Holy Spirit and love

Sermon  •  Submitted   •  Presented
0 ratings
· 1 view

Heartfelt concern and steadfast practical care is part of the evidence of the Holy Spirit’s presence in the lives of believers.

Notes
Transcript

The Holy Spirit’s work and fruit includes the characteristic of love

Galatians 5:22 DIEBYBEL:A19331953
22 Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing.
See also Ac 9:31; Ro 15:30; Col 1:8; 1 Th 4:8–10

The Holy Spirit fills believers with the love of God

Romans 5:5 DIEBYBEL:A19331953
5 en die hoop beskaam nie, omdat die liefde van God in ons harte uitgestort is deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is.
See also Eze 11:19; Eph 3:16–19

The Holy Spirit enables believers to live with one another in love

Ephesians 4:2–3 DIEBYBEL:A19331953
2 met alle nederigheid en sagmoedigheid, met lankmoedigheid, terwyl julle mekaar in liefde verdra 3 en ernstig strewe om die eenheid van die Gees te bewaar deur die band van die vrede.
See also 2 Co 6:6; Ga 5:14–16; Ga 5:25–26; Php 2:1–2

The gift of the Holy Spirit results in practical love

Acts 4:31–35 DIEBYBEL:A19331953
31 En toe hulle gebid het, is die plek geskud waar hulle saam was, en hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het die woord van God met vrymoedigheid gespreek. 32 EN die menigte van die wat gelowig geword het, was een van hart en siel, en nie een het gesê dat iets van sy besittings sy eie was nie, maar hulle het alles in gemeenskap gehad. 33 En met groot krag het die apostels getuienis gegee van die opstanding van die Here Jesus, en groot genade was oor hulle almal. 34 Want niemand onder hulle was behoeftig nie; want almal wat besitters van gronde of huise was, het dit verkoop en die prys van wat verkoop is, gebring en aan die voete van die apostels neergelê. 35 En aan elkeen is uitgedeel volgens wat hy nodig gehad het.

Love is essential in the exercise of the gifts of the Holy Spirit

1 Corinthians 13:1–13 DIEBYBEL:A19331953
1 AL sou ek die tale van mense en engele spreek, en ek het nie die liefde nie, dan het ek ’n klinkende metaal of ’n luidende simbaal geword. 2 En al sou ek die gawe van profesie hê en al die geheimenisse weet en al die kennis, en al sou ek al die geloof hê, sodat ek berge kon versit, en ek het nie die liefde nie, dan sou ek niks wees nie. 3 En al sou ek al my goed uitdeel, en al sou ek my liggaam oorgee om verbrand te word, en ek het nie die liefde nie, dan sou dit my niks baat nie. 4 Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie, 5 handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie, 6 is nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met die waarheid. 7 Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. 8 Die liefde vergaan nimmermeer; maar profesieë—hulle sal tot niet gaan; of tale—hulle sal ophou; of kennis—dit sal tot niet gaan. 9 Want ons ken ten dele en ons profeteer ten dele. 10 Maar as die volmaakte gekom het, dan sal wat ten dele is, tot niet gaan. 11 Toe ek ’n kind was, het ek gepraat soos ’n kind, gedink soos ’n kind, geredeneer soos ’n kind; maar nou dat ek ’n man is, het ek die dinge van ’n kind afgelê. 12 Want nou sien ons deur ’n spieël in ’n raaisel, maar eendag van aangesig tot aangesig. Nou ken ek ten dele, maar eendag sal ek ten volle ken, net soos ek ten volle geken is. 13 En nou bly geloof, hoop, liefde—hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.
See also 1 Co 14:1; 1 Co 14:12; 1 Co 14:26
Related Media
See more
Related Sermons
See more