Nature of miracles

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 5 views

Miracles may be performed directly by God or through a human agent. Those recorded in Scripture include healing, raising the dead, miracles of nature and the casting out of demons.

Notes
Transcript

Miracles demonstrate God’s greatness and power

Psalm 77:14 DIEBYBEL:A19331953
15 U is die God wat wonders doen; U het u sterkte onder die volke bekend gemaak.
See also Ex 14:30–31; Ex 34:10; Dt 3:24; 1 Ki 18:37–39; Job 5:9; Ps 78:4; Lk 9:42–43

Miracles bringing God’s judgment

Leviticus 10:1–2 DIEBYBEL:A19331953
1 EN die seuns van Aäron, Nadab en Abíhu, het elkeen sy vuurpan geneem en vuur daarin gegooi en reukwerk daarop gesit en vreemde vuur voor die aangesig van die Here gebring, wat Hy hulle nie beveel het nie. 2 Daarop het daar vuur van die aangesig van die Here uitgegaan en hulle verteer, en hulle het gesterwe voor die aangesig van die Here.
See also Ge 19:24–26; Nu 12:10; Nu 16:31–35; 1 Ki 13:4–5; 2 Ki 1:9–12; 2 Ch 26:19–20; Ac 5:5; Ac 5:10; Ac 13:11

Miracles which meet human need

The provision of food and water

Exodus 17:6 DIEBYBEL:A19331953
6 Kyk, Ek sal daar voor jou by die rots op Horeb staan; dan moet jy die rots slaan, en daar sal water uit kom, dat die volk kan drink. En Moses het so gedoen voor die oë van die oudstes van Israel
See also Ex 15:25; Nu 11:31–32; Nu 20:10–11; Jdg 15:18–19; 1 Ki 17:5–6; 1 Ki 17:8–16; 2 Ki 2:19–22; 2 Ki 4:42–44; Mt 14:15–21; Mk 8:1–10

Healing

Acts 5:16 DIEBYBEL:A19331953
16 En die menigte van die stede in die omtrek het ook in Jerusalem bymekaargekom en siekes gebring en mense wat deur onreine geeste gekwel was; en hulle is almal genees.
See also Nu 21:6–9; 2 Ki 5:1–14; Lk 9:6; Ac 3:1–10; Ac 9:33–34; Ac 28:7–9

Exorcism

Acts 16:18 DIEBYBEL:A19331953
18 En dit het sy baie dae lank gedoen; maar baie ontevrede daaroor, het Paulus hom omgedraai en vir die gees gesê: Ek beveel jou in die Naam van Jesus Christus om uit haar uit te gaan. En hy het op dieselfde oomblik uitgegaan.
See also Mk 6:13; Mk 9:38; Lk 10:17; Ac 8:7

The raising of the dead

John 11:38–44 DIEBYBEL:A19331953
38 En Jesus het weer in Homself geweldig bewoë geword en by die graf gekom. En dit was ’n spelonk, en ’n steen het daarteen gelê. 39 Jesus sê: Neem die steen weg. Martha, die suster van die oorledene, sê vir Hom: Here, hy ruik al, want hy is al vier dae dood. 40 Jesus sê vir haar: Het Ek nie vir jou gesê, as jy glo, sal jy die heerlikheid van God sien nie? 41 Hulle neem toe die steen weg waar die oorledene lê. En Jesus het sy oë opgeslaan en gesê: Vader, Ek dank U dat U My verhoor het; 42 en Ek het geweet dat U My altyd verhoor, maar ter wille van die skare wat rondom staan, het Ek dit gesê, sodat hulle kan glo dat U My gestuur het. 43 En nadat Hy dit gesê het, het Hy met ’n groot stem geroep: Lasarus, kom uit! 44 En die oorledene het uitgekom, aan hande en voete met grafdoeke gebind, en sy gesig was toegedraai met ’n doek. Jesus sê vir hulle: Maak hom los en laat hom gaan.
See also 1 Ki 17:17–24; 2 Ki 4:32–37; 2 Ki 13:21; Ac 9:36–41; Ac 20:9–12

Miraculous births

Genesis 18:10–14 DIEBYBEL:A19331953
10 En Hy sê: Ek sal oor ’n jaar sekerlik weer na jou toe kom—dan sal jou vrou Sara ’n seun hê. En Sara het geluister by die ingang van die tent wat agter Hom was. 11 Maar Abraham en Sara was oud, ver op hulle dae; dit het met Sara nie meer volgens die reël van die vroue gegaan nie. 12 En Sara het by haarself gelag en gedink: Sal ek wellus hê nadat ek oud geword het en my heer oud is? 13 Toe sê die Here vir Abraham: Waarom het Sara daar gelag en gedink: Sou ek ook werklik baar nou dat ek oud geword het? 14 Sou iets vir die Here te wonderbaar wees? Hierdie tyd, oor ’n jaar, sal Ek na jou terugkom, en Sara sal ’n seun hê.
See also Jdg 13:2–3; 1 Sa 1:20; 2 Ki 4:14–17; Lk 1:34–37

Miracles involving military victory

2 Chronicles 32:21 DIEBYBEL:A19331953
21 stuur die Here ’n engel, en dié het al die dapper helde en bevelhebbers en owerstes in die laer van die koning van Assirië verdelg, sodat hy met ’n beskaamde aangesig na sy land teruggegaan het; en toe hy in die huis van sy god kom, het die wat uit sy eie liggaam voortgekom het, hom daar met die swaard neergeslaan.
See also Ex 12:29–36; Ex 14:26–28; Jos 10:12–14; 1 Sa 7:10–12; 2 Ki 6:18–23; 2 Ch 20:22–26

Miraculous help in trouble

Daniel 6:27 DIEBYBEL:A19331953
28 Hy verlos en red en doen tekens en wonders in die hemel en op die aarde, Hy wat Daniël uit die mag van die leeus verlos het.
See also Ps 91:11–12; Da 3:19–27; Da 6:19–23; Mt 8:23–27; Ac 12:6–11; Ac 16:25–26

Gifts of supernatural strength

Judges 14:5–6 DIEBYBEL:A19331953
5 En Simson het met sy vader en sy moeder afgegaan na Timna; en toe hulle by die wingerde van Timna kom, storm daar ’n jong leeu brullende op hom af. 6 Maar die Gees van die Here het oor hom vaardig geword; en hy het dit verskeur soos ’n mens ’n bokkie verskeur sonder dat daar iets in sy hand was; maar hy het sy vader en sy moeder nie vertel wat hy gedoen het nie.
See also Jdg 14:19; Jdg 15:14–16; Jdg 16:26–30; 1 Ki 18:46

Nature miracles

2 Kings 2:7–8 DIEBYBEL:A19331953
7 En vyftig man van die profete-seuns het geloop en op ’n afstand eenkant gestaan, terwyl hulle twee by die Jordaan staan. 8 Toe neem Elía sy mantel en rol dit op en slaan op die water; en dit is na weerskante verdeel, sodat hulle twee op droë grond deurgegaan het.
See also Ex 10:13–23; Ex 14:15–22; Jos 3:14–17; 2 Ki 2:13–14; Mt 21:18–22; Jn 2:1–11

Miracles are part of God’s plan of redemption

2 Samuel 7:23 DIEBYBEL:A19331953
23 En wie is soos u volk, soos Israel, ’n enige nasie op die aarde, wat God vir Hom as ’n volk gaan verlos het, en om vir Hom ’n naam te maak; en om groot dinge te doen vir hulle en vreeslike dinge aan u land voor u volk uit wat U verlos het vir U van Egipte, van die heidene en hulle gode?
See also Mk 16:17–18; Ac 2:22–24; Ac 14:3; Heb 2:3–4

Miracles occur at times of special significance

At the time of the exodus

Ex 3:2–3; Ex 7:3–4; Ex 16:11–15; Ex 17:6–7; Nu 17:8; Dt 4:34

At times of national religious crisis

1 Ki 18:30–39; 2 Ki 3:16–25; 2 Ki 4:3–7; 2 Ki 4:40–41; 2 Ki 6:5–7

In the time of Jesus Christ

Mt 14:15–21; Mt 20:29–34; Jn 11:38–44

In the time of the first Christians

Lk 10:17; Ac 8:6; Ac 8:13; Ac 14:8–10; Ac 14:19–20; Ac 19:11–12

Miracles are God’s gift

They authenticate the message of his servants

John 10:38 DIEBYBEL:A19331953
38 maar as Ek dit doen, al glo julle My nie, glo die werke, dat julle kan erken en glo dat die Vader in My is, en Ek in Hom.
See also Ex 4:30–31; Mt 11:2–5; Mk 9:39; Mk 16:20; Jn 14:11; 2 Co 12:12

They are given by God’s sovereign will

1 Corinthians 12:8–11 DIEBYBEL:A19331953
8 Want aan die een word deur die Gees ’n woord van wysheid gegee, en aan die ander ’n woord van kennis vanweë dieselfde Gees; 9 aan ’n ander weer geloof deur dieselfde Gees, en aan ’n ander genadegawes van gesondmaking deur dieselfde Gees; 10 aan ’n ander werkinge van kragte, aan ’n ander profesie, aan ’n ander onderskeiding van die geeste, aan ’n ander allerhande tale, aan ’n ander uitleg van tale. 11 Maar al hierdie dinge werk een en dieselfde Gees wat aan elkeen afsonderlik uitdeel soos Hy wil.
See also Mt 10:1; 1 Co 12:28–30; Ga 3:5

Miracles are not in themselves proof of God’s work

They are no guarantee of genuine faith

Matthew 7:22–23 DIEBYBEL:A19331953
22 Baie sal in daardie dag vir My sê: Here, Here, het ons nie in u Naam geprofeteer en in u Naam duiwels uitgedrywe en in u Naam baie kragte gedoen nie? 23 En dan sal Ek aan hulle sê: Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My, julle wat die ongeregtigheid werk!
See also Lk 16:27–31; Jn 2:23–24; 1 Co 13:1–2

They can be counterfeited

Matthew 24:24 DIEBYBEL:A19331953
24 Want daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal groot tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei.
See also Ex 7:11–12; Ex 7:22; Ex 8:7; Ac 8:9–11; 2 Th 2:9; Re 13:13; Re 16:14; Re 19:20
Related Media
See more
Related Sermons
See more