Monoteïsme

Sermon  •  Submitted   •  Presented
0 ratings
· 1 view

Die sentrale leerstelling dat daar een ware God is, wat alleen die voorwerp van aanbidding is. Daar is niemand soos die Here nie; ander gode en afgode is niks. Die Skrif dui ook aan dat daar 'n netwerk van verhoudings binne die Godheid is wat gestel word in terme van die Drie-eenheidsleer.

Notes
Transcript
Deuteronomy 32:39 DIEBYBEL:A19331953
39 Aanskou nou dat dit Ek is en dat daar geen god naas My is nie; Ek maak dood en maak lewend, Ek het verbrysel en Ek genees; en daar is niemand wat uit my hand red nie.

Die Doktrine van Monote1sme

Daar is net een God

Dt 6:4; Eph 4:6; 1 Ti 2:5
1 Timothy 2:5 DIEBYBEL:A19331953
5 Want daar is een God en een Middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus,

Daar is niemand soos die Here nie

1 Kings 8:23 DIEBYBEL:A19331953
23 en gesê: Here, God van Israel, daar is bo in die hemel of onder op die aarde geen God soos U nie, wat die verbond en die goedertierenheid hou vir u knegte wat voor u aangesig wandel met hulle hele hart,

Hy alleen moet aanbid word

Jeremiah 25:6 DIEBYBEL:A19331953
6 en loop nie agter ander gode aan om hulle te dien en julle voor hulle neer te buig nie, en terg My nie met die werk van julle hande nie, dat Ek julle geen kwaad aandoen nie.

Hy en Hy alleen moet gedien word

Mark 12:30 DIEBYBEL:A19331953
30 en jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele verstand en uit jou hele krag. Dit is die eerste gebod.

Ander gode is niks

Is 37:19; 1 Co 8:4; 1 Co 10:19–20Afgode is niks op sigself nie, maar diegene wat dit aanbid, stel hulself oop vir demoniese invloed.
1 Corinthians 10:19–20 DIEBYBEL:A19331953
19 Wat sê ek dan? Dat ’n afgod iets is, of dat ’n afgodsoffer iets is? 20 Nee, maar dat die heidene wat dit offer, aan duiwels offer en nie aan God nie. En ek wil nie hê dat julle met die duiwels gemeenskap moet hou nie.
See also Dt 32:17; Ps 106:36–37; Is 40:18–20; Is 44:9–11; Ac 14:15; Ga 4:8

Monoteïsme en pluraliteit in die Godheid

In die OT

Genesis 1:26 DIEBYBEL:A19331953
26 En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip.

Die Drie-eenheid in die NT

Mt 28:19; 2 Co 13:14
2 Corinthians 13:14 DIEBYBEL:A19331953
13 Die genade van die Here Jesus Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees sy met julle almal! Amen.
Related Media
See more
Related Sermons
See more