DIE BESTE RAAD WAT JY KAN KRY

GEBED  •  Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 8 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →
Kolossense 1:9-10 (Afrikaanse Ou Vertaling)
9 Daarom hou ons ook nie op nie, van die dag af dat ons dit gehoor het, om vir julle te bid en te vra dat julle vervul mag word met die kennis van sy wil in alle wysheid en geestelike insig,
10 sodat julle waardiglik voor die Here mag wandel om Hom in alles te behaag en julle in elke goeie werk vrug mag dra en in die kennis van God mag groei,
(The Message)
9 Be assured that from the first day we heard of you, we haven’t stopped praying for you, asking God to give you wise minds and spirits attuned to his will, and so acquire a thorough understanding of the ways in which God works.
10 We pray that you’ll live well for the Master, making him proud of you as you work hard in his orchard. As you learn more and more how God works, you will learn how to do your work.
Kolossense 1:9-10 (Die Boodskap)
9Vandat ons al hierdie dinge oor julle gehoor het, bid ons aanmekaar vir julle. Ons vra dat God vir julle al die kennis sal gee wat julle nodig het om reg te leef. Mag die Heilige Gees julle duidelik wys hoe julle moet leef. 10Dan behoort julle mos nie te twyfel oor wat presies God van julle wil hê nie. En as julle weet wat om te doen en dit doen, sal die Here trots wees op julle en tevrede voel oor hoe julle leef. Mag alles wat julle doen vir julle goeie vrugte dra en julle meer van God se plan vir julle lewe laat verstaan.
Mense Vra dat jy vir hulle moet bid. Waarvoor?
Gewoonlik behoeftes, tekortkominge en probleme, ook krisisse.
Ons vergeet dat God in Beheer van ons lewens is en die toekoms ken. Hy ken die begin en die slot. Hy is die Begin en die Einde. Soos ‘n rolprent wat jy ken so ken God die hele storie lyn.
Tog raadpleeg ons Hom nie.
God weet alles maar Hy verwag dat ons met Hom in gesprek sal tree.
(Die Boodskap)
16Later die middag het die drie mans opgestaan en op ’n plek gekom waar hulle Sodom kon sien. Abraham het ’n ent saamgestap. 17Terwyl hulle so stap, het die Here gedink: “Sal Ek vir Abraham wegsteek wat Ek met Sodom gaan doen? 18Abraham se kinders gaan tog ’n groot en sterk nasie word en hulle sal baie mense wees. Al die volke sal Abraham ken; daarom sal dit met hulle goed gaan. 19Van alle mense het Ek Abraham uitgesoek om my spesiale boodskapper te wees. Hy het nog altyd naby my geleef. Hy sal sy kinders van My vertel en hulle sal ook naby My leef. Hulle sal weet hoe om reg te leef en die regte dinge te doen. Daarom sal Ek nog al my beloftes aan Abraham waar maak.”
20Die Here het toe vir Abraham alles vertel. “Ek is op pad Sodom en Gomorra toe,” het Hy gesê. “Hulle sonde skreeu ten hemele. Hulle doen die allerverskriklikste dinge. 21En Ek het kom kyk wat aangaan en of alles so sleg is. Ek moet uitvind of alles oor Sodom en Gomorra waar is of nie.”
1. WAT IS GOD SE PLAN VIR ONS LEWE?
sodat julle waardiglik voor die Here mag wandel om Hom in alles te behaag en julle in elke goeie werk vrug mag dra
2. WAT WIL EK HȆ MOET JY VIR MY BID
1. Daarom hou ons ook nie op nie, van die dag af dat ons dit gehoor het, Dit is ‘n konstante aanhoudende gebed wat opgaan vir die gemeente.
2. Om vir julle te bid en te vra. ‘n Ernstige aandrag by God “demand”. Of ‘n baie sterk begeerte.
3. Dat julle vervul mag word. Jy moet verstaan dat jy net hierdie vervulling kan beleef as jy in die omgewing is waar God is en sy Gees opereer.
Hulle koppe en hulle harte moet vol wees van die Wil van God.
“Christians must place themselves in that spiritual environment with the hope and expectation that God will reveal his will regarding specific matters. Paul’s point was not the difficulty of knowing God; it was the attitude required by the seeker of knowledge. In Christ God always makes himself known.[1]
4. Met die kennis. Hierdie woordjie spreek van uitgebreide kennis. Kennis wat bereik word deur die vasgryp en deurdringing van die voorwerp.
i. Die Gnostici het aanspraak gemaak dat hulle verhewe kennis gehad het. Misterie.
ii. Paulus sê mense wat gedoop is met die heilige Gees besit hierdie kennis wat God aan hulle openbaar.
5. Van sy wil.
i. Dit gaan oor hoe ons moet leef en oorwin met Sy krag op aarde.
ii. Omdat God ons pad vorentoe ken kan ons net by Ho leer hoe om dit aan te pak.
iii. His will is, in this context, God’s design, purpose, plan, intention for his people The knowledge of his will is really “to experience what God wants for you.” This may be expressed as “to experience what God wants you to do,” but more likely as “to experience what God wants you to experience.”[2]
6. In alle wysheid en. Wanneer jy die vermoë besit om die feite en kennis in dade te kan omsit.
i. Dit is die vermoe om dinge bymekaar te sit, te orden.
ii. the power of putting things together (σύν-εσις), of discerning the relations of different truths, the logical bearing and consequences of one’s principles.[3]
7. Geestelike. Die wysheid en kennis is dit wat deur die Gees opgewek en geïnspireer word.
i. “The spiritual source and character of this knowledge is reinforced by the qualifying phrase, “in all wisdom and spiritual understanding,” which could equally well be rendered “in all spiritual wisdom and understanding” (RSV/NRSV, NIV, Harris), or “with all the wisdom and understanding that his Spirit gives” (GNB[4]
8. Insig,
[1] Melick, R.R., 1991. Philippians, Colossians, Philemon, Nashville: Broadman & Holman Publishers.
[2] Bratcher, R.G. & Nida, E.A., 1993. A handbook on Paul’s letters to the Colossians and to Philemon, New York: United Bible Societies.
[3] Spence-Jones, H.D.M. ed., 1909. Colossians, London; New York: Funk & Wagnalls Company.
RSV Revised Standard Version
NRSV New Revised Standard Version
NIV New International Bible
GNB Good News Bible
[4] Dunn, J.D.G., 1996. The Epistles to the Colossians and to Philemon: a commentary on the Greek text, Grand Rapids, MI; Carlisle: William B. Eerdmans Publishing; Paternoster Press.
Related Media
See more
Related Sermons
See more