Untitled Sermon

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 4 views
Notes
Transcript
Genesis 4:15 AFR1983
Maar die Here sê vir hom: “Nee! Wie vir Kain vermoor, sal sewe maal gestraf word.” Toe gee die Here vir Kain ’n teken sodat niemand wat hom raakloop, hom sou doodmaak nie.
John 5:19 AFR1983
Toe het Hy Hom verweer en vir hulle gesê: “Dit verseker Ek julle: Die Seun kan niks uit sy eie doen nie. Hy doen maar net wat Hy die Vader sien doen; wat die Vader ook al doen, doen die Seun ook net so.
John 14:1 AFR1983
“Julle moet nie ontsteld wees nie. Glo in God; glo ook in My.
John 16:33 AFR1983
Dit sê Ek vir julle, sodat julle vrede kan vind in My. In die wêreld sal julle dit moeilik hê; maar hou moed: Ek het die wêreld klaar oorwin.”
1 Corinthians 15:57 AFR1983
Maar ons dank God dat Hy aan ons die oorwinning gee deur ons Here Jesus Christus.
Ephesians 6:16 AFR1983
Daarby moet julle altyd geloof as skild in die hand hê, want daarmee sal julle al die brandpyle van die Bose kan afweer.
Hebrews 1:2 AFR1983
maar nou, in hierdie laaste dae, het Hy met ons gepraat deur die Seun. God het Hom deur wie Hy die wêreld geskep het, ook erfgenaam van alles gemaak.
2 Peter 2:20 AFR1983
Mense wat van die besmettinge van die wêreld vrygekom het deurdat hulle ons Here en Verlosser, Jesus Christus, leer ken het, en wat weer daarin vasgevang en daardeur oorweldig word, is aan die einde slegter daaraan toe as aan die begin.
1 John 2:23 AFR1983
Wie nie die Seun erken nie, verwerp ook die Vader; wie die Seun erken, erken ook die Vader.
1 John 4:4 AFR1983
Julle behoort aan God, liewe kinders, en het die vals profete klaar oorwin omdat Hy wat in julle is, groter is as die duiwel, wat in die wêreld is.
1 John 4:15 AFR1983
Wie bely dat Jesus die Seun van God is—God bly in hom en hy in God.
1 John 5:1 AFR1983
Elkeen wat glo dat Jesus die Christus is, is ’n kind van God; en elkeen wat vir die Vader liefhet, het ook die ander lief wat kinders van die Vader is.
Related Media
See more
Related Sermons
See more