Wie is soos die Here?

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 2 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

Miga se naam

Wie is soos die Here?
Die boek gaan oor God wat ingryp a.g.v. die onvermoe van mense.

Hoekom moet God ingryp?

God het die mense van Juda toevertou om Sy wil te openbaar aan die nasies van die wereld
Juda het dit nie reggekry nie - hulle het soos die res van die wereld geword
Juda word gelykgestel aan Samaria - die hele land het septies geword

Wat presies het fout gegaan?

Die mense van Juda kon nie God se wil openbaar nie, want hulle was te swak
Die wet was ‘n riglyn gewees, hulle het nie die wet onderhou nie - was dit die sonde?
Sonde is die simptome, maar nie die wortel van die infeksie nie
Voordat daar die oortreding van die wet was, was daar die versoeking om die wet te oortree

Wat doen die bose?

Dit breek jou wilskrag
Ons almal wil beter mense wees en die wereld ‘n beter plek maak
^Dit is die kern van God se wil - dit is in ons ingeplant; hierdie wil om beter te wil wees
Die bose kom val daardie aan (mielie plant)

Kondig Miga oordeel of genade aan?

Oordeel sal wees om Juda te los dat hulle vergaan in hulle sondes.
Genade is om alles weg te vat wat boos is

Wat forseer hierdie teks ons?

Dit forseer ons om na onsself te kyk
Jy kan ‘n goeie morele lewe lei, maar is jy bewustelik besig om te soek na God se wil?
Waar is jy besig om te soek?
Jy kan beter wees - God se wil maak dit moontlik. Jy het dit in jou om beter te kan wees.
Waar het God nodig om in te gryp?
Related Media
See more
Related Sermons
See more