Guidance of Holy Spirit

Sermon  •  Submitted   •  Presented
0 ratings
· 1 view

The Holy Spirit gives guidance to groups and individuals facing challenges, decisions and difficulties. Such guidance, however given, effectively specifies the will of God in situations of choice within the biblically established guidelines of righteousness.

Notes
Transcript

Knowing divine guidance is associated with the presence of the Holy Spirit

Isaiah 63:11–14 DIEBYBEL:A19331953
11 Toe het sy volk gedink aan die dae van die ou tyd, van Moses: Waar is Hy wat hulle uit die see laat optrek het saam met die herder van sy kudde? Waar is Hy wat sy Heilige Gees in hulle midde gegee het? 12 Wat sy heerlike arm laat trek het aan die regterhand van Moses; wat die waters voor hulle uit gekloof het, om vir Hom ’n ewige Naam te maak? 13 Wat hulle deur die watervloede laat trek het soos ’n perd deur die woestyn, sonder om te struikel? 14 Soos vee wat aftrek in die laagte, het die Gees van die Here hulle na die rus gelei. Só het U u volk gelei, om vir U ’n heerlike Naam te maak.
See also 1 Ki 18:12; Ps 139:7–10

The Holy Spirit guides Jesus Christ in his ministry

Luke 4:1 DIEBYBEL:A19331953
1 EN Jesus het vol van die Heilige Gees teruggekeer van die Jordaan af, en is deur die Gees in die woestyn gelei,
See also Ac 10:37–38

The Holy Spirit guides the church in its corporate decisions

Acts 13:2 DIEBYBEL:A19331953
2 En terwyl hulle besig was om die Here te dien en te vas, het die Heilige Gees gesê: Sonder nou Bárnabas en Saulus vir My af vir die werk waarvoor Ek hulle geroep het.
See also Ac 15:28

The Holy Spirit’s guidance of believers

The Holy Spirit guides individual believers

Romans 8:14 DIEBYBEL:A19331953
14 Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God.
See also Ga 5:18

He guides through the word of God, spiritually understood and kept before the mind

Isaiah 59:21 DIEBYBEL:A19331953
21 Wat My aangaan, dit is my verbond met hulle, sê die Here: My Gees wat op jou is, en my woorde wat Ek in jou mond gelê het, sal uit jou mond nie wyk nie, en ook nie uit die mond van jou kroos en uit die mond van die kroos van jou kroos, sê die Here, van nou af tot in ewigheid nie.

He guides in prayer

Romans 8:26–27 DIEBYBEL:A19331953
26 En net so kom ook die Gees ons swakhede te hulp, want ons weet nie reg wat ons moet bid nie, maar die Gees self tree vir ons in met onuitspreeklike sugtinge. 27 En Hy wat die harte deursoek, weet wat die bedoeling van die Gees is, omdat Hy ooreenkomstig die wil van God vir die heiliges intree.

He guides through spiritual gifts

1 Corinthians 12:7–11 DIEBYBEL:A19331953
7 Maar aan elkeen word die openbaring van die Gees gegee met die oog op wat nuttig is. 8 Want aan die een word deur die Gees ’n woord van wysheid gegee, en aan die ander ’n woord van kennis vanweë dieselfde Gees; 9 aan ’n ander weer geloof deur dieselfde Gees, en aan ’n ander genadegawes van gesondmaking deur dieselfde Gees; 10 aan ’n ander werkinge van kragte, aan ’n ander profesie, aan ’n ander onderskeiding van die geeste, aan ’n ander allerhande tale, aan ’n ander uitleg van tale. 11 Maar al hierdie dinge werk een en dieselfde Gees wat aan elkeen afsonderlik uitdeel soos Hy wil.

He guides in Christian living

Ro 8:14; Ga 5:25

He guides in witness and evangelism

Mk 13:11; Ac 8:29
See also 1 Co 2:13

He guides in ministry

Ac 16:6–7; Ac 20:22

He guides into a knowledge of truth

John 16:13 DIEBYBEL:A19331953
13 Maar wanneer Hy gekom het, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei; want Hy sal nie uit Homself spreek nie, maar alles wat Hy hoor, sal Hy spreek en die toekomstige dinge aan julle verkondig.
Related Media
See more
Related Sermons
See more