jesuite was juit om die Hugenote uit te wis…
Net omdat jy ‘n hugonoot was het hulle begin om sekere wette in plek te sit om hulle te bergin onderdruk.
Sekere profesionele werke mag hulle nie meer gedoen het nie.
Hulle mag in sekere areas nie meer gekom het nie.
Hulle skole was van hulle af weg geneem, oorgeneem deur die katolieke
Toe was hulle land/eiendom by hulle weg geneem
Toe was hulle besitting by hulle geneem
Laastens was hulle gevorseer om hul geloof prys te gee, of hul was gedood of in tronke gegooi.
Alles wat hulle opgebou het, was van hulle af weggeneem.
Dit het veroorsaak dat hulle gevlug het na Nederland, Engeland en ook Amerika en Suid Afrika.
The Ruffy family (the widowed Madame Catherine Ruffy and her five children) settled in Spitalfields in 1687, along with 13,000 other Huguenots who arrived the same year to escape persecution. Not everyone welcomed them – some English people worried that they would take their jobs and homes. The Huguenots could not speak English, so it was hard for them to say the place names. Can you guess where these places are? OUICHAPPELLE PETIT COTELAINE PAROISSE DE STEPNÉ SCHARDICH (WHITECHAPEL, PETTICOAT LANE, PARISH OF STEPNEY, SHOREDITCH) The Huguenots were very religious people: they did not drink alcohol, swear or gamble; they dressed modestly, prayed and fasted and did not dance or go to parties.
They built nine new churches in Spitalfields and around the country, and they were also allowed to use Anglican churches. The Ruffy family were silkweavers. They used enormous weaving looms, and made beautiful brightly coloured silk material with patterns of birds and flowers. This material was very expensive, so only wealthy people could afford it. Each kind of material had a special name; Alamode, Bombazine, Brocade, Tiffany, Tabinet, Ferrandine, Taffeta or Grosgrain. The weavers sang religious songs while they were weaving, and kept canaries in cages so they could hear the birds singing as they worked. When the Huguenots arrived in London they were poor, but they became very successful in business because they were honest and hardworking, and the Ruffy family became rich enough to buy a lovely house in Quaker Street.
Hoor U die geveg tussen lig en duisternis? Lig en duisternis kan nie saam bestaan nie.
Hoor us die verskil tussen die gewone mens van daardie tyd en die hugonoot. Die lig en die duisternis. Die lig het dalk nog nie middag son bereik nie… Maar hulle het nie alkhol gedrink nie, hulle het nie gevloek nie, hulle het nie gedobbel nie. Hulle het nie uitspattig duur klere gedra nie. Hulle het gebid en gevas, tyd met God spandeer en nie tyd aan plesier soos dans en partykies nie.
God roep ons uit Babilon uit. Lig en duisternis kan nie saam leef nie!
Hoor u die hugenote het skemer lig uitgeleef. Dit was nog nie middagson nie. Die lewe het begin deurbreuk. Ons as Adventiste het dalk 9am son. Ons smaak al die Boom van die lewe. Die ewige lewe se voorsmake proe ons al.
Kom ons hou aan die 9am lig vas. Dis ‘n stukkie van die boom van die lewe wat ons het.
Die verskil tussen lig en duisternis het in jare lange onderdrukking, vervolging, tronkstraf en oorloe uitgeloop.
Laaste storie vir die dag
Die plek is genoem Egemogte. Daar is is ‘n tronk wat deel is van die kasteel daar. Dis ‘n toring met 8 meter dik mure. daar was glewe wat lig ingelaat het en een venster met dubbel tralies voor. Geen manier om uit te kon breek nie.
baie koud in die winter. muskiete in die somer
Marie Du Ra (klink amper soos Marie du Rand maar jy rol die R). was vir 38 jaar in die tronk. Sy en ‘n klompie vrouens was in die tronk. 25 van haar medegevangenis het doodgegaan in die tronk. In die lys is daar vanne soos Robert. le Roux, du Rand, Page… Vanne wat julle dalk mag ken
1715-1768
Daar is ‘n klip met die woorde in gegraveer.
Hou vas aan ons geloof.
Weerstaan en moenie val nie. Bly getrou, vertrou en bid.
heb 10:32-39 “32 Maar onthou die vorige dae waarin julle, toe julle verlig geword het, ’n groot lydensworsteling deurstaan het, 33 gedeeltelik omdat julle deur smaad en verdrukkinge ’n skouspel geword het, gedeeltelik omdat julle deelgenote geword het van die wat in so ’n toestand verkeer het. 34 Want julle het ook saam met my gevoel in my boeie, en julle het die berowing van julle goed met blydskap aanvaar, omdat julle geweet het dat julle in julself ’n beter en blywende besitting in die hemele het. 35 Werp dan julle vrymoedigheid, wat ’n groot beloning het, nie weg nie. 36 Want julle het lydsaamheid nodig, om, nadat julle die wil van God gedoen het, die belofte te verkry. 37 Want nog ’n klein tydjie, en Hy wat kom, sal kom en nie versuim nie. 38 Maar die regverdige sal uit die geloof lewe; en as hy hom onttrek, het my siel geen welbehae in hom nie. 39 Maar by ons is daar geen onttrekking tot verderf nie, maar geloof tot behoud van die lewe.”
Kom ons hou vas aan die lig wat God ons gegee het. Kom ons neem die volle lig aan in jou lewe.
Harloop weg van die duisternis af.
Partykeer moet ons vlug in jou kop
Partykeer moet ons vlug van omstandighede af.
Die aarde sal die vrou te hulp kom, tot die einde toe. Tot die einde toe sal God vir ons ‘n plekkie onder die son of in ‘n pselonk gee om Hom te aanbid tot Hy kom
Sy koms is om die draai, moet nie nou deur die duisternis oorweldig word nie.
Soos Marie du Rand geskryf het.
Hou van aan julle geloof.
Weerstaan en moenie val nie. Bly getrou, vertrou en bid.
heb 10:34-39 “34 Want julle het ook saam met my gevoel in my boeie, en julle het die berowing van julle goed met blydskap aanvaar, omdat julle geweet het dat julle in julself ’n beter en blywende besitting in die hemele het. 35 Werp dan julle vrymoedigheid, wat ’n groot beloning het, nie weg nie. 36 Want julle het lydsaamheid nodig, om, nadat julle die wil van God gedoen het, die belofte te verkry. 37 Want nog ’n klein tydjie, en Hy wat kom, sal kom en nie versuim nie. 38 Maar die regverdige sal uit die geloof lewe; en as hy hom onttrek, het my siel geen welbehae in hom nie. 39 Maar by ons is daar geen onttrekking tot verderf nie, maar geloof tot behoud van die lewe.”
excluded. from sertain jobs no profetionals could be practice close their shops (no jobs) no income confiscate all their land goods religion should be changed or die/jail.
la roschelle - see port most people transporting wine and goods... Importing goods... Protestand reformation.... First ones.. Shipping owners became protestants... They meet in houses
Hugonautes. real Huisgenote. mens wat saam in huise bemekaar gekom om van God te leer
Flandere.
<<Audio 3.mp4>>
Audio recording started: 18:59 Friday, 03 February 2023
Nerderlande. REformation came first to the Nederlande.
Huisgenote... Frensh speaking people. Huisgenote could not pronounced it. Hugauno.
Meet in cellors. wine cellors.
La Rocelle. was not helpped by the english. They
Identity -
Great Controvercy also also . Dobenier
Counter reformation
Selfde Jode - nie publik parks. no public places excluded. from sertain jobs no profetionals could be practice close their shops (no jobs) no income confiscate all their land goods religion should be changed or die/jail.
histr
40% of all nobilities is hugonotes profetionals. doctors, teachers protestant faith - for lower clases - brick layers.
A convert - the children needed to read and rights sunday schools
own educational . primary, secondary schools, own collages.
They did not listern to chatholic holidays. They were way ahead in academics where much higher.
Greek, Latin and Hebrew was normal to learn at school...
They were way above any other children.. jelously They were
Jesuits - started - elite schools. steel from hugonotes
Not allowed to have their own schools...
Dragonazes... Dragones. militry against the internal population of france.. They systematically go to all the hugonotes...
You need to convert.
They started
1685 the freedoms was taken away.
Temples - not churches
Bible
Ruffy family
The Ruffy family (the widowed Madame Catherine Ruffy and her five children) settled in Spitalfields in 1687, along with 13,000 other Huguenots who arrived the same year to escape persecution. Not everyone welcomed them – some English people worried that they would take their jobs and homes. The Huguenots could not speak English, so it was hard for them to say the place names. Can you guess where these places are? OUICHAPPELLE PETIT COTELAINE PAROISSE DE STEPNÉ SCHARDICH (WHITECHAPEL, PETTICOAT LANE, PARISH OF STEPNEY, SHOREDITCH) The Huguenots were very religious people: they did not drink alcohol, swear or gamble; they dressed modestly, prayed and fasted and did not dance or go to parties.
They built nine new churches in Spitalfields and around the country, and they were also allowed to use Anglican churches.The Ruffy family were silkweavers. They used enormous weaving looms, and made beautiful brightly coloured silk material with patterns of birds and flowers. This material was very expensive, so only wealthy people could afford it. Each kind of material had a special name; Alamode, Bombazine, Brocade, Tiffany, Tabinet, Ferrandine, Taffeta or Grosgrain. The weavers sang religious songs while they were weaving, and kept canaries in cages so they could hear the birds singing as they worked. When the Huguenots arrived in London they were poor, but they became very successful in business because they were honest and hardworking, and the Ruffy family became rich enough to buy a lovely house in Quaker Street.
Related Media
See more
Related Sermons
See more