AS IEMAND IN MY GLO SAL HY LEWE

BEGRAFNIS  •  Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 9 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →
(Die Lewende Bybel)
(Die Lewende Bybel)
17 Toe Jesus by Betanië aankom, verneem Hy dat Lasarus reeds vier dae gelede begrawe was.
18 Betanië was nie ver van Jerusalem af nie, net ’n stuk of drie kilometer.
LESSE WAT ONS LEER.
1. DAAR IS ALTYD ‘N ROUDIENS EN SIMPATIE GEWERS. VERS 19
19 Baie van die Jode van Jerusalem het met Marta en Maria kom simpatiseer oor die dood van hulle broer.
2. ONS MAAK KEUSES. JESUS OF VRIENDE. VERS 20
20 Toe Marta hoor dat Jesus aankom, het sy Hom gaan ontvang, maar Maria het in die huis gebly.
3. JESUS HET KRAG OM TE GENEES VERS 21
4. 21 Marta sê vir Hom: “Here as U hier was, sou my broer nie gesterwe het nie.
5. HY KAN UIT DIE DOOD OPWEK VERS 22
22 Maar ek weet dat dit vir U nog nie te laat is nie. God sal U alles gee wat U vra.”
6. JESUS BRING VERTROOSTING VERS 23-24
23 Jesus sê toe: “Jou broer sal weer uit die dood lewendig word.”
24 “Ja, ek weet,” sê Marta, “hy sal op die laaste dag weer lewe wanneer die wat dood was almal lewendig word.”
7. JESUS IS DIE LEWE SELF VERS 25-26
25 Maar Jesus sê vir haar: “Dit is Ek wat mense uit die dood laat opstaan en aan hulle lewe gee. As iemand in My glo, sal hy lewe, al sou hy ook doodgaan.
26 Elkeen wat in sy lewe op My vertrou, sal nooit in die ewigheid doodgaan nie. Glo jy dit Marta?”
8. HY IS ONS ENIGSTE HOOP OP REDDING VERS 27
27 “Ja, Here,” sê sy, “ek glo dat U die Redder is, die Seun van God wat na die wêreld toe sou kom.”
IN ELKE KRISIS KAN ONS NA JESUS TOE GAAN
Related Media
See more
Related Sermons
See more