Water en Gees

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 5 views
Notes
Transcript

Inleiding

Sous - moes oorbegin
Die lewe is soms so - het jy al ooit gevoel jy wil oorbegin?

Inleiding teks

Johannes evangelie - Jesus het ‘n gesprek met iemand van die Sanhedrin

Teks lees

Profiel van Nikodemus

Een van baie one-on-one gesprekke wat Jesus met individue gehad het (hierna met ‘n samaritaanse vrou - verskil en omvang)
Hoe gesag
Teologies bekwaam (Jesus vertel vir ons hy was ‘n leermeester van Israel

IN DIE AAND

Vreemd hoe Jesus reageer op hierdie mooi woorde…
Want hy weet eintlik wat Nikodemus se agenda is
Bang om sosiale kapitaal te verloor

Om weer gebore te word

Daarop sê Jesus vir hom: “Dít verseker Ek jou: As iemand nie opnuut gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.”
Jy moet weer gebore word
As jy nie weer gebore word nie, sal jy nie die koninkryk SIEN nie.
As jy nie weer gebore word nie sal jy blind wees vir die dinge van die koninkryk van God
Bevestig dit in vers 11:
Dit verseker Ek jou: Ons praat oor wat ons weet, en ons getuig oor wat ons gesien het, en tog aanvaar julle nie ons getuienis nie.
Konikryk van God = hemel?
Is dit iets wat rondom om ons, maar ons sien dit nie?
Om weer gebore te word beteken dat die manier waarop jy kyk na die wereld verander. Jy sien die wereld deur God se oe en nie deur jou eie nie.
Vers 5 - kan ook nie in die koninkryk kom nie = as jou oe nie nou verander nie, sal jy nie deel word van hierdie beweging nie

Abstrakte metaforiese wedergeborenheid..

Om oor te begin
Om nog ‘n kans te kry
EDGE OF TOMORROW
Nikodemus moes weet vanuit O.T - hoeveel keer het Israel nie net oor begin nie - en nog ‘n kans gekry nie?

Slot

Hoe sien jy die wereld? (Met watse oe kyk jy?)
Het jy nodig om oor te begin?
Aanvaar die uitnodiging
Related Media
See more
Related Sermons
See more