Sermon Tone Analysis

Overall tone of the sermon

This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.11UNLIKELY
Disgust
0.09UNLIKELY
Fear
0.13UNLIKELY
Joy
0.54LIKELY
Sadness
0.66LIKELY
Language Tone
Analytical
0.08UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.21UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.41UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.12UNLIKELY

Tone of specific sentences

Tones
Emotion
Anger
Disgust
Fear
Joy
Sadness
Language
Analytical
Confident
Tentative
Social Tendencies
Openness
Conscientiousness
Extraversion
Agreeableness
Emotional Range
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
Skriftuur
gen 3:1-10 “1 MAAR die slang was listiger as al die diere van die veld wat die Here God gemaak het.
En hy sê vir die vrou: Is dit ook so dat God gesê het: Julle mag nie eet van al die bome van die tuin nie? 2 En die vrou antwoord die slang: Van die vrugte van die bome in die tuin mag ons eet, 3 maar van die vrugte van die boom wat in die middel van die tuin is, het God gesê: Julle mag daarvan nie eet nie en dit nie aanroer nie, anders sal julle sterwe.
4 Toe sê die slang vir die vrou: Julle sal gewis nie sterwe nie; 5 maar God weet dat as julle daarvan eet, julle oë sal oopgaan, sodat julle soos God sal wees deur goed en kwaad te ken.
6 Toe sien die vrou dat die boom goed was om van te eet en dat hy ’n lus was vir die oë, ja, ’n boom wat ’n mens kan begeer om verstand te verkry; en sy neem van sy vrugte en eet en gee ook aan haar man by haar, en hy het geëet.
7 Toe gaan altwee se oë oop, en hulle word gewaar dat hulle naak is; en hulle het vyeblare aanmekaargewerk en vir hulle skorte gemaak.
8 En …”
liedere:
As on wandel me God 223
Staan op, trek op met Jesus 368
Gee my ‘n hart 8
Doen slegs u Wil Heer, U wil met my 239
Goed en Kwaad
Hier stap God wat net Goedheid in Sy hart kweek, in ‘n wereld wat Goed uit ‘n selfsigtite hart probeer kweek.
Hy wat die beste vir jou wil he, wat net goedheid en guns vir jou beplan en mee seen.
Hy kom, Immanuel God met ons en stap as ‘n mens tussen ons en kom vervul en wees liefde.
Hy Word mens om vir ons te wys wat is dit om mens te wees.
Wat is dit om “goed” uit ‘n liefdes basis te produseer.
Ons beste goed, het ‘n “a priory” ‘n wegspringblok is selfsug
Christ speaks of the church over which Satan presides as the synagogue of Satan.
Its members are the children of disobedience.
They are those who choose to sin, who labor to make void the holy law of God.
It is Satan’s work to mingle evil with good, and to remove the distinction between good and evil.
Christ would have a church that labors to separate the evil from the good, whose members will not willingly tolerate wrong-doing, but will expel it from the heart and life.
Review and Herald (Our Greatest Danger)
It is not the opposition of the world that will endanger us the most; the evil cherished in the hearts of professed Christians works out most grievous disaster, and retards most the progress of God’s cause.
There is no surer way of weakening ourselves in spiritual things than by being envious, suspicious of one another, full of faultfinding and evil surmising.
“This wisdom descendeth not from above, but is earthly, sensual, devilish.
For where envying and strife is, there is confusion and every evil work.
But the wisdom that is from above is first pure, then peaceable, gentle, and easy to be entreated, full of mercy and good fruits, without partiality, and without hypocrisy.
And the fruit of righteousness is sown in peace of them that make peace.”
DIE BYBEL: Afrikaans 1933/1953-vertaling (Hoofstuk 5)
14Soek wat goed is, en nie wat sleg is nie, sodat julle kan lewe en die HERE, die God van die leërskare, só met julle kan wees soos julle sê.15Julle moet haat wat sleg is en liefhê wat goed is, en handhaaf die reg in die poort—miskien sal die HERE, die God van die leërskare, Hom ontferm oor die oorblyfsel van Josef.
Ons lewe nie in ‘n vakuum nie:
Review and Herald (April 16, 1901: The Warfare between Good and Evil)
No man liveth to himself.
Consciously or unconsciously he is influencing others, either for good or evil.
If for evil, his influence accumulates evil; if for good, it strengthens good.
Not only do those human beings who give themselves up to work evil breathe the deadly infection of the time preceding their time; they add to the deadly influence their own disease, to the injury of those who come after them.
But when men are guided and controlled by the power of the Holy Spirit, there goes out from them an influence that is a savor of life unto life.
Review and Herald (December 4, 1900: The Church of God)
Jy sien, dit wat goed is, word baie bevraagteken deur wat is jou motief.
Wat is jou motief om iets te doen.
En dis waar ek ‘n probleem het met die kennis vang GOED en KWAAD.
Die Satan bring altyd ‘n slegte motief in jou hart vir om goed te doen.
Bid, Jesus.
Ek wil graag goed doen, maar dit maak my moedeloos in my hart om te sien dat elke goeie daad wat ek doen, ‘n evil/kaad motief ook kan he… So word GOED KWAAD EN KWAAD GOED.
Dis die werk van Satan
Dan as jy sien jou goeie werke, is kwaad en jou “evil” werke is kwaad, dink jy ander doen dinge ook uit slegte motiewe.
Dis nie waar nie.
Dis die Duiwel wat jou oortuig dat ander sleg wil he van jou.
Hoop die beste.
Ons is nie geroep om ander se motiewe te oordeel nie maar wel hul vrugte.
Agterdog is nie van God nie.
Hoop die beste van ander… dis liefde.
Wanner die Satan jou hart probeer oortuig dat jou motiwe alles sleg is, bid tot God en smeek Hom om jou skoon te was van alle sleg en dat Jy werklik die goeie wil doen omdat Jy Hom lief het..
Ons lewe in ‘n wereld waar jy vir elke goeie daad ‘n slegte motief kan uit dink en vir elke slegte daad ‘n goeie motief.
Die Motief is die gees waarin jy ‘n ding doen.
Hoekom doen ek dit..
In watter gees doen ek dit.
Wat is my rede, hoekom doen ek ‘n ding.
Dis my motief.
Die motief word deur die hart gedryf.
Dan is daar die letter van die wet, wat probeer bepaal wat en hoe ek dit moet doen.
Soos jy mag nie steel nie.
Dis die letter van die wet
Hoekom ek dti doen is die motief, die sogenaamde gees van die wet.
Jou motief....
Jou aksies word op die einde deur jou motief gedryf!!!
DIE BYBEL: Afrikaans 1933/1953-vertaling (Hoofstuk 13)
13 AL sou ek die tale van mense en engele spreek, en ek het nie die liefde nie, dan het ek ’n klinkende metaal of ’n luidende simbaal geword.2En
al sou ek die gawe van profesie hê en al die geheimenisse weet en al die kennis, en al sou ek al die geloof hê, sodat ek berge kon versit, en ek het nie die liefde nie, dan sou ek niks wees nie.3En al sou ek al my goed uitdeel, en al sou ek my liggaam oorgee om verbrand te word, en ek het nie die liefde nie, dan sou dit my niks baat nie.4Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie,5handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie,6is nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met die waarheid.7Dit
bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles.8Die
liefde vergaan nimmermeer; maar profesieë—hulle sal tot niet gaan; of tale—hulle sal ophou; of kennis—dit sal tot niet gaan.
Nou Jesus het die gees van die wet(motief) en die letter van die wet onderhou.
Die fariseer het net die letter onderhou, maar sy motief was sleg...
Nou dis iets wat jy in jouself moet oordeel.
Moenie ander se motiewe oordeel nie.
Dit stop jou eie groei.
Dit bring net onenigheid en hartseer, want jy oordeel altyd iemand anders volgens die slegste motiewe wat al in jou hart opgekom het.
Daardie motiewe wat uit die kennis van Goed en Kwaad kom.. uit Satan.. Satan meng die 2 pragtig.
Jy gaan geoordeel word oor al jou werke, want jou werke is deur jou motiewe gedryf..
Die uitvoerende oordeel, is direk eweredig aan jou werke, jou motiewe
Self ondersoek
God beloon jou volgens jou werke.. goed of sleg.
vrugte
Dit lyk of God evil doen, as jy steel, word daar van jou gesteel?
Nee Hy is ‘n regverdige God.
Alle wraak kom Hom toe.
God is ‘n regverdige God.
8 DAAROP sê die HERE vir Josua: Wees nie bevrees of verskrik nie; neem al die weerbare manskappe met jou saam en maak jou klaar, trek op na Ai; kyk, Ek gee die koning van Ai en sy volk en sy stad en sy land in jou hand.
2En jy moet met Ai en sy koning doen soos jy met Jérigo en sy koning gedoen het; net sy buit en sy vee mag julle vir julself buitmaak.
Stel vir jou ’n hinderlaag op teen die stad, aan die agterkant.
Jesus kom aarde toe
Die vraag is, hoekom gebeur goeie goed met slegte mense en slegte goed met goeie mense????
Want ons leef in ‘n wereld wat goed en kwaad produseer.
Dis soos ‘n fabriek, goed en kwaad word daagliks in harte ontwikkel en dit hang af wat die mens aanhang, sal hy produseer.
Wat jy doen is nie ‘n vakuum nie.
As jy goed doen, is dit tot voordeel vir almal om jou.
As jy sleg doen is dit sleg vir almal om jou...
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9