Die Geboorte van Jesus Christus

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 6 views

Jesus Christ was born to a poor unmarried Jewish couple in the village of Bethlehem. As Son of God, he was conceived by the Holy Spirit in the womb of his mother Mary.

Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

Jesus Christ’s birth is prophesied in the OT

The prophecy of a coming ruler

Isaiah 9:6–7 DIEBYBEL:A19331953
5 Want ’n Kind is vir ons gebore, ’n Seun is aan ons gegee; en die heerskappy is op sy skouer, en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God, Ewige Vader, Vredevors — 6 tot vermeerdering van die heerskappy en tot vrede sonder einde, op die troon van Dawid en oor sy koninkryk, om dit te bevestig en dit te versterk deur reg en deur geregtigheid, van nou af tot in ewigheid. Die ywer van die Here van die leërskare sal dit doen.

The prophecy of a virgin’s son

Isaiah 7:14 DIEBYBEL:A19331953
14 Daarom sal die Here self aan julle ’n teken gee: Kyk, die maagd sal swanger word en ’n seun baar en hom Immánuel noem.

The prophecy concerning his birthplace

Mic 5:2 “Bethlehem Ephrathah” is the village where David grew up (“the town of David”).

Jesus Christ was conceived by the Holy Spirit and born of a virgin

Matthew 1:18 DIEBYBEL:A19331953
18 DIE geboorte van Jesus Christus was dan só: Toe sy moeder Maria verloof was aan Josef, voordat hulle saamgekom het, is sy swanger bevind uit die Heilige Gees.
See also Mt 1:20; Lk 1:34–35

Jesus Christ’s incarnation

Jn 1:14; Ga 4:4
See also Ro 8:3; 2 Co 8:9; Php 2:7–8; 1 Ti 3:16; 1 Jn 4:2

The circumstances of Jesus Christ’s birth

An angel informs Mary that she is to be the mother of the Messiah

Luke 1:26–38 DIEBYBEL:A19331953
26 EN in die sesde maand is die engel Gabriël deur God gestuur na ’n stad in Galiléa met die naam van Násaret, 27 na ’n maagd wat verloof was aan ’n man met die naam van Josef, uit die huis van Dawid; en die naam van die maagd was Maria. 28 En die engel het by haar binnegekom en gesê: Wees gegroet, begenadigde! Die Here is met jou; geseënd is jy onder die vroue. 29 En toe sy hom sien, was sy baie ontsteld oor sy woord, en sy het daaroor nagedink wat hierdie groet tog kon beteken. 30 En die engel sê vir haar: Moenie vrees nie, Maria, want jy het genade by God gevind. 31 En kyk, jy sal swanger word en ’n Seun baar, en jy moet Hom Jesus noem. 32 Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word; en die Here God sal aan Hom die troon van sy vader Dawid gee, 33 en Hy sal koning wees oor die huis van Jakob tot in ewigheid, en aan sy koninkryk sal daar geen einde wees nie. 34 Toe sê Maria vir die engel: Hoe kan dit wees aangesien ek geen man het nie? 35 En die engel antwoord en sê vir haar: Die Heilige Gees sal oor jou kom en die krag van die Allerhoogste sal jou oorskadu. Daarom ook sal die Heilige wat gebore word, Seun van God genoem word. 36 En kyk, Elisabet, jou bloedverwant, het self ook ’n seun ontvang in haar ouderdom, en hierdie maand is die sesde vir haar wat onvrugbaar genoem is. 37 Want geen ding sal by God onmoontlik wees nie. 38 En Maria sê: Hier is die diensmaagd van die Here. Laat dit met my gaan volgens u woord. En die engel het van haar weggegaan.

Mary responds in praise

See also Lk 1:46–55

An angel explains to Joseph why Mary’s baby is so special

Matthew 1:18–25 DIEBYBEL:A19331953
18 DIE geboorte van Jesus Christus was dan só: Toe sy moeder Maria verloof was aan Josef, voordat hulle saamgekom het, is sy swanger bevind uit die Heilige Gees. 19 En Josef, haar man, omdat hy regverdig was en onwillig om haar openbaar te maak, het hom voorgeneem om in die geheim van haar te skei. 20 Maar terwyl hy dit in die gedagte gehad het, verskyn daar ’n engel van die Here in ’n droom aan hom en sê: Josef, seun van Dawid, wees nie bevrees om Maria, jou vrou, by jou te neem nie, want wat in haar verwek is, is uit die Heilige Gees; 21 en sy sal ’n seun baar, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos. 22 En dit het alles gebeur, sodat die woord vervul sou word wat die Here deur die profeet gespreek het: 23 Kyk, die maagd sal swanger word en ’n seun baar, en hulle sal Hom Emmánuel noem, dit is, as dit vertaal word: God met ons. 24 En toe Josef uit die slaap wakker word, het hy gedoen soos die engel van die Here hom beveel het en sy vrou by hom geneem; 25 en hy het haar nie beken totdat sy haar eersgebore Seun gebaar het nie; en hy het Hom Jesus genoem.

The birth of Jesus Christ takes place

Luke 2:1–7 DIEBYBEL:A19331953
1 EN in daardie dae het daar ’n bevel uitgegaan van keiser Augustus dat die hele wêreld ingeskryf moes word. 2 Hierdie eerste inskrywing het plaasgevind toe Cirénius goewerneur van Sírië was. 3 En almal het gegaan om ingeskryf te word, elkeen na sy eie stad. 4 En Josef het ook opgegaan van Galiléa, uit die stad Násaret, na Judéa, na die stad van Dawid, wat Betlehem genoem word, omdat hy uit die huis en geslag van Dawid was, 5 om hom te laat inskrywe saam met Maria, die vrou aan wie hy hom verloof het, wat swanger was. 6 En terwyl hulle daar was, is die dae vervul dat sy moes baar; 7 en sy het haar eersgebore Seun gebaar en Hom toegedraai in doeke en Hom in die krip neergelê, omdat daar vir hulle geen plek in die herberg was nie.

Angels announce Jesus Christ’s birth to some shepherds

See also Lk 2:8–20

The Magi search for Jesus Christ’s birthplace and Herod tries to kill him

Mt 2:1–18 These events could have taken place at any time in Jesus Christ’s first two years.
Related Media
See more
Related Sermons
See more