007 — Jakobus 1:2-11 | Samevatting in Wysheid

Die Brief van Jakobus  •  Sermon  •  Submitted   •  3:29
0 ratings
· 7 views
Files
Notes
Transcript

GEBED

SKRIFLESING (Jam 1:2-11)

OORDENKING

Ons het die afgelope week gehoor wat ons moet doen omtrent versoekings.
Jakobus sê ons moet versoekings gebruik as geleentheid om geestelik te groei en ons moet nie moeg word om dit so te benader nie.
Ons moet God altyd betrek wanneer ons wysheid oor ‘n saak nodig het en ons moet dit met ‘n vaste vertroue in God doen sodat ons nie rondgeslinger word deur die lewe nie.
Laastens moet ons ook die wysheid wat ons van God ontvang in ons verhouding met Hom en ook ons aardse verhoudinge reflekteer.
Ek wil net weer my aanvangswoorde herhaal: “Ons het die afgelope week gehoor wat ons moet doen omtrent versoekings.”
Eerskomende Sondag gaan ons saam lees uit Jakobus 1:12-18 (Jam 1:12-18). Daaruit gaan ons hoor wat ons nie moet doen met versoekings nie.
Mag ons in Praktiese Geestelike Onderskeid toeneem deur die wysheid van God.

GEBED

Here, help asseblief elkeen van ons om daagliks elke geleentheid deur U wysheid te benut om geestelik volwasse te word in ons verhouding met U en met mekaar — Amen
Related Media
See more
Related Sermons
See more