Jesus Christ’s authority over demons

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 8 views

Demons are subject to the authority of Jesus Christ during his ministry and subsequently in the ministry of the church.

Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

All spiritual powers are subject to Jesus Christ who has supreme authority

Ephesians 1:19–22 DIEBYBEL:A19331953
19 en wat die uitnemende grootheid van sy krag is vir ons wat glo, na die werking van die krag van sy sterkte 20 wat Hy gewerk het in Christus toe Hy Hom uit die dode opgewek het en Hom laat sit het aan sy regterhand in die hemele, 21 bo alle owerheid en mag en krag en heerskappy en elke naam wat genoem word, nie alleen in hierdie wêreld nie, maar ook in die toekomstige. 22 En Hy het alle dinge onder sy voete onderwerp en Hom as Hoof bo alle dinge aan die gemeente gegee,
See also Ro 8:38; Eph 3:10; Col 1:16; Col 2:10; Col 2:15

Demons are powerless before Jesus Christ

Demons can only do what he permits

Matthew 8:31–32 DIEBYBEL:A19331953
31 En die duiwels het Hom gesmeek en gesê: As U ons uitdryf, laat ons toe om in die trop varke te vaar. 32 En Hy sê vir hulle: Gaan! Toe gaan hulle uit en vaar in die trop varke in; en daar storm die hele trop varke van die krans af die see in en kom in die water om.

Demons obey his command

Matthew 17:18 DIEBYBEL:A19331953
18 Daarop bestraf Jesus hom; en die duiwel het van hom uitgegaan, en die seun het gesond geword van daardie uur af.
See also Mt 9:33–34; Mk 1:34; Mk 16:9; Lk 11:14

Demons disperse at his word

Mark 9:25 DIEBYBEL:A19331953
25 En toe Jesus sien dat ’n skare bymekaar stroom, het Hy die onreine gees bestraf en vir hom gesê: Jou stom en dowe gees, Ek gebied jou, gaan uit hom uit en kom nooit weer in hom nie.
See also Mk 1:25

The name of Jesus Christ has power against demons

Jesus Christ’s name is used by his disciples

Mark 16:17 DIEBYBEL:A19331953
17 En vir die wat geglo het, sal hierdie tekens volg: in my Naam sal hulle duiwels uitdryf, met nuwe tale sal hulle spreek,
See also Mk 9:38–39; Lk 10:17; Ac 16:18

Jesus Christ anticipates the misuse of his own name

Matthew 7:22–23 DIEBYBEL:A19331953
22 Baie sal in daardie dag vir My sê: Here, Here, het ons nie in u Naam geprofeteer en in u Naam duiwels uitgedrywe en in u Naam baie kragte gedoen nie? 23 En dan sal Ek aan hulle sê: Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My, julle wat die ongeregtigheid werk!
See also Ac 19:13–16 an example where Jesus’ name is used in cases of demon-possession--but not by Jesus Christ’s disciples, and not successfully

Jesus Christ’s disciples have delegated power over demons

In Jesus Christ’s own lifetime

Matthew 10:1 DIEBYBEL:A19331953
1 EN Hy het sy twaalf dissipels na Hom geroep en aan hulle mag gegee oor onreine geeste, om hulle uit te dryf en om elke siekte en elke kwaal te genees.
See also Mt 10:7; Mk 3:14–15; Mk 6:7; Mk 6:13; Lk 10:17; Lk 10:19

In the ongoing ministry of the church

Mark 16:17 DIEBYBEL:A19331953
17 En vir die wat geglo het, sal hierdie tekens volg: in my Naam sal hulle duiwels uitdryf, met nuwe tale sal hulle spreek,
See also Ac 5:16; Ac 8:7; Ac 16:18; Ac 19:12

Others will attempt to drive out demons

Mt 12:27; Mk 9:38; Ac 19:13–15

The final punishment of demons

2 Pe 2:4; Jud 6
Related Media
See more
Related Sermons
See more