LIEFDE 1 KOR. 13 - Hoe wys ons liefde

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 29 views

1Kor 13 LIEFDE #1

Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →
1 Corinthians 13:1–13 Afrikaanse Ou Vertaling
En al sou ek die gawe van profesie hê en al die geheimenisse weet en al die kennis, en al sou ek al die geloof hê, sodat ek berge kon versit, en ek het nie die liefde nie, dan sou ek niks wees nie. En al sou ek al my goed uitdeel, en al sou ek my liggaam oorgee om verbrand te word, en ek het nie die liefde nie, dan sou dit my niks baat nie. Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie, handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie, is nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met die waarheid. Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Die liefde vergaan nimmermeer; maar profesieë—hulle sal tot niet gaan; of tale—hulle sal ophou; of kennis—dit sal tot niet gaan. Want ons ken ten dele en ons profeteer ten dele. Maar as die volmaakte gekom het, dan sal wat ten dele is, tot niet gaan. Toe ek ’n kind was, het ek gepraat soos ’n kind, gedink soos ’n kind, geredeneer soos ’n kind; maar nou dat ek ’n man is, het ek die dinge van ’n kind afgelê. Want nou sien ons deur ’n spieël in ’n raaisel, maar eendag van aangesig tot aangesig. Nou ken ek ten dele, maar eendag sal ek ten volle ken, net soos ek ten volle geken is. En nou bly geloof, hoop, liefde—hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.
1Cor 13:1

1) Luister sonder om die persoon in die rede te val

Proverbs 18 Afrikaanse Ou Vertaling
HY wat hom afskei, soek sy eie begeerte; hy bestry alles wat waarlik tot voordeel strek. Die dwaas het geen behae in verstandigheid nie, maar net daarin dat sy hart openbaar word. As die goddelose kom, kom ook veragting; en saam met die skande, versmading. Die woorde van ’n man se mond is diep waters, ’n stroom wat bruis, ’n fontein van wysheid. Om vir die goddelose partydig te wees, om die regverdige in die gereg weg te stoot, is nie goed nie. Die lippe van die dwaas kom met getwis, en sy mond roep na slae. Die mond van die dwaas is sy ondergang en sy lippe ’n strik vir sy lewe. Die woorde van die kwaadstoker is soos lekkernye, en dit gly af na die kamers van die binneste. Alreeds hy wat hom slap hou in sy werk, hy is ’n broer van ’n verwoester. Die Naam van die Here is ’n sterk toring; die regverdige hardloop daarin en word beskut. Die goed van die ryke is sy sterk stad en soos ’n steil muur in sy verbeelding. Voor die verbreking is die mens se hart hoogmoedig, maar nederigheid gaan aan die eer vooraf. Hy wat antwoord gee voordat hy gehoor het, vir hom sal dit ’n sotheid en ’n skande wees. Die gees van ’n man ondersteun hom in sy krankheid; maar ’n verslae gees—wie kan dit opbeur? Die hart van die verstandige verwerf kennis, en die oor van wyse soek na kennis. Die geskenk van iemand maak vir hom ruimte en bring hom in die teenwoordigheid van die aansienlikes. Hy wat die eerste in sy regsaak is, het reg; maar sy naaste kom en ondersoek hom terdeë. Die lot laat die geskille ophou en maak sterkes uitmekaar. ’n Broer teen wie oortree is, is erger as ’n sterk stad; en geskille is soos die grendel van ’n paleis. Van die vrug van iemand se mond word sy maag versadig; hy word versadig van die opbrings van sy lippe. Dood en lewe is in die mag van die tong; en elkeen wat dit graag gebruik, sal die vrug daarvan eet. Wie ’n vrou gevind het, het iets goeds gevind en ’n welgevalle van die Here verkry. Die arme spreek smekinge, maar die ryke antwoord harde dinge. ’n Man met baie vriende word geruïneer, maar daar is ’n vriend wat sterker aanhang as ’n broer
Proverbs 18:7 Afrikaanse Ou Vertaling
Die mond van die dwaas is sy ondergang en sy lippe ’n strik vir sy lewe.
Pro 18
Proverbs 18:3–13 Afrikaanse Ou Vertaling
As die goddelose kom, kom ook veragting; en saam met die skande, versmading. Die woorde van ’n man se mond is diep waters, ’n stroom wat bruis, ’n fontein van wysheid. Om vir die goddelose partydig te wees, om die regverdige in die gereg weg te stoot, is nie goed nie. Die lippe van die dwaas kom met getwis, en sy mond roep na slae. Die mond van die dwaas is sy ondergang en sy lippe ’n strik vir sy lewe. Die woorde van die kwaadstoker is soos lekkernye, en dit gly af na die kamers van die binneste. Alreeds hy wat hom slap hou in sy werk, hy is ’n broer van ’n verwoester. Die Naam van die Here is ’n sterk toring; die regverdige hardloop daarin en word beskut. Die goed van die ryke is sy sterk stad en soos ’n steil muur in sy verbeelding. Voor die verbreking is die mens se hart hoogmoedig, maar nederigheid gaan aan die eer vooraf. Hy wat antwoord gee voordat hy gehoor het, vir hom sal dit ’n sotheid en ’n skande wees.
Pro 18:3-

2) Praat sonder om aanvallend te klink of te beskuldig

James 1:19 Afrikaanse Ou Vertaling
SO dan, my geliefde broeders, elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat, stadig om toornig te word.
Jam

3) Gee sonder om e spaar - moet niks terughou nie

Proverbs 21:26 Afrikaanse Ou Vertaling
die hele dag deur word daar dringend begeer, maar die regverdige gee en hou nie terug nie.
Pro

4) Betaal sonder ophou

Colossians 1:9 Afrikaanse Ou Vertaling
Daarom hou ons ook nie op nie, van die dag af dat ons dit gehoor het, om vir julle te bid en te vra dat julle vervul mag word met die kennis van sy wil in alle wysheid en geestelike insig,
Col

5) Antwoord sonder om te argumenteer

Proverbs 17:1 Afrikaanse Ou Vertaling
BETER is ’n stuk droë brood en rus daarby as ’n huis vol offermaaltye met getwis.
;

6) Deel sonder voorgee

Philippians 4:15 Afrikaanse Ou Vertaling
En julle, Filippense, weet ook dat in die begin van die evangelie, toe ek van Macedónië vertrek het, geen gemeente deel gehad het in my rekening van uitgawe en inkomste nie, behalwe julle alleen.
Phil 4:15

7) Doen alles sonder murmerering

Philippians 2:14 Afrikaanse Ou Vertaling
Doen alles sonder murmurering en teëspraak,
1 Corinthians 13:7 Afrikaanse Ou Vertaling
Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles.
1Cor
Phil 2’’’’’’’’

8) Vertrou sonder om te twyfel

1 Corinthians 13:7 Afrikaanse Ou Vertaling
Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles.

9) Vergewe sonder om te straf

Colossians 3:13 Afrikaanse Ou Vertaling
Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander ’n klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen.
Col

10) Belowe somder om te vergeet

Proverbs 13:12 Afrikaanse Ou Vertaling
’n Uitgestelde hoop maak die hart siek; maar ’n wens wat uitkom, is ’n lewensboom.
Related Media
See more
Related Sermons
See more