Sermon Tone Analysis

Overall tone of the sermon

This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.08UNLIKELY
Disgust
0.14UNLIKELY
Fear
0.08UNLIKELY
Joy
0.56LIKELY
Sadness
0.55LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0.08UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.19UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.44UNLIKELY
Agreeableness
0.61LIKELY
Emotional Range
0.16UNLIKELY

Tone of specific sentences

Tones
Emotion
Anger
Disgust
Fear
Joy
Sadness
Language
Analytical
Confident
Tentative
Social Tendencies
Openness
Conscientiousness
Extraversion
Agreeableness
Emotional Range
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
Inleiding
Desember, ‘n tyd van skoolvakansie films
Ouers ‘kyk’ saam.
Lion King
Intro vir video
Tema & teks inleiding
Soms vergeet ons wie ons is, ons raak verlore
Soms lewe ons ‘n lewe wat nie ons eie is nie.
Jy is iemand omdat die wereld vir jou vertel het wie jy moet wees.
Die vraag
Hoe weet jy wie jy is en of jy besig is om die regte pad te stap?
Efesiers 1
Vertel wie Jesus is
Vertel wie ons is aan die hand van wie Jesus is
Lees
Jesus het ons aangeneem as sy kinders
Ek maak jou myne - was eens verlore.
Neem ons in sy huis in.
Jesus het ons kom vrymaak
Deur Sy bloed, op grond van sy genade - NIE ONS VERDIENSTE NIE
Hy het sy wil aan ons bekend gemaak
Nie meer ‘n misterie nie - as jy wil weet wat God wil he, leer God ken en gee jou lewe vir hom - wanneer laas het jy?
Slot
Ons is erfgename - God vertrou alles aan ons toe.
Genade
Liefde
Koninkryk
Skepping
Wat doen jy met die dinge wat God vir jou gegee het?
As jy rigtingloos voel mag jy vandag onthou dat die kompas van jou siel le in wie jy is - Jy is ‘n kind van God.
Net soos wat rafiki vir simba gese het - you are mufasas boy - is jy Jesus se seun.
Jy is Jesus se dogter.
Mag jy opnuut besef dat jou identiteit in die eerste plek hierin le en mag jy jou lewe inrig op grond van God se wil.
Amen
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9