HULLE WAT DIE WAARHEID VAN GOD VERRUIL

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 11 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →
Romeine 1:24–25 (Afrikaanse Ou Vertaling)
24 Daarom het God hulle ook in die begeerlikhede van hulle harte oorgegee aan onreinheid, om hulle liggame onder mekaar te onteer —
25 hulle wat die waarheid van God verruil het vir die leuen en die skepsel vereer en gedien het bo die Skepper wat geprys moet word tot in ewigheid. Amen.
1. Inleiding.
Moderne tendense in die kerk. Ou Testamentiese God van wraak en oordeel.
Nuwe Testamentiese kerk van liefde en genade.
Paulus en Nuwe Testamentiese skrywers ondersteun nie hierdie dwaasheid nie.
2. VOOR GOD IS ALLE MENSE WAT NIE IN CHRISTUS IS NIE VEROORDEEL.
Romeine kerk bestaan uit verskillende volke en kulture elkeen met sy eie godsdiens agtergrond. Romein, Grieke. Jode en Christene. Jode beskou alle nie-Jode as verlore. Paulus sien mense of in Christus of verlore.
Niemand geniet voordeel nie, ook die Jode.
3. DIE GROOT PROBLEEM IS DIE VOLGENDE. WAAROM WORD MENSE VEROORDEEL?
The general principle of condemnation (1:18)
(There are three “r’s” connected with condemnation: revelation, rejection and retribution. God reveals “the truth,” men reject [suppress, hold down] the truth by a continuation in unrighteousness, and then God sends retribution, a revelation of His wrath.[1]
(Afrikaanse Ou Vertaling)
18 WANT die toorn van God word van die hemel af geopenbaar oor al die goddeloosheid en ongeregtigheid van die mense wat in ongeregtigheid die waarheid onderdruk,
Rejection of truth always results in the manifestation of God’s wrath (God’s wrath [Greek, orge] is His displeasure against, and His determination to punish, sin[2]
4. GOD HET HOMSELF VERSTAANBAAR GEOPENBAAR.
(Afrikaanse Ou Vertaling)
20 Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie;
5. DWASE MENSE VERRUIL GOD.
(Afrikaanse Ou Vertaling)
a) omdat hulle, alhoewel hulle God geken het,
b) Hom nie as God verheerlik of gedank het nie;
c) maar hulle het dwaas geword in hul oorlegginge,
They turned to vain human reasoning and empty speculation concerning who God is and what He is like. When men reject the revelation of the true God they invent gods for themselves, gods who are like themselves, gods with whom they can feel comfortable in their sins. Human philosophy leads only to error and intellectual confusion. Someone has said “a secular philosopher is a person who stirs up a cloud of dust and then complains because he cannot see.”[3]
d) en hul onverstandige hart is verduister.
e) Terwyl hulle voorgee dat hulle wys is, het hulle dwaas geword
f) en die heerlikheid van die onverganklike God verander in die gelykvormigheid van die beeld van ’n verganklike mens en van voëls en viervoetige en kruipende diere.
Note the four downward steps in their creature worship: (1) man; (2) birds; (3) beasts; (4) creeping things[4]
(Afrikaanse Ou Vertaling)
a) hulle wat die waarheid van God verruil het
b) vir die leuen
c) en die skepsel vereer en gedien het
d) bo die Skepper wat geprys moet word tot in ewigheid. Amen.
(Afrikaanse Ou Vertaling)
a) En omdat hulle dit nie die moeite werd geag het om God in erkentenis te hou nie,
b) Het God Hulle Oorgegee Aan ’N Slegte Gesindheid,
c) om te doen wat nie betaam nie:
Because of their ungodliness, God turned them over to unrighteousness. God punishes religious sin (“asebia”, ungodliness, impiety, irreverence, idolatry) by removing His hand of restraint and turning men over to moral sin (“adikia”, unrighteousness, injustice, immorality). When men turn from God and abandon Him, then God turns from them and abandons them. See 1:24, 26, 28. Idolatry and immorality are always associated in the Bible. The former is punished with the latter[5]
6. GOD GEE HULLE OOR AAN HULLE SONDE. X 3 VERSE 24, 26, 28
(Afrikaanse Ou Vertaling)
24 Daarom het God hulle ook in die begeerlikhede van hulle harte oorgegee aan onreinheid, om hulle liggame onder mekaar te onteer —
(Afrikaanse Ou Vertaling)
26 Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want hulle vroue het die natuurlike verkeer verander in dié wat teen die natuur is;
(Afrikaanse Ou Vertaling)
28 En omdat hulle dit nie die moeite werd geag het om God in erkentenis te hou nie, het God hulle oorgegee aan ’n slegte gesindheid, om te doen wat nie betaam nie:
7. JOU SONDE WORD JOU BESTEMMING.
i. God Bly Nie Passief Nie Maar Is Aktief In Die Proses.
Twee voorbeelde.
(Afrikaanse Ou Vertaling)
22 Maar die Egiptiese towenaars het dieselfde gedoen met hulle towerkunste, sodat Farao se hart verhard is; en hy het na hulle nie geluister nie, soos die Here gespreek het.
(Afrikaanse Ou Vertaling)
22 En hy sê: Ek sal uitgaan en ’n leuengees word in die mond van al sy profete. En Hy sê: Jy sal oorhaal, ja, jy sal ook oorwin; gaan uit en doen so.
23 En nou, kyk, die Here het ’n leuengees in die mond van al hierdie profete van u gegee, en die Here het onheil oor u gespreek.
As jy aanhou leuens glo oor God sal Hy die waarheid van hou weerhou.
Eers is die leun belangriker as die waarheid dan word die leun ‘n waarheid.
God laat mense beleef wat hulle begeer. Straf vir sonde word meer sonde . Eksponensieel tot vernietiging.
Wanneer jy die vernietiging beleef, alles verloor het, kan lig deurbreek tot genesing.
(Afrikaanse Ou Vertaling)
22 En die Here sal die Egiptenaars slaan, slaan en genees; en hulle sal hul tot die Here bekeer, en Hy sal hulle verhoor en hulle genees.
Dan gebeur die kontras. Mense verruil waarheid vir ‘n leun en God laat dit gebeur.
Wat Natuurlik is word onnatuurlik. Wat teen God se skeppings plan indruis. Wat eg is word oneg.
Sonde skep altyd verwarring. Keuse teen God self.
So word homoseksualisme nie ‘n kulturele of morele vraagstuk maar ‘n teologies vraagstuk. Die Theos Logos.
Die logika en verstaan van dit wat God geopenbaar het.
Systematic theology may be defined as: a methodical study of God, who He is, the proofs of His existence, and His relationship to the world and man, which gathers its material inductively from the Bible, the facts of science, psychology, history, the other sciences and philosophy, and examines, evaluates, and organizes all in the light of the Bible as God’s revealed norm of truth. [6]
Jy begin nie by die leun van menslike denke nie , maar by die openbaring van God. Jy werk met God se skeppings orde.
Moet nooit die waarheid van die Woord verruil vir die argumente van mense nie.
Dan sal God verseker ook teen jou optree.
Amen.
[1] Gingrich, R.E., 2002. The Book of Romans, Memphis, TN: Riverside Printing.
[2] Gingrich, R.E., 2002. The Book of Romans, Memphis, TN: Riverside Printing.
[3] Gingrich, R.E., 2002. The Book of Romans, Memphis, TN: Riverside Printing.
[4] Gingrich, R.E., 2002. The Book of Romans, Memphis, TN: Riverside Printing.
[5] Gingrich, R.E., 2002. The Book of Romans, Memphis, TN: Riverside Printing.
[6] Pfeiffer, C.F., Vos, H.F. & Rea, J., 1975. The Wycliffe Bible Encyclopedia.
Related Media
See more
Related Sermons
See more