Golwe

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 2 views
Notes
Transcript

Inleiding

Efesiers 3: In konteks van lyding geskryf en dat die doel van die brief is om die gelowige te ondderrig in die feit dat God homself met die kerk versoen het en eenigheid gebring het onder een hoof nl. Jesus Christus.
In die eerste drie hoofstukke verduidelik P die teoretiese kant hiervan, maar hier van hoofstuk 4 af raak Paulus meer prakties oor die etiese implikasies, m.a.w hoe lyk die lewe van ‘n gelowige wat homself gegee het vir Christus?
Daarom roep Paulus die gemeente om geloofwaardig te wees teenoor die roeping van die kerk wat gekenmerk is deur eenheid. Die kern waarde van die roeping van die kerk is eenheid - die eenheid wat God bewerkstellig het d.m.v Jesus Christus.

Wat is eenheid (nie)

Eenheid beteken nie ons moet konformeer in elke opsig nie - dit beteken wel dat ons die verskillende talente en gawes wat God vir ons gegee het nou kan celebrate onder een hoof nl. Jesus Christus. Kom ons kyk saam na Ef. 4:1-16 en kyk wat God ons wil leer vandag uit hierdie gedeelte uit.
(Lees)
Paulus roep die gemeente op om te kyk na hulle menswees - hoe is julle besig om te lewe?
Nie wat is julle besig om te doen nie (roeping is nie)
Letterlik: Hoe is julle besig om te loop? (peripateio)
Kyk na jou voetspore - watse impak is jy besig om te maak - watse voetspore is jy besig om agter te laat? Hoe lyk jou lewenswandel?
Paulus vra die gemeente om te reflekteer oor hulle karakter.
Die lewenswandel moet in ooreenstemming wees met die roeping:
Geroep uit genade so lewenswandel moet genade reflekteer en eienskap van genade is om mekaar te verdra in liefde
Elkeen van die dinge wat Paulus lys gebeur binne in die konteks van relasies - van verhoudings. Hoe lyk jou menswees in die konteks van jou verhoudings met jou medemens?
Hoekom is dit nodig, wat gaan die uitkoms wees van ‘n lewenswandel wat in ooreenstemming is met ‘n roeping wat gebore is uit genade?
Sodat julle nie deur die golwe van die lewe rondgegooi word nie
Was jy al ooit gegooi deur ‘n golf (jy is rigtingloos en magteloos)
Die golwe gaan aanhou kom… Die lewe gaan gebeur en die golwe gaan jou tref…
Soms hooggety soms is die waters stil. Leer swem! Leer om die golf te ry....
Het baie geval toe ons geleer surf het - maar ons was nooit alleen nie, daar was baie ander wat in dieselfde water is…
Wanneer ons eenheid het dan kan ons mekaar help om die golf te ry.
Hoe bewerk ons eenheid?
Nader aan God = nader aan mekaar
Begin om vir iemand te bid…
Uitnooi om stil te word dink aan iemand wie jy vir God kan gee…
Related Media
See more
Related Sermons
See more