Life, spiritual

Sermon  •  Submitted   •  Presented
0 ratings
· 1 view

Life embraces more than physical existence; it includes humanity’s relationship with God. Human beings come to life spiritually only through faith in the redeeming work of God in Jesus Christ. This spiritual life is a foretaste of the life which believers will finally enjoy to the full in the new heaven and earth. Life in the Spirit means keeping in step with the promptings and guidance of the Holy Spirit, and always being open to his gifts and empowerment.

Notes
Transcript

The nature of spiritual life

It is new life

Acts 5:20 DIEBYBEL:A19331953
20 Gaan heen, staan en vertel in die tempel aan die volk al die woorde van hierdie lewe.
See also Ac 11:18; 2 Pe 1:3; 1 Jn 3:14

It is true life

1 Timothy 6:19 DIEBYBEL:A19331953
19 en vir hulle ’n skat weglê, ’n goeie fondament vir die toekoms, sodat hulle die ewige lewe kan verwerf.

It is eternal life

Romans 5:21 DIEBYBEL:A19331953
21 sodat, soos die sonde geheers het in die dood, so ook die genade kan heers deur die geregtigheid tot die ewige lewe deur Jesus Christus, onse Here.
See also Da 12:2; Mt 19:29; Jn 6:27; 1 Jn 5:11; 1 Jn 5:20

It is abundant life

Ps 16:11; Je 17:8
See also Ps 1:3; Jn 10:10

The origins and nature of spiritual life

Spiritual life is the work of the Holy Spirit

Jn 3:6; Jn 3:8
See also Eze 36:26; Jn 3:3; Jn 3:5–7; Ro 8:11; Tt 3:5–7

Spiritual life unites believers to Jesus Christ

Ephesians 2:4–5 DIEBYBEL:A19331953
4 Maar God, wat ryk is in barmhartigheid, het ons deur sy grote liefde waarmee Hy ons liefgehad het, 5 ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus—uit genade is julle gered —
See also Ro 6:3–5; Ro 8:10; 1 Co 12:13; Col 2:13; 1 Jn 5:12

Spiritual life makes believers the children of God

John 1:12–13 DIEBYBEL:A19331953
12 Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo; 13 wat nie uit die bloed of uit die wil van die vlees of uit die wil van ’n man nie, maar uit God gebore is.
See also Dt 30:20; Mt 6:9; Ro 8:15; Jas 1:18; 1 Jn 4:7; 1 Jn 5:1

Spiritual life brings people to know God

John 17:3 DIEBYBEL:A19331953
3 En dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enige waaragtige God, en Jesus Christus wat U gestuur het.
See also Mt 11:27

Spiritual life brings about faith

Jn 3:15; Jn 20:31
See also Jn 3:16; Jn 3:36; Jn 5:24; Jn 6:40; Jn 11:25

Keeping in step with the Spirit

A new way of life is made possible

Galatians 5:25 DIEBYBEL:A19331953
25 As ons deur die Gees lewe, laat ons ook deur die Gees wandel.
See also Ro 8:5–6; Ro 8:9–16; Ga 5:16–18; Ga 5:22–24

Bondage to the written law is ended

Romans 2:29 DIEBYBEL:A19331953
29 maar hy is ’n Jood wat dit in die verborgene is, en besnydenis is dié van die hart, in die gees, nie na die letter nie. Sy lof is nie uit mense nie, maar uit God.
See also Ro 7:6; Ro 8:2; 2 Co 3:6; Ga 5:17–18

Obedience to God is made possible

Romans 8:4 DIEBYBEL:A19331953
4 sodat die reg van die wet vervul kon word in ons wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.
See also Eze 36:27; Ro 8:13; Ga 5:16; 1 Th 4:7–8

Deepening unity is encouraged

Ephesians 4:3 DIEBYBEL:A19331953
3 en ernstig strewe om die eenheid van die Gees te bewaar deur die band van die vrede.
See also Col 2:13; Php 2:1–4

Strength and encouragement are received

Acts 9:31 DIEBYBEL:A19331953
31 En die gemeentes deur die hele Judéa en Galiléa en Samaría het vrede gehad; en terwyl hulle opgebou is en gewandel het in die vrees van die Here en die vertroosting van die Heilige Gees, het hulle vermeerder.

Gifts for those living in the Spirit

Gifts are given for building up the church

1 Corinthians 12:4–11 DIEBYBEL:A19331953
4 Daar is wel verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees; 5 en daar is verskeidenheid van bedieninge, en tog is dit dieselfde Here; 6 en daar is verskeidenheid van werkinge, en tog is dit dieselfde God wat alles in almal werk. 7 Maar aan elkeen word die openbaring van die Gees gegee met die oog op wat nuttig is. 8 Want aan die een word deur die Gees ’n woord van wysheid gegee, en aan die ander ’n woord van kennis vanweë dieselfde Gees; 9 aan ’n ander weer geloof deur dieselfde Gees, en aan ’n ander genadegawes van gesondmaking deur dieselfde Gees; 10 aan ’n ander werkinge van kragte, aan ’n ander profesie, aan ’n ander onderskeiding van die geeste, aan ’n ander allerhande tale, aan ’n ander uitleg van tale. 11 Maar al hierdie dinge werk een en dieselfde Gees wat aan elkeen afsonderlik uitdeel soos Hy wil.
See also Ro 12:6–8; 1 Co 12:27–30

Visions are given

Ac 2:17; Joe 2:28; Re 1:10; Re 1:12–13; Re 4:2; Re 17:3; Re 21:10

Miracles are worked

Matthew 12:28 DIEBYBEL:A19331953
28 Maar as Ek deur die Gees van God die duiwels uitdryf, dan het die koninkryk van God by julle gekom.
See also Ac 10:38; Ro 15:19; Ga 3:5

Ministry is enhanced

2 Corinthians 3:6 DIEBYBEL:A19331953
6 wat ons ook bekwaam gemaak het as dienaars van ’n nuwe testament, nie van die letter nie, maar van die gees; want die letter maak dood, maar die gees maak lewend.
See also 2 Co 3:7–9

Those living in the Spirit receive revelation and guidance

God is revealed as Father

Galatians 4:6 DIEBYBEL:A19331953
6 En omdat julle kinders is, het God die Gees van sy Seun in julle harte uitgestuur, en Hy roep: Abba, Vader!
See also Ro 8:14–16

God’s purposes are revealed

1 Corinthians 2:9–10 DIEBYBEL:A19331953
9 maar soos geskrywe is: Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor en in die hart van ’n mens nie opgekom het nie, wat God berei het vir die wat Hom liefhet. 10 Maar God het dit aan ons deur sy Gees geopenbaar, want die Gees ondersoek alle dinge, ook die dieptes van God.
See also Ro 15:13; 2 Co 5:2–5; Ga 5:5; Eph 1:17–18

Guidance is given to believers

Acts 8:29 DIEBYBEL:A19331953
29 Toe sê die Gees vir Filippus: Gaan daarheen en bly by daardie wa.
See also Ac 10:19; Ac 11:12; Ac 13:2; Ac 16:6–7; Ac 20:22–23

Help is given to pray

Ro 8:26–27; Eph 6:18; Jud 20

The Holy Spirit sanctifies those in whom he lives

Through the Spirit, Jesus Christ lives in believers

Ephesians 3:16–17 DIEBYBEL:A19331953
16 dat Hy aan julle mag gee na die rykdom van sy heerlikheid om met krag versterk te word deur sy Gees in die innerlike mens, 17 sodat Christus deur die geloof in julle harte kan woon, julle wat in die liefde gewortel en gegrond is,

The Spirit transforms believers

2 Corinthians 3:18 DIEBYBEL:A19331953
18 En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in ’n spieël die heerlikheid van die Here aanskou, word ons van gedaante verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid, as deur die Here wat die Gees is.
See also Ro 15:16; 2 Th 2:13; 1 Pe 1:2

The fruit of the Spirit is seen in believers’ lives

Ac 13:52; Ro 5:5; Ro 8:6; Ro 14:17; Ro 15:30; Ga 5:22–23; Col 1:8; 1 Th 1:6

Examples of life in the Holy Spirit

Jesus Christ

Mt 4:1; Mt 12:18; Mt 12:28; Lk 4:14; Lk 4:18; Lk 10:21; Ac 10:38

Simeon

Luke 2:25–27 DIEBYBEL:A19331953
25 EN daar was ’n man in Jerusalem met die naam van Símeon; en hierdie man was regverdig en vroom en het die vertroosting van Israel verwag, en die Heilige Gees was op hom. 26 En aan hom was dit deur die Heilige Gees geopenbaar dat hy die dood nie sou sien voordat hy die Christus van die Here gesien het nie. 27 En hy het deur die Gees in die tempel gekom; en toe die ouers die Kindjie Jesus inbring om met Hom te handel volgens die gebruik van die wet,

Peter

Ac 4:8; Ac 10:19; Ac 10:44

Stephen

Ac 6:5; Ac 6:10; Ac 7:55

The first Christians

Ac 4:31; Ac 6:3–5; Ac 11:24; Ac 11:27–29; Ac 13:1–3; Ac 15:28
Related Media
See more
Related Sermons
See more