Growth

Sermon  •  Submitted   •  Presented
0 ratings
· 1 view

The process of development and maturing, used to refer to the progress of the kingdom of God and the spiritual development of believers. Scripture uses images of growth (such as seeds, plants and infants) to stress the dynamic nature of personal faith and the kingdom of God.

Notes
Transcript

Images of growth

Infancy to maturity

Ephesians 4:13–15 DIEBYBEL:A19331953
13 totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van God, tot ’n volwasse man, tot die mate van die volle grootte van Christus; 14 sodat ons nie meer kinders sou wees nie wat soos golwe geslinger en heen en weer gedryf word deur elke wind van lering, deur die bedrieëry van die mense, deur sluheid om listiglik tot dwaling te bring; 15 maar, terwyl ons in liefde die waarheid betrag, in alles sou opgroei in Hom wat die Hoof is, naamlik Christus,
See also 1 Co 3:1–2; 1 Co 13:11; 1 Co 14:20; Heb 5:12–14; 1 Pe 2:2

Seeds and plants

Luke 8:14–15 DIEBYBEL:A19331953
14 En wat in die dorings geval het—dit is die wat gehoor het, en hulle gaan weg en word verstik deur die sorge en rykdom en genietinge van die lewe en dra geen ryp vrug nie. 15 En wat in die goeie grond val—dit is die wat, nadat hulle gehoor het, die woord in ’n edele en goeie hart hou en met volharding vrug dra.
See also 2 Co 9:10

The apostles worked and prayed for growth in believers

2 Corinthians 13:9 DIEBYBEL:A19331953
9 Want ons is bly as ons swak is en julle sterk. En hierom bid ons ook, naamlik om julle volmaking.
See also Col 1:28; Col 4:12

Dimensions of spiritual growth

In faith

2 Corinthians 10:15–16 DIEBYBEL:A19331953
15 Ons roem nie buite die maat in die arbeid van ander nie, maar ons het hoop om, wanneer julle geloof toeneem, in hoër mate onder julle toe te neem volgens ons werkkring, 16 om die evangelie te verkondig in plekke anderkant julle, nie om in die werkkring van ’n ander oor wat tot stand gekom het, te roem nie.
See also 2 Th 1:3

In knowledge

2 Peter 3:18 DIEBYBEL:A19331953
18 Maar julle moet toeneem in die genade en kennis van onse Here en Saligmaker, Jesus Christus. Aan Hom kom die heerlikheid toe, nou sowel as in die dag van die ewigheid. Amen.
See also Eph 1:17–18; Eph 3:16–19; Col 1:10; 2 Pe 1:3; 2 Pe 1:6

In love

1 Thessalonians 4:10 DIEBYBEL:A19331953
10 en julle doen dit ook aan al die broeders in die hele Macedónië; maar ons vermaan julle, broeders, om oorvloediger te wees
See also Php 1:9; 1 Th 3:12; 2 Pe 1:7–8

Growth comes from God

Colossians 2:19 DIEBYBEL:A19331953
19 en nie vashou aan die Hoof nie, uit wie die hele liggaam deur die gewrigte en verbindinge ondersteuning ontvang en saamgebind word en so met goddelike groei groot word.
See also 1 Co 3:6–7; 2 Co 9:10; Php 1:6

Growth comes through discipleship

Putting away the sinful self

1 Peter 2:1 DIEBYBEL:A19331953
1 LÊ dan af alle boosheid en alle bedrog en geveinsdheid en afguns en alle kwaadpratery;
See also Ro 8:13–14; 2 Co 7:1; Ga 5:24; Eph 4:22–24; Col 3:5–10

Moving on from basic teaching

Hebrews 6:1–2 DIEBYBEL:A19331953
1 DAAROM moet ons nie bly by die begin van die prediking aangaande Christus nie, maar na die volmaaktheid voortgaan sonder om weer die fondament te lê van die bekering uit dooie werke en van die geloof in God, 2 van die leer van die doop en van die handoplegging en van die opstanding van die dode en van die ewige oordeel.
See also Heb 5:11–14

Maturing in thinking

1 Corinthians 14:20 DIEBYBEL:A19331953
20 Broeders, moenie kinders wees in die verstand nie, maar wees kinders in die boosheid en wees volwassenes in die verstand.
See also Ro 12:1

Persevering in faith

James 1:4 DIEBYBEL:A19331953
4 Maar die lydsaamheid moet tot volle verwerkliking kom, sodat julle volmaak en sonder gebrek kan wees en in niks kortkom nie.
See also Php 2:12; Php 3:12; 2 Pe 1:5–8

Contributing to growth in the church by exercising gifts

Ephesians 4:11–12 DIEBYBEL:A19331953
11 En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as evangeliste, ander as herders en leraars, 12 om die heiliges toe te rus vir hulle dienswerk, tot opbouing van die liggaam van Christus,
See also 1 Co 14:1–5; Eph 4:13–16

Examples of spiritual growth in some of God’s servants

1 Sa 2:26; Lk 2:52
See also Lk 1:80; Ac 9:22

The growth of the kingdom of God

God promises that his kingdom will grow

Colossians 1:6 DIEBYBEL:A19331953
6 wat julle sowel as die hele wêreld bereik het; en dit dra vrug, net soos onder julle ook, van die dag af dat julle dit gehoor het en die genade van God in waarheid leer ken het;
See also Mt 13:31–33; Mk 4:26–29

The early church experienced rapid numerical growth

Acts 4:4 DIEBYBEL:A19331953
4 En baie van die wat die woord gehoor het, het geglo; en die getal van die manne het omtrent vyfduisend geword.
See also Ac 2:41; Ac 2:47; Ac 5:14; Ac 6:7; Ac 9:31; Ac 11:21; Ac 14:1; Ac 16:5
Related Media
See more
Related Sermons
See more