DIE KRUIS MAAK DIE VERSKIL

DIE KRUIS MAAK DIE VERSKIL  •  Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 38 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →
Kolossense 1:19–21 (Afrikaanse Ou Vertaling)
19 Want dit het die Vader behaag dat in Hom die ganse volheid sou woon
20 en dat Hy deur Hom alles met Homself sou versoen nadat Hy vrede gemaak het deur die bloed van sy kruis—ek sê deur Hom—die dinge op die aarde sowel as die dinge in die hemele.
21 Ook julle wat vroeër vervreemd was en vyandig gesind deur die bose werke, het Hy nou versoen
Charles Spurgeon once said, “Stand at the foot of the cross, and count the purple drops by which you have been cleansed: See the thorn-crown; mark His scourged shoulders, still gushing with encrimsoned rills.… And if you do not lie prostrate on the ground before that cross, you have never seen it.”[1]
Sonder bloedvergieting: Hebreërs 9:22 (Afrikaanse Ou Vertaling) .... sonder bloedvergieting vind daar geen vergifnis plaas nie.
Geen ander Godsdiens op aarde verseker sonde vergifnis en versoening nie.
Ons kyk na drie persone wie se lewens deur die kruisiging verander is.
1. BARÁBBAS..
Matteus 27:16 (Afrikaanse Ou Vertaling) 16 En in daardie tyd het hulle ’n berugte gevangene gehad met die naam van Barábbas.
Markus 15:7 (Afrikaanse Ou Vertaling) 7 En daar was ’n sekere Barábbas ............hulle het in die opstand ’n moord begaan.
Handelinge 3:14 (Afrikaanse Ou Vertaling)
14 En julle het die Heilige en Regverdige verloën en gevra dat ’n moordenaar aan julle geskenk sou word,
Barábbas sou gekruisig word. Jesus het letterlik sy plek ingeneem.
Jesus moes sterf sodat ek en jy kan leef.
1 Korintiërs 15:3–4 (Afrikaanse Ou Vertaling) Want in die eerste plek het ek aan julle oorgelewer wat ek ook ontvang het, dat Christus vir ons sondes gesterf het volgens die Skrifte; 4 en dat Hy begrawe is, en dat Hy op die derde dag opgewek is volgens die Skrifte;
2. KWAADDOENER AAN DIE KRUIS.
(Afrikaanse Ou Vertaling)
39 En een van die kwaaddoeners wat opgehang is, het Hom gesmaad en gesê: As U die Christus is, verlos Uself en ons.
40 Maar die ander een antwoord en bestraf hom en sê: Vrees jý ook God nie, terwyl jy in dieselfde oordeel is? —
41 ons tog regverdiglik, want ons ontvang die verdiende loon vir ons dade, maar Hy het niks verkeerds gedoen nie.
42 En hy sê vir Jesus: Dink aan my, Here, wanneer U in u koninkryk kom.
43 En Jesus antwoord hom: Voorwaar Ek sê vir jou, vandag sal jy saam met My in die Paradys wees.
Selfs hierdie man kon sien dat Jesus anders was. Die koning van die Jode. Onskuldig. Die naaste aan God as enigeen van ons. Miskien het hy meer geweet as wat vertel word.
Voor Jesus se kruis is daar net twee soorte mense . Hulle wat in Hom glo en die wat hom verwerp.
Die wat Hom afkeur en die wat Hom aanroep. Hy hoor die mooiste woord wat enige mense ooit kan hoor: , Vandag Sal Jy Saam Met My In Die Paradys Wees
3. DIE ROMEINSE OFFISIER
Matteus 27:54 (Die Lewende Bybel)
54 Die Romeinse offisier met sy manskappe wat Jesus bewaak het, het die aardbewing en alles wat daar gebeur het, gesien. Toe word hulle baie bang en sê: “Hierdie man was werklik die Seun van God!”
‘n geharde soldaat wat talle mense gekruisig het. Moontlik in beheer van Jesus se marteling. Hierdie is maar net ‘n verwerplik Jood.
Hulle was getref deur alles wat hulle waargeneem het tot nou toe. Dit was buitengewone gebeure wat daar afgespeel het.
Hulle het die bonatuurlike ingrype van God beleef. Die klagtes en die mens het nie gestrook nie.
Hulle erken onmiddellik die teenwoordigheid van God in Christus.
4. JESUS HET OOK MY LEWE VERANDER.
Hebreërs 2:1–4 (Die Lewende Bybel)
1 Ons moet mooi oplet wat ons gehoor het, anders kan ons dalk in ’n verkeerde rigting drywe.
2 Die boodskap wat God in die ou tyd deur die engele gestuur het, was betroubaar, en almal wat hulle nie daaraan wou steur of daarna wou luister nie, het die straf gekry wat hulle verdien het.
3 Hoe sal ons dan die straf vryspring as ons ons nie steur aan so ’n wonderlike verlossing nie? Dit is die Here Jesus self wat begin het om mense daarvan te vertel, en dit is na ons toe gebring deur die mense wat dit gehoor het.
4 God het self gewys dat hierdie boodskap waar is want Hy het wonderwerke en tekens laat gebeur en gawes van die Heilige Gees uitgedeel soos Hy wil aan die wat glo.
Om die rede moet ons ons keuse maak. Die kruis boodskap dring ons daartoe.
Jakobus 4:4 (Die Lewende Bybel) Julle het ontrou geword aan God, soos ’n vrou wat agter ander mans aanloop. Weet julle dan nie dat vriendskap met die sondige wêreld vyandigheid teenoor God beteken nie? As ’n mens ’n vriend van die wêreld wil wees, word jy ’n vyand van God.
Winston Churchill se storie 2 x gered. Dr. Alexander Flemming ontdek penisilline
5. ‘n paar aanhalings
The Father proposed redemption for sinners; the Son provided it in His atoning death on behalf of them.
Someone said, “The death of Christ did not terminate, but it did germinate His work.”
Those who ignore the cross empty the gospel of all meaning, leaving sinners to wander hopelessly in sin.
On Golgotha, one man died in sin; one man died to sin; and one Man died for sin.
In remaining on the cross Jesus was saying there was nothing in all God’s universe He would not do to provide redemption for all who would believe.[2]
[1] Morgan, R.J., 2000. Nelson’s complete book of stories, illustrations, and quotes electronic ed., Nashville: Thomas Nelson Publishers.
[2] Hobbs, H.H., 1990. My favorite illustrations, Nashville, TN: Broadman Press.
Related Media
See more
Related Sermons
See more