VERTROU OP DIE HERE

VERTROU OP DIE HERE  •  Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 18 views

VERTROU OP DIE HERE

Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →
(Afrikaanse Ou Vertaling)
3 Vertrou op die Here, en doen wat goed is; bewoon die aarde en beoefen getrouheid,
4 en verlustig jou in die Here; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart.
5 Laat jou weg aan die Here oor en vertrou op Hom, en Hý sal dit uitvoer;
6 en Hy sal jou geregtigheid laat voortkom soos die lig en jou reg soos die middag.
7 Swyg voor die Here en verwag Hom; ...................................
Ons werk altyd met konstantes God. Veranderlikes. mens
Ons let eers op na die werkwoorde: verlede, hede en toekoms. Indikatief en imperatief. Aktief en onaktief.
In die eerste twee verse vermaan die skrywer die leser om nie te vrees of opgewerk te word nie. “be Cool”
Dan sê die Psalm Kyk op en kyk vorentoe. Maar nooit passiewiteit nie. Jy moet handelend optree
A. WAT GOD VIR ONS DOEN. Letterlik om te voer.
1. Hy gee om te gee – om te veroorsaak, in die abstrakte of fisiese sin
(Die Lewende Bybel)
14 Ons het die vrymoedigheid om na God toe te gaan, want ons weet Hy luister na ons as ons iets vra wat is soos Hy dit wil hê.
15 En as ons seker is dat Hy na ons luister, wat ons ook al van Hom vra, dan weet ons ook dat Hy ons gee wat ons gevra het.
1. Voer dit uit. Hy sal dit skep. te bereik – iets heeltemal of deeglik in werking te stel
2. Laat voortkom. Dit is om iets vanuit ‘n plek te neem en te verplaas na ‘n nuwe omgewing
B. WAT ONS MOET DOEN
1. Vertrou GOD. [BSL] [1]om te vertrou (geloof) – om 'n sterk vertroue of vertroue op iemand of iets te hê TO confide in; om 'n mens se hoop en vertroue te stel; om veilig te wees, om niks vir jouself te vrees nie; om te vertrou; om veilig te maak
2. En doen aan ander. om te doen (handel). -om 'n aksie of 'n reeks van aksie uit te voer
3. Bewoon. om te woon – om te bewoon of leef in; 'n inwoner van wees. Om rustig te gaan lê
4. Beoefen. Bevriend – maak vriende. te kweek ⇔ herder-die groei van iets te bevorder, Soos ‘n herder sy skape voer.
5. Verlustig jou in God.. om 'n hoë mate van plesier of geestelike tevredenheid in te neem. verwen, bederf; pamperlang jouself, groot vreugde te neem; Verfris. Dit is meer normaal vir mense om van God af weg te skram. Jy beweeg weg van God omdat jy hom nie ken nie en daar nie ‘n verhouding is nie.
Jy moet die maksimale benutting hê van by God wees. Menslik gestel alles uit hom tap wat hy beskikbaar stel.
(Die Lewende Bybel)
Daar sal ek na u altaar toe gaan, want U, o God, is my hoogste vreugde. Daar sal ek U prys met harpmusiek want U is God, maar U is ook my God.
6. Laat jou weg oor. Die kompas naald keer altyd terug na die noorde. to commit (trust) – to dedicate or trust entirely to a specific person or activity or cause. ‘n totale oorgawe en toewyding.. “I surrender all” “The word actually means “to roll one’s way onto God,” the figure being, as H. C. Leupold says, to “dislodge the burden from your shoulders and lay it on God[2] Sprei dit oop voor God.
7. Swyg om stil te wees – om te wees of gemerk word deur afwesigheid van klank; dalk ook vrede aandui. om alles te staak, om alles te los; om net te staan. Hierdie SWYG is voor God. In Sy teenwoordigheid. Om op hom te wag toitdat hy homself aan jou openbaar.
8. Verwag Hom . om te wag (om vorentoe te kyk)-om vorentoe te kyk na die verskyning van of arrivering van iets of iemand. God se tyd is altyd die beste tyd. “Mighty slow but never late”
C. DIE GAWES UIT SY HAND
1. Begeertes van jou hart petisie – 'n versoek wat aan 'n godheid gemaak is. Hart (interne funksie)-die lokus van 'n persoon se gedagtes (Mind), wilskrag, emosies, en kennis van reg van verkeerd (gewete) verstaan as die hart.
2. Jou geregtigheid nakoming van wat vereis word volgens 'n standaard; byvoorbeeld, 'n morele standaard, hoewel nie altyd
3. En jou reg. Dit wat jou toekom en wat ‘n beloning is op wat jy verrig het.
[1] Bible Sense Lexicon
[2] Boice, J.M., 2005. : An Expositional Commentary, Grand Rapids, MI: Baker Books.
Related Media
See more
Related Sermons
See more