Waaksaamheid van gelowiges (2)

Sermon  •  Submitted   •  Presented
0 ratings
· 6 views

Oplettendheid vir gevare en seëninge in die Christelike lewe, en ook vir geleenthede om goed te doen.

Notes
Transcript

Waaksaamheid vir gevare

1 Peter 5:8 DIEBYBEL:A19331953
8 Wees nugter en waaksaam, want julle teëstander, die duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu en soek wie hy kan verslind.

Die gevaar van valse lering

Matthew 7:15 DIEBYBEL:A19331953
15 Maar pas op vir die valse profete wat in skaapsklere na julle kom en van binne roofsugtige wolwe is.

Die gevaar van versoeking

Matthew 26:41 DIEBYBEL:A19331953
41 Waak en bid, dat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is wel gewillig, maar die vlees is swak.

Die gevaar om die woord van God te verwaarloos

Deuteronomy 4:9 DIEBYBEL:A19331953
9 Neem jou net in ag en wees terdeë op jou hoede, dat jy die dinge nie vergeet wat jou oë gesien het nie, en dat hulle uit jou hart nie wyk al die dae van jou lewe nie; en jy moet dit aan jou kinders en jou kindskinders bekend maak:

Waaksaamheid en gebed

Colossians 4:2–3 DIEBYBEL:A19331953
2 VOLHARD in die gebed en waak daarin met danksegging; 3 en bid tegelykertyd ook vir ons, dat God vir ons die deur van die woord mag open om te spreek van die verborgenheid van Christus, waarvoor ek ook in boeie is,

Waaksaamheid vir die wederkoms van Jesus Christus

Matthew 24:42–44 DIEBYBEL:A19331953
42 Waak dan, omdat julle nie weet watter uur julle Here kom nie. 43 Maar weet dit: as die huisheer geweet het in watter nagwaak die dief sou kom, sou hy gewaak en nie toegelaat het dat in sy huis ingebreek word nie. 44 Daarom moet julle ook gereed wees, want die Seun van die mens kom op ’n uur dat julle dit nie verwag nie.

Waaksaamheid vir geleenthede om die Here te dien

1 Peter 3:15 DIEBYBEL:A19331953
15 Maar heilig die Here God in julle harte en wees altyd bereid om verantwoording te doen aan elkeen wat van julle rekenskap eis omtrent die hoop wat in julle is, met sagmoedigheid en vrees;
Related Media
See more
Related Sermons
See more