VERLIGTE OË VAN JULLE VERSTAND

KRAG VAN JESUS  •  Sermon  •  Submitted   •  Presented
0 ratings
· 93 views
Notes
Transcript
Efesiërs 1:15–23 (Afrikaanse Ou Vertaling)
15Daarom—vandat ek gehoor het van die geloof in die Here Jesus wat onder julle is en die liefde tot al die heiliges —
16hou ek ook nie op om vir julle te dank as ek aan julle in my gebede dink nie,
17dat die God van onse Here Jesus Christus, die Vader van die heerlikheid, aan julle die Gees van wysheid en openbaring in kennis van Hom mag gee,
18verligte oë van julle verstand, sodat julle kan weet wat die hoop van sy roeping en wat die rykdom van die heerlikheid van sy erfdeel onder die heiliges is;
19en wat die uitnemende grootheid van sy krag is vir ons wat glo, na die werking van die krag van sy sterkte
20wat Hy gewerk het in Christus toe Hy Hom uit die dode opgewek het en Hom laat sit het aan sy regterhand in die hemele,
21bo alle owerheid en mag en krag en heerskappy en elke naam wat genoem word, nie alleen in hierdie wêreld nie, maar ook in die toekomstige.
22En Hy het alle dinge onder sy voete onderwerp en Hom as Hoof bo alle dinge aan die gemeente gegee,
23wat sy liggaam is, die volheid van Hom wat alles in almal vervul.
In the four Gospels, we see God’s power at work in the ministry of Jesus Christ, but in the Book of Acts, we see that same power at work in ordinary men and women, members of the body of Christ. The greatest power shortage today is not in our generators or our gas tanks. It is in our personal lives. Will Paul’s prayer be answered in your life? Will you, starting today, begin to know by experience God—God’s calling—God’s riches—and God’s power?[1]
Ek het klompie jare gelede lens vervangings in beide oë gehad. Ek was gesê dat na verloop van tyd dit sal aanpak en met laser behandeling skoongemaak moet word. Dit het toe so gebeur en daarna kons ek weer duidelik sien.
Miskien het jy vandag weer ‘n oog skoonmaak nodig. “18verligte oë van julle verstand, sodat julle kan weet wat die hoop van sy roeping en wat die rykdom van die heerlikheid ... is;
1. HOE KAN ONS GOD SE KRAG WAARNEEM?
· Ons Kan Dit Daagliks In Die Natuur Waarneem
· In Gebed Beantwoording.
(Die Lewende Bybel)
........ Die gebed van iemand wat in die regte verhouding tot God leef, het ’n kragtige uitwerking.
(AMP)
…… The earnest (heartfelt, continued) prayer of a righteous man makes tremendous power available [dynamic in its working].
(The Message)
…..The prayer of a person living right with God is something powerful to be reckoned with.
· In Veranderde Lewens
(Afrikaanse Ou Vertaling)
17Daarom, as iemand in Christus is, is hy ’n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword.
(AMP)
17Therefore if any person is [ingrafted] in Christ (the Messiah) he is a new creation (a new creature altogether); the old [previous moral and spiritual condition] has passed away. Behold, the fresh and new has come!
· Daaglikse Oorwinning
(Afrikaanse Ou Vertaling)
30Die jonges word moeg en mat, en die jongmanne struikel selfs;
31maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.
(Afrikaanse Ou Vertaling)
10Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.
(The Message)
30For even young people tire and drop out, young folk in their prime stumble and fall.
31But those who wait upon God get fresh strength. They spread their wings and soar like eagles, They run and don’t get tired, they walk and don’t lag behind.
(The Message)
10Don’t panic. I’m with you. There’s no need to fear for I’m your God. I’ll give you strength. I’ll help you. I’ll hold you steady, keep a firm grip on you.
· KRAG OM TE DIEN
(Afrikaanse Ou Vertaling)
8maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, .......................
(The Message)
8What you’ll get is the Holy Spirit. And when the Holy Spirit comes on you, you will be able ……………
(AMP)
8But you shall receive power (ability, efficiency, and might) when the Holy Spirit has come upon you, ……………………..
2. WAARAAN WORD HIERDIE KRAG TOEGESKRYF?
· Wat Hy Gewerk Het In Christus Toe Hy Hom Uit Die Dode Opgewek
(Die Lewende Bybel)
8As ’n mens se lewe nog oorheers word deur jou ou menslike natuur, kan jou lewe God nooit tevrede stel nie.
9Maar julle leef nie meer so nie. Julle laat julle lei deur die Gees en nie deur die ou menslike geaardheid nie, want die Gees van God woon nou in julle. Iemand wat nie die Gees van Christus in hom het nie, behoort nie aan Christus nie.
10As Christus in julle is, is julle liggame wel op pad na die dood toe omdat die sonde in die wêreld gekom het. Maar die Gees gee julle die lewe omdat God julle in die regte verhouding met Homself gebring het.
11Dit is God wat vir Jesus weer lewendig gemaak het, en as die Gees van God in julle woon, sal dieselfde God wat Christus weer lewendig gemaak het, ook julle liggame weer lewendig maak, al het hulle ook gesterf. Dit sal Hy doen deur sy Gees wat in julle woon.
· Hom Laat Sit Het Aan Sy Regterhand In Die Hemele,
Die plek van outoriteit mag en krag.
Christ being seated at the right side of God is not simply a gesture of hospitality but indicates honor and power, and therefore it may be necessary to translate seated him at his right side in the heavenly world as “caused him to sit down at his right side in the heavenly world and gave him power” or “caused him to sit down in the place of power (or, the place where he rules) at his right side in the heavenly world.”[2]
· Bo Alle Owerheid En Mag En Krag En Heerskappy
Our Lord not only is above, but far above, everything and everyone else. He is above Satan and above Satan’s world system. He is above the holy angels and the fallen angels, above saved people and unsaved people, for time and for eternity. He is above all names, titles, ranks, levels, powers, and jurisdictions in the universe. God put all things in subjection under His feet (a quote from ; cf. ).[3]
· Hom As Hoof Bo Alle Dinge Aan Die Gemeente Gegee
Is Jesus Christus ook die hoof van jou lewe, jou huis. Hou werk. Jou gesin. Jou finansies.
[1] Wiersbe, W.W., 1996. The Bible exposition commentary, Wheaton, IL: Victor Books.
[2] Bratcher, R.G. & Nida, E.A., 1993. A handbook on Paul’s letter to the Ephesians, New York: United Bible Societies.
[3] MacArthur, J.F., Jr., 1986. Ephesians, Chicago: Moody Press.
Related Media
See more
Related Sermons
See more