Servanthood in life of believers

Sermon  •  Submitted   •  Presented
0 ratings
· 1 view

Servanthood as an expression of subservience is an integral aspect of a person’s relationship with God.

Notes
Transcript

Servants of God in the OT

Abraham

Genesis 18:5 DIEBYBEL:A19331953
5 En laat ek ’n stukkie brood gaan haal, en versterk u hart—daarna kan u verder gaan—want daarom het u by u kneg aangekom. En hulle antwoord: Doen soos u gesê het.
See also Ge 26:24; Dt 9:27; Ps 105:6; Ps 105:42

Moses

Exodus 14:31 DIEBYBEL:A19331953
31 Ook het Israel die magtige daad gesien wat die Here aan die Egiptenaars verrig het. Toe het die volk die Here gevrees en geglo in die Here en Moses, sy kneg.
See also Nu 12:7–8; Dt 34:5; Jos 1:1–2; Jos 1:7; Jos 1:13; Jos 1:15; Jos 8:31; Jos 8:33; Jos 11:15; Jos 22:2; Jos 22:4–5; 2 Ki 18:12; 2 Ch 1:3; Heb 3:5; Re 15:3

Joshua

Judges 2:8 DIEBYBEL:A19331953
8 Maar Josua, die seun van Nun, die kneg van die Here, het gesterwe, honderd-en-tien jaar oud;
See also Jos 24:29

David

2 Samuel 3:18 DIEBYBEL:A19331953
18 Voer dit dan nou uit, want die Here het van Dawid gespreek en gesê: Deur die hand van my kneg Dawid sal Ek my volk Israel uit die hand van die Filistyne en uit die hand van al hulle vyande verlos.
See also 2 Sa 7:5; 2 Sa 7:8; 2 Sa 7:18–20; 2 Sa 7:25; 1 Ch 21:8; Ps 78:70; Ps 89:3; Ps 89:20; Ps 132:10; Eze 34:23–24; Lk 1:69; Ac 4:25–26

Jesus Christ and servanthood

Jesus Christ’s teaching on servanthood

Matthew 6:24 DIEBYBEL:A19331953
24 Niemand kan twee here dien nie; want òf hy sal die een haat en die ander liefhê, òf hy sal die een aanhang en die ander verag. Julle kan nie God én Mammon dien nie!
See also Mt 25:31–46; Jn 12:26; Jn 13:13–17; Jn 15:15; Jn 15:20

Parables on servanthood

Mt 20:1–16; Mt 24:45–51; Mt 25:14–30; Lk 12:35–40; Lk 17:7–10

Servants of God in the NT

Acts 16:17 DIEBYBEL:A19331953
17 Sy het Paulus en ons gevolg en geskreeu en gesê: Hierdie manne is dienaars van God, die Allerhoogste, en hulle verkondig aan julle die weg van verlossing.
See also Ac 2:18; Ac 4:29; 2 Pe 1:1; Jud 1

Paul as a servant

A servant of God

Romans 15:17 DIEBYBEL:A19331953
17 Ek het dan rede om te roem in Christus Jesus, in die dinge aangaande God.
See also Ro 1:9; 2 Co 6:4; 2 Ti 1:3

A servant of Jesus Christ

Romans 1:1 DIEBYBEL:A19331953
1 PAULUS, ’n dienskneg van Jesus Christus, ’n geroepe apostel, afgesonder tot die evangelie van God —
See also Ga 1:10; Php 1:1

A servant of the gospel

Ephesians 3:7 DIEBYBEL:A19331953
7 waarvan ek ’n dienaar geword het, volgens die gawe van die genade van God wat aan my gegee is ooreenkomstig die werking van sy krag.
See also Col 1:23

A servant of the church

2 Corinthians 4:5 DIEBYBEL:A19331953
5 Want ons verkondig nie onsself nie, maar Christus Jesus as Here, en onsself as julle diensknegte om Jesus wil.
See also 2 Co 13:4; Col 1:24–25

Christian servanthood

Gifts of service

1 Peter 4:10 DIEBYBEL:A19331953
10 Namate elkeen ’n genadegawe ontvang het, moet julle mekaar daarmee dien soos goeie bedienaars van die veelvuldige genade van God.
See also Ro 12:7; 1 Co 12:5; Eph 4:12; 1 Pe 2:16

Examples of service

Romans 12:11 DIEBYBEL:A19331953
11 wees nie traag in die ywer nie; wees vurig van gees; dien die Here;
See also 2 Co 9:12–13; Eph 6:6–7; Col 3:22–24; Re 2:19

Christian leadership entails service

1 Peter 5:2 DIEBYBEL:A19331953
2 Hou as herders toesig oor die kudde van God wat onder julle is, nie uit dwang nie, maar gewilliglik; nie om vuil gewin nie, maar met bereidwilligheid;
See also Ac 6:2–4

The office of deacon was seen as a serving role:

1 Ti 3:10; 1 Ti 3:12–13
Related Media
See more
Related Sermons
See more