Die Lyding van Jesus Christus

Paasaanbieding #3  •  Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 44 views

Jesus Christus se lewe is gekenmerk deur lyding, alhoewel die ergste ervarings vir sy laaste dae gereserveer is. Sy lyding is beide verlossend en 'n voorbeeld vir gelowiges.

Notes
Transcript

Jesus Christus se lyding voorspel in die OT

In the OT

; IS 50:6
Psalm 22:16–18 Afrikaanse Ou Vertaling
Want honde het my omsingel; ’n bende kwaaddoeners het my omring; hulle het my hande en my voete deurgrawe. Al my beendere kan ek tel; húlle kyk, hulle sien met welgevalle op my neer! Hulle verdeel my klere onder mekaar en werp die lot oor my gewaad.
; ; ; ; ; ; ;
Psalm 22:16 Afrikaanse Ou Vertaling
Want honde het my omsingel; ’n bende kwaaddoeners het my omring; hulle het my hande en my voete deurgrawe.

; ; ; ; ; ;

Isaiah 50:6 Afrikaanse Ou Vertaling
Ek het my rug gegee vir die wat slaan, en my wange vir die wat die hare uitpluk; my aangesig het Ek nie verberg vir smaadhede en bespuwing nie.
Psalm 22:16–18 Afrikaanse Ou Vertaling
Want honde het my omsingel; ’n bende kwaaddoeners het my omring; hulle het my hande en my voete deurgrawe. Al my beendere kan ek tel; húlle kyk, hulle sien met welgevalle op my neer! Hulle verdeel my klere onder mekaar en werp die lot oor my gewaad.

In Jesus Christus se voorspellings

Matthew 16:21 Afrikaanse Ou Vertaling
Van toe af het Jesus begin om sy dissipels te toon dat Hy na Jerusalem moes gaan en veel van die ouderlinge en owerpriesters en skrifgeleerdes moes ly, en gedood en op die derde dag opgewek word.

Jesus Christus se lyding gedurende sy leeftyd

Jesus Christus se lyding gedurende sy leeftyd

As ‘n Kind

Matthew 2:13–15 Afrikaanse Ou Vertaling
EN toe hulle teruggegaan het, verskyn daar ’n engel van die Here in ’n droom aan Josef en sê: Staan op, neem die Kindjie en sy moeder en vlug na Egipte, en bly daar totdat ek jou sê; want Herodes gaan die Kindjie soek om Hom dood te maak. Hy het toe opgestaan, die Kindjie en sy moeder in die nag geneem en na Egipte vertrek. En hy was daar tot die dood van Herodes, sodat die woord vervul sou word wat die Here gespreek het deur die profeet: Uit Egipte het Ek my Seun geroep.

As gevolg van sy familie

Mark 3:20–21 Afrikaanse Ou Vertaling
EN hulle het in ’n huis gegaan, en ’n skare het weer saamgekom, sodat hulle selfs nie brood kon eet nie. Toe sy mense dit hoor, gaan hulle uit om Hom in die hande te kry; want hulle het gesê: Hy is buite sy sinne.

As gevolg van die ongeloof van die skare

Mark 9:19 Afrikaanse Ou Vertaling
Toe antwoord Hy hom en sê: o Ongelowige geslag, hoe lank sal Ek by julle wees, hoe lank sal Ek julle verdra? Bring hom na My toe.

As gevolg van die godsdienstige leiers

Mark 8:17–21 Afrikaanse Ou Vertaling
En Jesus merk dit en sê vir hulle: Waarom redeneer julle dat julle geen brode het nie? Begryp julle nie en verstaan julle nie? Het julle nog jul verharde hart? Het julle oë en sien julle nie? En het julle ore en hoor julle nie? En onthou julle nie toe Ek die vyf brode vir die vyfduisend gebreek het, hoeveel mandjies vol brokstukke julle opgetel het nie? Hulle sê vir Hom: Twaalf. En die sewe vir die vierduisend—hoeveel mandjies vol brokstukke het julle opgetel? En hulle sê: Sewe. Toe sê Hy vir hulle: Hoe verstaan julle dan nie!

Because of the religious leaders

Matthew 12:14 Afrikaanse Ou Vertaling
Daarop het die Fariseërs uitgegaan en saam raad gehou teen Hom, sodat hulle Hom sou kan ombring.

Jesus Christus se lyding ten tye van sy dood

Luke 19:41 Afrikaanse Ou Vertaling
En toe Hy naby kom en die stad sien, het Hy daaroor geween
See also ; ;

Jesus Christ’s suffering at the time of his death

Hy was innerlik ontsteld

John 12:27 Afrikaanse Ou Vertaling
Nou is my siel ontsteld, en wat sal Ek sê? Vader, red My uit hierdie uur? Maar hierom het Ek in hierdie uur gekom.
Matthew 26:36–42 Afrikaanse Ou Vertaling
TOE kom Jesus met hulle in ’n plek met die naam van Getsémané, en Hy sê vir die dissipels: Sit hier onderwyl Ek daar gaan bid. En Hy neem Petrus en die twee seuns van Sebedéüs saam en begin bedroef en benoud word. Toe sê Hy vir hulle: My siel is diep bedroef tot die dood toe; bly hier en waak saam met My. En Hy het ’n bietjie verder gegaan en op sy aangesig geval en gebid en gesê: My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie beker by My verbygaan; nogtans nie soos Ek wil nie, maar soos U wil. En Hy kom by die dissipels en vind hulle aan die slaap, en Hy sê vir Petrus: So was julle dan nie in staat om een uur saam met My te waak nie? Waak en bid, dat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is wel gewillig, maar die vlees is swak. Weer het Hy vir die tweede maal gaan bid en gesê: My Vader, as hierdie beker nie by My kan verbygaan sonder dat Ek dit drink nie, laat u wil geskied.

Hy is verraai

Matthew 26:21–25 Afrikaanse Ou Vertaling
En terwyl hulle eet, sê Hy: Voorwaar Ek sê vir julle, een van julle sal My verraai. Toe word hulle baie bedroef en begin elkeen van hulle aan Hom te sê: Is dit miskien ek, Here? Toe antwoord Hy en sê: Hy wat saam met My sy hand in die skottel insteek, hy sal My verraai. Die Seun van die mens gaan wel heen soos daar van Hom geskrywe is, maar wee daardie man deur wie die Seun van die mens verraai word! Dit sou vir hom goed gewees het as daardie man nie gebore was nie. En Judas, wat Hom sou verraai, antwoord en sê: Is dit miskien ek, Rabbi? Hy antwoord hom: Jy het dit gesê.

Hy is verneder

Matthew 27:27–30 Afrikaanse Ou Vertaling
Daarop neem die soldate van die goewerneur Jesus met hulle saam in die goewerneur se paleis en bring die hele leërafdeling teen Hom bymekaar. Toe trek hulle sy klere uit en werp ’n rooi mantel om Hom; en hulle vleg ’n kroon van dorings en sit dit op sy hoof, en ’n riet in sy regterhand; en hulle val op hul knieë voor Hom en bespot Hom en sê: Wees gegroet, Koning van die Jode! En hulle spuug op Hom en neem die riet en slaan Hom op sy hoof.

Hy is gekruisig

He was crucified

Luke 23:33 Afrikaanse Ou Vertaling
EN toe hulle op die plek kom wat Hoofskedel genoem word, het hulle Hom daar gekruisig, en die kwaaddoeners, een aan die regter- en een aan die linkerkant.

Hy het die skeiding van God gely

Matthew 27:46 Afrikaanse Ou Vertaling
en omtrent die negende uur het Jesus met ’n groot stem geroep en gesê: Eli, Eli, lama sabagtáni? Dit is: My God, my God, waarom het U My verlaat?

Jesus Christus se houding/gesindheid teenoor sy lyding

Hy het nie in sy lyding terug reageer nie

1 Peter 2:23 Afrikaanse Ou Vertaling
wat, toe Hy uitgeskel is, nie terug uitgeskel het nie; toe Hy gely het, nie gedreig het nie, maar dit oorgegee het aan Hom wat regverdig oordeel;

He grew through the experience of suffering

Hebrews 5:8 Afrikaanse Ou Vertaling
Hy, al was Hy die Seun, het gehoorsaamheid geleer uit wat Hy gely het;

Jesus Christus se lyding was nodig vir redding

Jesus Christus se lyding was nodig vir redding

Luke 24:26–27 Afrikaanse Ou Vertaling
Moes die Christus nie hierdie dinge ly en in sy heerlikheid ingaan nie? En Hy het begin van Moses en al die profete af en vir hulle uitgelê in al die Skrifte die dinge wat op Hom betrekking het.

Jesus Christus het gely as 'n unieke offer

Hebrews 7:27 Afrikaanse Ou Vertaling
wat nie elke dag nodig het, soos die hoëpriesters, om eers vir sy eie sondes offers te bring en dan vir dié van die volk nie. Want dit het Hy net een maal gedoen toe Hy Homself geoffer het.

Die Christelike ervaring van lyding

Gelowiges deel in Jesus Christus se lyding

2 Corinthians 1:5 Afrikaanse Ou Vertaling
Want soos die lyde van Christus oorvloedig is in ons, so is ons troos ook oorvloedig deur Christus.

Jesus Christus se lyding is 'n voorbeeld vir gelowiges

1 Peter 2:21 Afrikaanse Ou Vertaling
Want hiertoe is julle geroep, omdat Christus ook vir julle gely het en julle ’n voorbeeld nagelaat het, sodat julle sy voetstappe kan navolg;
Related Media
See more
Related Sermons
See more