Nature of salvation

Sermon  •  Submitted   •  Presented
0 ratings
· 3 views

Salvation involves a change in the relationship between God and a person. Salvation includes God’s adoption of believers into his family, his acceptance of them as righteous and his forgiveness of their sins. It also includes personal renewal and transformation through the work of the Holy Spirit.

Notes
Transcript

Salvation as a change in status before God

Access to God

Romans 5:1–2 DIEBYBEL:A19331953
1 OMDAT ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus; 2 deur wie ons ook deur die geloof die toegang verkry het tot hierdie genade waarin ons staan; en ons roem in die hoop op die heerlikheid van God.
See also Eph 2:13; Heb 4:16

Adoption into the family of God

Jn 1:12; Ro 8:22–24; Ga 4:4–7

Forgiveness of sin

Acts 5:30–31 DIEBYBEL:A19331953
30 Die God van ons vaders het Jesus opgewek, wat julle omgebring het deur Hom aan ’n kruishout te hang. 31 Hom het God as Leidsman en Verlosser deur sy regterhand verhoog om aan Israel bekering en vergifnis van sondes te skenk.
See also Ps 32:1–2; Mt 26:28; Ac 10:43; Ac 13:38; Eph 1:7; Col 2:13

Heavenly citizenship

Philippians 3:20–21 DIEBYBEL:A19331953
20 Want ons burgerskap is in die hemele, van waar ons ook as Verlosser verwag die Here Jesus Christus, 21 wat ons vernederde liggaam van gedaante sal verander, om gelykvormig te word aan sy verheerlikte liggaam volgens die werking waardeur Hy ook alles aan Homself kan onderwerp.
See also Eph 2:19; Col 3:1–2; Heb 12:22–24

Inheritance from God

Romans 8:17 DIEBYBEL:A19331953
17 en as ons kinders is, dan ook erfgename, erfgename van God en mede-erfgename van Christus, as ons naamlik saam met Hom ly, sodat ons ook saam met Hom verheerlik kan word.
See also Col 1:12; Re 21:7

Peace with God

Ephesians 2:13–17 DIEBYBEL:A19331953
13 Maar nou in Christus Jesus het julle wat vroeër ver was, naby gekom deur die bloed van Christus. 14 Want Hy is ons vrede, Hy wat albei een gemaak en die middelmuur van skeiding afgebreek het 15 deurdat Hy in sy vlees die vyandskap tot niet gemaak het, naamlik die wet van gebooie wat in insettinge bestaan; sodat Hy, deur vrede te maak, die twee in Homself tot een nuwe mens kon skep 16 en albei in een liggaam met God kon versoen deur die kruis, nadat Hy daaraan die vyandskap doodgemaak het. 17 En Hy het die evangelie van vrede kom verkondig aan julle wat ver was en aan die wat naby was;
See also Is 53:5; Jn 16:33; Ro 5:1–2; Col 3:15

Righteousness in the sight of God

Romans 1:17 DIEBYBEL:A19331953
17 Want die geregtigheid van God word daarin geopenbaar uit geloof tot geloof, soos geskrywe is: Maar die regverdige sal uit die geloof lewe.
See also Is 61:10; Ro 3:22; Ro 4:3–13; Ro 4:25–5:1 The idea of being righteous in the sight of God lies at the heart of Paul’s doctrine of justification by faith; 1 Co 1:30; 2 Co 5:21; Php 3:8–9; 2 Ti 4:8; Heb 11:7

Salvation as a change in a person’s nature

Becoming a new creation

2 Corinthians 5:17 DIEBYBEL:A19331953
17 Daarom, as iemand in Christus is, is hy ’n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword.
See also Ro 6:4; Ga 6:14–15; Eph 2:15

Deliverance from God’s righteous condemnation

Romans 8:1–2 DIEBYBEL:A19331953
1 DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. 2 Want die wet van die Gees van die lewe in Christus Jesus het my vrygemaak van die wet van die sonde en die dood.
See also Is 50:8; Ro 5:15–17; Ro 8:33–39; Col 1:22

Deliverance from the power of sin and evil

Galatians 1:3–4 DIEBYBEL:A19331953
3 Genade vir julle en vrede van God die Vader en onse Here Jesus Christus, 4 wat Homself gegee het vir ons sondes, sodat Hy ons kan uitred uit die teenwoordige bose wêreld, volgens die wil van onse God en Vader,
See also Ro 6:14; Ro 7:21–25; Ro 8:2–4; 1 Pe 2:24; Re 1:5

Inner personal renewal

1 John 1:7 DIEBYBEL:A19331953
7 Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is, dan het ons gemeenskap met mekaar; en die bloed van Jesus Christus, sy Seun, reinig ons van alle sonde.
See also Ps 51:1–2; Ps 51:7; Heb 1:3; Heb 10:19–22

New birth

John 3:3–7 DIEBYBEL:A19331953
3 Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie. 4 Nikodémus sê vir Hom: Hoe kan ’n mens as hy oud is, gebore word? Hy kan tog nie ’n tweede keer in die skoot van sy moeder ingaan en gebore word nie? 5 Jesus antwoord: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie gebore word uit water en Gees nie, kan hy in die koninkryk van God nie ingaan nie. 6 Wat uit die vlees gebore is, is vlees; en wat uit die Gees gebore is, is gees. 7 Moenie jou verwonder dat Ek vir jou gesê het, julle moet weer gebore word nie.
See also Jas 1:18; 1 Pe 1:23; 1 Jn 3:9

The presence of the Holy Spirit

Romans 8:10–11 DIEBYBEL:A19331953
10 Maar as Christus in julle is, dan is die liggaam dood vanweë die sonde, maar die gees is lewe vanweë die geregtigheid. 11 En as die Gees van Hom wat Jesus uit die dode opgewek het, in julle woon, dan sal Hy wat Christus uit die dode opgewek het, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon.
See also Ga 5:2–25
Related Media
See more
Related Sermons
See more