Pinkster 2

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 3 views
Notes
Transcript

Inleiding

Die betekenis van die uitstorting van die Heilige Gees op die dag van Pinkster

Wat was die dag van die pinkster?
“die fees van die oes” - die eerste graan wat geoes word. (graanoffer in Deut 16:9-12)
Vervul beide die Ou-en-nuwe testamentiese profesie van die koms van die Gees.
Kondig ‘n nuwe era aan - ‘n era waarvan ek en jy vandag nog deel van is.

Handelinge 1:4-5 (gedoop met die Heilige Gees)

Nuwe ID
God se Gees vernuwe - nuwe era en nuwe identiteit
Impliseer verandering en vernuwing
PASOP VIR GEMAKSONE

Hoe het dit gebeur?

God reageer op gebed?
Deel van ‘n groter prentjie?

Elke stam en taal wat gehoor EN VERSTAAN HET

Die seel van die nuwe verbond - niemand word uitgesluit nie
Word die lens waardeur die storie van Jesus geinterpreteer moet word

Wat beteken dit vir my en jou vandag?

Ons moet inkoop in hierdie nuwe era in
God se Gees toelaat om ons te vernuwe - ons identiteit te herbou
Waak teen die gemaksones.

Afsluiting

Gebed
More aand: kyk dieper na die nuwe identiteit van die eerste bekeerdes asook die eerste gemeentes - hoe skep dit vir ons ‘n beeld (‘n template vir kerkwees)
Related Media
See more
Related Sermons
See more