DANIËL HET HOM VOORGENEEM OM HOM NIE TE VERONTREINIG NIE.

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 13 views
Notes
Transcript
Daar is grense in alle verhoudings.
(AFRIKAAN)
4 Moenie julle vertroue stel in leuens nie. Julle sê: “Ons is veilig! Dit is die Here se tempel, dit is die Here se tempel, dit is die Here se tempel!”
(Die Lewende Bybel)
8 Daniël het besluit dat hy hom nie onrein sou maak deur die koninklike kos en wyn nie. Daarom het hy by die hoofamptenaar verlof gevra om nie deur hierdie reël gebind te word nie.
(The Message)
8 But Daniel determined that he would not defile himself by eating the king’s food or drinking his wine, so he asked the head of the palace staff to exempt him from the royal diet.
1. HOE HET DANIEL IN BABILON GEKOM EN WAAROM?
vergelyk by 2 Konings 20:12–19 (vgl. ook 2 Kron. 32:25–31).[1]
(Afrikaanse Ou Vertaling)
5 Toe sê Jesaja vir Hiskía: Hoor die woord van die Here van die leërskare:
6 Kyk, daar kom dae dat alles wat in jou huis is en wat jou vaders opgehoop het tot vandag toe, na Babel weggevoer sal word; daar sal niks oorbly nie, sê die Here.
7 En van jou seuns wat uit jou sal voortkom, wat jy sal verwek, sal hulle neem, dat hulle hofdienaars word in die paleis van die koning van Babel.
2. DRIE REDES VIR BALINGSKAP
· Hulle het die wet nagelaat
· Die besnydenis ignoreer
· Sabbat en feeste verwaarloos.
3. DRIE VORME VAN DIE WET
· Wet van God. 10 gebooie
· Die wet van Moses. Levitiese wette.
· Oorlewering van die mense
4. OORBEKLEMTONING VAN DIE DRIE DINGE TOT IN PAULUS SE TYD.
Judaïseerders in Galasiërs en Kolossense
5. PROBLEME MET TAFEL VAN KONING.
· Onrein vleis wat ook aan afgode geoffer was.
6. PARALELLE VIR VANDAG
a) TAFEL VAN KONING / REGERING.
· Sekulêre humanisme en mense regte
· Aborsie
· Een geslag huwelike
· Gebruik van dagga. Ens.
· Sonde is nie afgebaken nie en ons kan nie meer daaroor preek nie.
7. WAT IS GOD SE OPLOSSING?
a. IN DIE OU TESTAMENT
(Afrikaanse Ou Vertaling)
26 En Ek sal julle ’n nuwe hart gee en ’n nuwe gees in jul binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle ’n hart van vlees gee.
(The Message)
26 I’ll give you a new heart, put a new spirit in you.
8. IN DIE NUWE TESTAMENT
(Afrikaanse Ou Vertaling)
4 En toe Hy nog met hulle saam was, het Hy hulle bevel gegee om nie van Jerusalem weg te gaan nie, maar om te wag op die belofte van die Vader, wat julle, het Hy gesê, van My gehoor het.
(Afrikaanse Ou Vertaling)
4 En toe Hy nog met hulle saam was, het Hy hulle bevel gegee om nie van Jerusalem weg te gaan nie, maar om te wag op die belofte van die Vader, wat julle, het Hy gesê, van My gehoor het.
(Afrikaanse Ou Vertaling)
27 En die salwing (Christos, “to be Christed”) wat julle van Hom ontvang het, bly in julle, en julle het nie nodig dat iemand julle leer nie; maar soos dieselfde salwing julle aangaande alles leer, so is dit ook waar en geen leuen nie; en soos dié julle geleer het, so moet julle in Hom bly.
9. KOM ONS EET DIE VRUG VAN GOD
(Die Lewende Bybel)
22 Maar as dit die Heilige Gees is wat ons lewe oorheers, bewerk Hy die goeie dinge in ons soos die vrugte wat aan ’n boom gedra word. Hy gee liefde, blydskap, vrede, geduld, vriendelikheid, vrygewigheid, betroubaarheid, nederigheid en selfbeheersing.
(Afrikaanse Ou Vertaling)
9 Want die vrug van die Gees bestaan in alle goedheid en geregtigheid en waarheid.
[1] Van Zyl, A.H., 1993. Die Bybel verklaar: 1983-vertaling, Kaapstad: Lux Verbi.
Related Media
See more
Related Sermons
See more