EG White 'n ware Profeet?

EG White  •  Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 82 views

Wat is 'n ware profeet, Is EG 'n Ware Profeet

Notes
Transcript

Skriftuur: Open.19:10 En ek het voor sy voete neergeval om hom te aanbid; maar hy het vir my gesê: Moenie! Ek is ’n mededienskneg van jou en van jou broeders wat die getuienis van Jesus het. Aanbid God. Want die getuienis van Jesus is die gees van die profesie

rev 1:2 “2 wat getuig het van die woord van God en die getuienis van Jesus Christus—alles wat hy gesien het.”
rev 12:17 “17 En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis van Jesus Christus hou.”
292 Hy lei my voort
Bly jou anker vas 208
164 Gee my die Bybel

Wat is ‘n profeet?

Die eerste profeet in die Bybel was Abraham
Gen 20:7 “7 Gee dan nou die man se vrou terug, want hy is ’n profeet; en hy sal vir jou bid, dat jy kan lewe. Maar as jy haar nie teruggee nie, weet dan dat jy sekerlik sal sterwe, jy en almal wat aan jou behoort.”
Nou daar is sekere eienskappe wat ‘n profeet uitmaak. Daardie eienskappe word deur die Bybel self verklaar.

God roep die profeet:

Deut. 18:1818 ’n Profeet sal Ek vir hulle verwek uit die midde van hulle broers, soos jy is, en Ek sal my woorde in sy mond lê, en Hy sal aan hulle sê alles wat Ek Hom beveel.”
ex. 3:1-4 “1 EN Moses het die kleinvee opgepas van sy skoonvader Jetro, die priester van Mídian. En toe hy die kleinvee agter die woestyn gedryf het, kom hy by die berg van God, by Horeb. 2 Daarop verskyn die Engel van die Here aan hom in ’n vuurvlam uit ’n doringbos. En toe hy weer sien, brand die doringbos in die vuur, maar die doringbos word nie verteer nie! 3 En Moses sê: Laat ek tog nader gaan en hierdie groot verskynsel bekyk, waarom die doringbos nie verbrand nie. 4 Toe die Here sien dat hy nuuskierig nader kom, roep God na hom uit die doringbos en sê: Moses, Moses! En hy antwoord: Hier is ek.”
‘n Ware profeet word geroep direk deur God. God praat direk met ‘n ware profeet. Soos met Abraham, so met Moses.
Volgens Abraham was God die 1.onsiene God, 2. Die Skepper God. 3.Die God wat ons gaan Verlos. 4. Die God wat Hom uit Ur geroep het, sy lewens pad bepaal het. 5.Die God wat vir Hom Sorg. 6.Wat hom belowe het dat die Messias deur sy nageslag gebore sou word… Die Verbond .7 God besit lewe… sy seun offer en uit die dode opwek...
Volgens Jacob Die Verbond is weer herhaal, Dieselfde God as Sy oupa se God. Nou kom die verlossingsplan duidelikker, Jacob se onvermoee om homself van homself te red. Hy vlug as gevolg van sy eie dade.... nou wys God hom die leer en dat God hom met die leer sal opvat. Dit wat onmoontlik is by ons as mens, om teen die bose te veg en om ons selfsig te verander.. word deur God belowe. Hy verander die hart… Hy (Jesus) is die leer tussen ons en die Hemel/God die Almagtige.
Hier sien ons die eerste tyd profesie. 400 jaar sal jou kinders in Egipte vertoef. Meer detail besonderhede kom deur, dat hulle verdruk sal wees...
In kontras, valse profete is daar baie… Hulle roep hulself. Hulle verklaar hulself as profete
Volgende Moses b
je.14:14 “14 En die Here het vir my gesê: Die profete profeteer vals in my Naam; Ek het hulle nie gestuur en hulle geen bevel gegee en met hulle nie gespreek nie; hulle profeteer vir julle ’n leuengesig en nietige waarsêery en bedrieëry van hulle hart.”
‘n False profeet, glo uit sy eie uit dat hy ‘n profeet is en hy verkondig dit wyd en suid.
Laat my dink aan die profete wat geprofeteer het dat Donald Trump die verkiesing gaan wen....
Ek onthou ek het ‘n koerant berig gelees dat almal in die gehoor, wat Hart probleme het, genees gaan word deur Angus Backam....

Die Heilige Gees vul die profeet (Geinspireerde text, spraak en gedagtes)

2 pet. 1:21 “21 want geen profesie is ooit deur die wil van ’n mens voortgebring nie, maar, deur die Heilige Gees gedrywe, het die heilige mense van God gespreek.”
2 tim 3:1616 Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid,”

Die Profeet gee om vir Sy/haar mense

Abraham… Gee om vir sy mense.. Gee die beste vir Lot. Gaan red vir Sodom en Lot uit die vyand se hand...
Jacob doen alles om sy mense in vrede met sy broer en kananiete te kry.... Hy word die vader van die nasies genoem...
bv. Moses. Moses het die standaard gestel. Hy was die groot Pioneer in profeet wees. Of ten minste weet ons baie van hom en kan ‘n mens die prent van profeet wees duidelik sien.. Kyk Moses, voordat hy as profeet aangestel was deur God, het Moses al ‘n omgee gehad vir Sy mense. Dra mekaar se laste en vervul so die wet van God. Na Moses se oproep as Profeet en leier het hy die mees menslike en filantropiese kode van die antieke wêreld, besorg oor die hulpeloses en die vyand van die onderdrukker geskryf. Dit kan ons lees in
Deut 24:19-22 “19 As jy jou oes op jou land insamel en ’n gerf op die land vergeet, mag jy nie omdraai om dit te gaan haal nie; vir die vreemdeling, die wees en die weduwee moet dit wees, dat die Here jou God jou kan seën in al die werk van jou hande. 20 As jy jou olywe afslaan, moet jy nie agter jou in die takke rond soek nie; vir die vreemdeling, die wees en die weduwee moet dit wees. 21 As jy jou wingerd oes, moet jy agter jou nie skoon afoes nie; vir die vreemdeling, die wees en die weduwee moet dit wees. 22 En jy moet daaraan dink dat jy ’n slaaf was in Egipteland; daarom beveel ek jou om hierdie saak te doen.”
Natuurlik was dit onder leiding van die Heilige Gees gedoen.

Die Profeet bestraf en Seen

Jacob/Israel bestraf Ruben omdat hy met sy byvrou geslaap het en seen elke stam en Josef kry die dubbel seen...
Sins would be announced before the promise of blessings. A blessed life is no good, if you're still lost in your sins. God has always had the condition of obedience before blessing. In
Lamentations 2:13-14 “14 Noen. Jou profete het vir jou bedrieglike en ongerymde dinge gesien en jou ongeregtigheid nie geopenbaar om jou lot te verander nie, maar hulle het vir jou godsprake gesien tot bedrog en verstoting.”
Jeremiah 23:16-17, “16 So sê die Here van die leërskare: Luister nie na die woorde van die profete wat vir julle profeteer nie; hulle vervul julle met ydele verwagtinge; gesigte uit hul eie hart verkondig hulle, nie uit die mond van die Here nie. 17 Hulle sê gedurig aan my veragters: Die Here het gespreek: Julle sal vrede hê; en aan elkeen wat wandel in die verharding van sy hart, sê hulle: Geen onheil sal oor julle kom nie.” 22 “22 Maar as hulle in my raad gestaan het, moet hulle my volk my woorde laat hoor en hulle terugbring van hul verkeerde weg en van die boosheid van hul handelinge.”
The people felt offended by the messages of the prophets. People did not want to hear the truth; therefor the prophets were not usually popular.
The following statement can be supported by Isaiah 30:9-119 Want dit is ’n wederstrewige volk, leuenagtige kinders, kinders wat die wet van die Here nie wil hoor nie; 10 wat aan die sieners sê: Sien nie! en aan die profete: Profeteer vir ons nie wat reg is nie; spreek vleitaal vir ons, profeteer bedrieëry; 11 wyk af van die weg, buig af van die pad, laat die Heilige van Israel voor ons aangesig verdwyn!” t
More examples of support to this statement can be found in Luke 4:24, “24 En Hy sê: Voorwaar Ek sê vir julle, geen profeet is aangenaam in sy vaderland nie.”
Acts 7:51-52 “51 Julle hardnekkiges en onbesnedenes van hart en ore, julle weerstaan altyd die Heilige Gees; net soos julle vaders, so ook julle. 52 Watter een van die profete het julle vaders nie vervolg nie? Ja, hulle het dié gedood wat vooraf die koms verkondig het van die Regverdige, van wie julle nou verraaiers en moordenaars geword het;”
2 Timothy 4:3 “3 want daar sal ’n tyd wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal verdra nie, maar, omdat hulle in hul gehoor gestreel wil wees, vir hulle ’n menigte leraars sal versamel volgens hulle eie begeerlikhede,”

Die profeet is nederig

Prophets will speak the truth in a spirit of humility. Many of the prophets in the Bible spoke with authority and self-assurance, but all of them spoke in humility. Jesus Himself was the ultimate example.

Die Profeet profeteer / Verkondig

Gebruik baie keer simbole om hule boodskap oor te dra. Soos Esegiel wat op sy sy gele het vir baie dae...
Of soos Moses met die Slang wat hy in die woestyn verhoog het… Simbool van Jesus wat ons van ons dood/sonde/gif gaan kom red, deur om die slang vir ons te word.
The prophet’s prophecy will at all times agree with Scripture or what the Lord has previously spoken in the past. In 1 Kings 13 we can find an example of this, when God told a certain man to deliver a message to King Jeroboam and to leave without eating or drinking in that town. A deceitful prophet approached him and told him that God said, it was in order for him to eat at his house after all. The man believed the prophet and ate at his house, which resulted in devastating consequences. The man should have realized the lie and stuck with what God had already told him.
A prophet’s prophecy will come 100% true to the letter, if what they speak is truly coming from the Lord. Jeremiah 28:9 confirms this statement: “So a prophet who predicts peace must carry the burden of proof. Only when his predictions come true can it be known that he is really from the LORD.”
jere 28:9 “9 Die profeet wat profeteer van vrede—as die woord van die profeet uitkom, sal die profeet bekend word wat die Here waarlik gestuur het.
Daar is wel gevalle waar ‘n profesie nie waar word nie, en dit is wanneer dit profesie ‘n kondisie het… Nenefi. Dit het wel waar geword 150 jaar later...

Die profeet kommunikeer direk met God

Hoorbare woorde...
Gedagtes is gesinspireerd
Hulle woorde is geinspireerd
Deur drome
Deur visioene
Vision: While a true prophet is in vision they have no strength or breathe of their own, but found themselves in the supernatural strength from God. According to Daniel 10:17 “17 En hoe kan so ’n geringe kneg van my heer met so ’n heer van my spreek? Wat my aangaan, bestaan daar nou geen krag in my nie, en geen asem het in my oorgebly nie.” :“For how can the servant of this my lord talk with this my lord? For as for me, straightway there remained no strength in me, neither is there breath left in me.”serves

Is daar profete buiten dit wat in die Bybel is?

Was daar belowe dat die gawe van Profesie weer gegee sou word?

Die Ou Testamentiese profete het God verklaar en veral geprofeteer oor Sy eerste koms. Van die profete het na Sy tweede en derde koms ook verwys. Direk of indirek.
So was daar in die nuwe Testament weer profete? JA Johannes, Paulus, Petrus.

Is al die gawes wat deur die Heilige Gees gegee word nog nodig in ons kerk vandag?

1 cor 12:28-29 “28 En God het sommige in die gemeente gestel: in die eerste plek apostels, ten tweede profete, ten derde leraars, daarna kragte, daarna genadegawes van gesondmaking, helpers, regeringe, allerhande tale. 29 Almal is tog nie apostels nie, almal is tog nie profete nie, almal is tog nie leraars nie, almal is tog nie kragte nie?”
eph 4:11 “11 En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as evangeliste, ander as herders en leraars,”
Ephesians 4:11 “11 En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as evangeliste, ander as herders en leraars,”
Joel 2:28-29 “28 En daarna sal Ek my Gees uitgiet op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, julle ou mense drome droom, julle jongelinge gesigte sien. 29 En ook op die diensknegte en op die diensmaagde sal Ek in dié dae my Gees uitgiet.”

Skriftuur: Open.19:10 En ek het voor sy voete neergeval om hom te aanbid; maar hy het vir my gesê: Moenie! Ek is ’n mededienskneg van jou en van jou broeders wat die getuienis van Jesus het. Aanbid God. Want die getuienis van Jesus is die gees van die profesie

rev 1:2 “2 wat getuig het van die woord van God en die getuienis van Jesus Christus—alles wat hy gesien het.”
Jesus is die waaragtige getuie. Ons sien dat die gees van profesie is die Getuie van Jesus. Dus is die verklaring van al die profete, dit wat van Jesus verklaar. Openbaring word verklaar as so ‘n verklaring van wie Jesus is.
rev 12:17 “17 En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis van Jesus Christus hou.”
Revelation 12:17 (KJV 1900)
17 And the dragon was wroth with the woman, and went to make war with the remnant of her seed, which keep the commandments of God, and have the testimony of Jesus Christ.
Wanneer is hierdie in die geskiedenis. Die sin is geskryf in verband met die 1260 aandes en morens… Wanneer was die 1260 jaar profesie verby? 1844.
Het God belowe dat die oorblyfsel van Sy kinders. Dit wat oorgebly het van die oorspronklike Christendom, wat Hy daar gestel het toe Hy op aarde was, hulle sal “die gebooie van God bewaar en die getuienis van Jesus Christus hou” Wat is die getuienis van Jesus Christus? Openbaring en Die Gees van profesie.
So sal SY FINALE KERK DIE GAWE VAN PROFESIE BESIT?
Ja, en ja enja...
Hoekom sal al die Geestelike gawes vandag nog nodig wees, maar net nie die profesie een nie?
Die profeet/profete moet:
In Harmonie met die vorige profete wees.
Die profeet moet God verklaar volgens die Woord en die kennis van God verder openbaar, volgens wat aan hom/haar verklaar was
Die persoon moet direk met God kommunikeer… Deur drome, visioene, hoorbaar en gedagtes. En so is die persoon se woorde/ teks/gedagtes dan geinspireerd
Die profeet moet nederig wees
Die profeet moet ‘n omgee he
Die profeet sal moet kan staan voor groot en klein en die boodskap van vermaning en seening kan gee
Die profeet moet ‘n siener wees, vandie onsiene en van die toekoms, soos God dit deurgee. Profeteer, wat waar word...
Die persoon moet in harmonie met die Woord lewe… ‘n bekeerde lewe..

Is EG White dan ‘n profeet?

In ch. 12:17 John speaks of “the testimony of Jesus” which is “the spirit of prophecy” as one of the identifying marks of the “remnant” (see comment there).

The word “prophecy” describes any inspired message communicated by God through a prophet (see on Matt. 11:9). Prophecy may be a prediction of future events, though more commonly it is not. The expression “spirit of prophecy” refers specifically to the “manifestation of the Spirit” in the form of a special gift of the Holy Spirit that inspires the recipient and enables him to speak authoritatively as a representative of God (1 Cor. 12:7–10). when “moved by the Holy Ghost” to do so (2 Peter 1:21). The context of the expression in Rev. 19:10 defines “the testimony of Jesus” and “the spirit of prophecy” in this sense. In view of the fact that the “remnant” of ch. 12:17 specifically refers to the church after the close of the 1260 prophetic days of vs. 6 and 14, that is, after 1798 (see on Dan. 7:25), ch. 12:17 stands as a clear prediction of the special manifestation of the “spirit,” or “gift,” of prophecy in the church in our day. Seventh-day Adventists believe the ministry of Ellen G. White meets the specifications of Rev. 12:17 in a unique way.

The Bible writers refer to more than 20 of their contemporaries who exercised the gift of prophecy, though their messages were not incorporated into the canon. Such were Nathan, Gad, Iddo, Agabus, and others (2 Sam. 7:2; 1 Chron. 29:9; 2 Chron. 9:29; Acts 11:27, 28; 21:10). It is evident, furthermore, that the gift of prophecy was not limited to men, either in OT or in NT times, for there were prophetesses such as Deborah (Judges 4:4), Huldah (2 Chron. 34:22), and the four daughters of Philip (Acts 21:9).

New Testament writers nowhere suggest that the gift of prophecy was to end with the apostolic church. On the contrary, Paul declares that, with the other gifts of the Spirit he lists in Eph. 4:11, it was to continue “till we all come in the unity of the faith, and of the knowledge of the Son of God, unto a perfect man, unto the measure of the stature of the fullness of Christ” (v. 13). All of the other special gifts mentioned in v. 11 are still needed in the church, and men and women are still qualified by the Holy Spirit to fill these offices. Why should the office of prophet be considered an exception?

There have ever been counterfeit manifestations of the prophetic gift. Not only was this so in OT times (see Chron. 18; Jer. 27–29), but our Lord warned that the Christian church would be troubled by false prophets, particularly as the time for His second advent should draw near (Matt. 24:11, 24). The deceptive power of these false prophets was to be so great that if it were possible they would “deceive the very bl 877 elect.” The fact that Christ warned against a false manifestation of the prophetic gift prior to His second coming argues strongly that there would also be a genuine manifestation of this gift, as otherwise He could simply have warned against any and all prophets who might arise.

In harmony with Christ’s warning John counsels the church to test those who claim to have been entrusted with spiritual gifts (1 John 4:1), to determine whether these gifts are genuine. The Scriptures specify certain standards by which those who profess to speak for God are to be measured: (1) The personal life of the prophet will be in harmony with the teachings of Scripture (Matt. 7:15–20). (2) His messages will likewise accord with Scripture. (3) His ministry will exalt Christ as the Son of God and the Saviour of men (1 John 4:2). (4) His ministry will be confirmed by fulfilled predictions (Jer. 28:9; cf. 1 Sam. 3:19). It is reasonable also to expect that the messages he bears will be of practical benefit to the church, that they will be timely and appropriate, that they will be free from human influence, and that when he is in open vision his experience will be similar to that of the Bible prophets. The life, ministry, and writings of Ellen G. White fully meet these various requirements.

Seventh-day Adventists do not consider the writings of Ellen G. White as either a substitute for or an addition to the Sacred Canon. For Adventists, the Bible stands unique and supreme as the test of Christian faith and practice (see EW 78), while the writings of Ellen G. White serve, in her own words, as “a lesser light to lead men and women to the greater light” (EGW RH Jan 20, 1903). The writings of the Spirit of prophecy do not present a new way of salvation, but are designed to lead men to understand and appreciate the Bible, and to avail themselves of the fount of salvation therein revealed.

Some have speculated that there are degrees of inspiration. Accordingly, they consider such prophets, for example, as Deborah, Nathan, and Agabus, as possessing a lower, or inferior, kind of inspiration than the canonical writers. On the same premises they would consider Ellen G. White as possessing a lower, or inferior, kind of inspiration. But the Bible says nothing about degrees of inspiration, nor does it lend any support to the idea. Adventists believe that all such speculation is not only idle but dangerous. How can finite minds hope to understand the mystery of how God, through the Spirit, uniquely illumines the minds of His chosen spokesmen?

For a discussion of certain questions raised regarding Mrs. White see F. D. Nichol, Ellen G. White and Her Critics.

Google afrikaans vertaal:
In hfst. 12:17 praat Johannes van “die getuienis van Jesus” wat “die gees van profesie” is as een van die identifiseerbare kenmerke van die “oorblyfsel” (sien kommentaar daar).
Die woord "profesie" beskryf enige geïnspireerde boodskap wat deur God deur 'n profeet gekommunikeer word (sien Matt. 11:9). Profesie kan 'n voorspelling van toekomstige gebeure wees, alhoewel dit meer algemeen nie is nie. Die uitdrukking "gees van profesie" verwys spesifiek na die "manifestasie van die Gees" in die vorm van 'n spesiale gawe van die Heilige Gees wat die ontvanger inspireer en hom in staat stel om as verteenwoordiger van God gesaghebbend te praat (1 Kor. 12:7). –10). wanneer “deur die Heilige Gees beweeg word” om dit te doen (2 Petrus 1:21). Die konteks van die uitdrukking in Openb. 19:10 definieer "die getuienis van Jesus" en "die gees van profesie" in hierdie sin. In die lig van die feit dat die “oorblyfsel” van hfst. 12:17 verwys spesifiek na die kerk na afloop van die 1260 profetiese dae van vs. 6 en 14, dit wil sê na 1798 (sien op Dan. 7:25), hfst. 12:17 staan ​​as 'n duidelike voorspelling van die spesiale manifestasie van die "gees," of "gawe," van profesie in die kerk in ons dag. Sewendedag Adventiste glo dat die bediening van Ellen G. White op 'n unieke manier aan die spesifikasies van Openb. 12:17 voldoen.
Die Bybelskrywers verwys na meer as 20 van hulle tydgenote wat die gawe van profesie uitgeoefen het, hoewel hulle boodskappe nie in die kanon opgeneem is nie. Dit was Natan, Gad, Iddo, Agabus en ander (2 Sam. 7:2; 1 Kron. 29:9; 2 Kron. 9:29; Hand. 11:27, 28; 21:10). Dit is verder duidelik dat die gawe van profesie nie tot mense beperk was nie, hetsy in OT of in NT tye, want daar was profetesse soos Debora (Rigters 4:4), Hulda (2 Kron. 34:22), en die vier dogters van Filippus (Hand 21:9).
Nuwe-Testamentiese skrywers suggereer nêrens dat die gawe van profesie by die apostoliese kerk sou eindig nie. Inteendeel, Paulus verklaar dat hy saam met die ander gawes van die Gees in Ef. 4:11, sou dit voortgaan totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van God, tot ’n volwasse man, tot die mate van die volle grootte van Christus. Eph 4:13.” (v. 13). Al die ander spesiale gawes wat in vers 11 genoem word, is steeds nodig in die kerk, en mans en vroue word steeds deur die Heilige Gees bekwaam om hierdie ampte te vervul. Waarom moet die amp van profeet as 'n uitsondering beskou word?
Daar was vervalste manifestasies van die profetiese gawe. Nie net was dit so in die OT-tye nie (sien Kron. 18; Jer. 27–29), maar ons Here het gewaarsku dat die Christelike kerk deur valse profete gepla sou word, veral omdat die tyd vir Sy wederkoms sou nader kom (Matt. 24:11, 24). Die misleidende krag van hierdie valse profete sou so groot wees dat hulle, as dit moontlik was, “die einste uitverkorenes sou mislei”. Die feit dat Christus teen 'n valse manifestasie van die profetiese gawe voor Sy wederkoms gewaarsku het, argumenteer sterk dat daar ook 'n opregte manifestasie van hierdie gawe sou wees, aangesien Hy anders eenvoudig kon gewaarsku het teen enige en alle profete wat mag opstaan.
In ooreenstemming met Christus se waarskuwing raai Johannes die kerk aan om diegene te toets wat beweer dat hulle met geestelike gawes toevertrou is (1 Johannes 4:1), om te bepaal of hierdie gawes eg is. Die Skrif spesifiseer sekere standaarde waaraan diegene wat beweer dat hulle namens God praat, gemeet moet word: (1) Die persoonlike lewe van die profeet sal in harmonie wees met die leringe van die Skrif (Matt. 7:15–20). (2) Sy boodskappe sal eweneens met die Skrif ooreenstem. (3) Sy bediening sal Christus verhef as die Seun van God en die Verlosser van die mense (1 Joh. 4:2). (4) Sy bediening sal bevestig word deur vervulde voorspellings (Jer. 28:9; vgl. 1 Sam. 3:19). Dit is ook redelik om te verwag dat die boodskappe wat hy dra tot praktiese voordeel vir die kerk sal wees, dat dit tydig en toepaslik sal wees, dat dit vry sal wees van menslike invloed, en dat wanneer hy in 'n oop visie is, sy ervaring soortgelyk sal wees na dié van die Bybelprofete. Die lewe, bediening en geskrifte van Ellen G. White voldoen ten volle aan hierdie verskillende vereistes.
Sewende-dag Adventiste beskou nie die geskrifte van Ellen G. White as óf 'n plaasvervanger vir óf 'n toevoeging tot die Heilige Kanon nie. Vir Adventiste staan ​​die Bybel uniek en oppermagtig as die toets van Christelike geloof en praktyk (sien EW 78), terwyl die geskrifte van Ellen G. White, in haar eie woorde, dien as “'n mindere lig om mans en vroue na die groter lig” (EGW RH 20 Jan 1903). Die geskrifte van die Gees van profesie bied nie 'n nuwe manier van verlossing nie, maar is ontwerp om mense te lei om die Bybel te verstaan ​​en te waardeer, en om hulself te benut van die bron van verlossing wat daarin geopenbaar is.
Sommige het bespiegel dat daar grade van inspirasie is. Gevolglik beskou hulle sulke profete, byvoorbeeld, soos Debora, Natan en Agabus, as 'n laer, of minderwaardige, soort inspirasie as die kanonieke skrywers. Op dieselfde perseel sou hulle Ellen G. White as 'n laer, of minderwaardige, soort inspirasie beskou. Maar die Bybel sê niks oor grade van inspirasie nie, en dit verleen ook geen ondersteuning aan die idee nie. Adventiste glo dat al sulke spekulasie nie net nutteloos is nie, maar gevaarlik is. Hoe kan eindige verstande hoop om die misterie te verstaan van hoe God, deur die Gees, die gedagtes van Sy uitverkore woordvoerders uniek verlig?
Vir 'n bespreking van sekere vrae wat aangaande mev. White geopper is, sien F. D. Nichol, Ellen G. White and Her Critics.
Nichol, F.D. (rooi) (1980) The Seventh-day Adventist Bible Commentary. Review and Herald Publishing Association, bl 877.

Het ons EG White nodig?

Die OU Testament profete het almal voorberei vir Jesus se 2de koms.
Die Nuwe Testament profete het verwys na die OU Testament Profete om te wys dat die profesiee waar geword het in Jesus en dat Hy die messias is, maar nou is daar nog profesiee wat moet waar word. Alles in harmonie met die OT profesiee. So is EG White besig om ons gereed te kry vir Jesus se 2de koms.
Lees oor die Straight testimony - Eerste Geskrifte
Ek het die betekenis gevra van die skudding wat ek gesien het, en daar
is aan my getoon dat dit veroorsaak is deur die onomwonde getuienis van
die Waaragtige Getuie aan die Laodicense. Dit sal ’n uitwerking hê op die
hart van die ontvanger, en hom lei om die banier te verhoog en die onomwonde
waarheid te verkondig. Sommige sal nie hierdie reguit getuienis
aanneem nie; hulle sal daarteen in opstand kom, en dit is dit wat die skudding
sal veroorsaak onder Gods volk.
Ek het gesien dat die getuienis van die Waaragtige Getuie grotendeels
veronagsaam is. Die ernstige getuienis wat so baie te doen het met die
lotsbestemming van die kerk, is lig opgeneem indien nie heeltemal ver-
EERSTE GESKRIFTE Hoofstuk 64
274 275
onagsaam nie. Hierdie getuienis moet grondige bekering bewerkstellig;
almal wat dit waarlik aanneem, sal dit gehoorsaam, en hulle sal gereinig
word.
Die engel het gesê, “Luister bietjie daar” Toe het ek ’n stem gehoor soos
van baie musiekinstrumente wat almal in harmonie bespeel is. Dit het
die mooiste musiek wat ek nog ooit gehoor het, oortref–dit was so vol
genade, barmhartigheid, en verheffende, heilige vreugde. Dit het deur my
hele wese getril. Toe het die engel gesê, “Kyk daar!”
- 271 -
My aandag is gevestig op die groep wat so geweldig geskud is. Ek het diegene
gesien wat so smekende en in angs gebid het. Die afdeling engele
wat hulle bewaak het, is verdubbel, en hulle het ’n wapenrusting aangehad
wat hulle van hulle hoof tot by hulle voete bedek het. Hulle het ordelik
voortbeweeg, soos ’n afdeling soldate. Hulle gelaat het die tekens
getoon van die vreeslike stryd wat hulle deurgemaak het; nogtans het
hulle gesigte, wat tekens getoon het van die kwaai, inwendige stryd, nou
gestraal van die lig en heerlikheid van die hemel. Hulle het die oorwinning
behaal, en dit het die grootste en heiligste vreugde aan hulle ontlok.
Die aantal in die groep het verminder. Sommige van hulle is uitgeskud
en langs die weg agtergelaat. Die onverskilliges, wat nie volhardend en
smekend saam gebid het met diegene wat die oorwinning en die verlossing
op prys gestel het nie, het dit nie verkry nie, en hulle is in duisternis
agtergelaat; hulle plekke is dadelik ingeneem deur ander wat die waarheid
aangeneem het. Bose engele het nog om hulle saamgepak, maar hulle het
geen mag oor hulle gehad nie .
Ek het diegene wat die wapenrusting aangehad het, die waarheid met
groot krag hoor verkondig. Dit was doeltreffend. Baie was eers gebonde;
sommige vroue deur hulle mans, en sommige kinders deur hulle ouers. Die
opregtes wat eers belet was om die waarheid te hoor, het dit nou gretig
aangeneem. Alle vrees vir hulle huisgenote was weg; alleen die waarheid
was vir hulle van belang. Hulle het verlang en gedors na die waarheid; dit
was vir hulle dierbaarder as die lewe self. Ek het gevra wat hierdie groot
verandering teweeggebring het. Die engel het geantwoord: “Dit is die laat
reën, die verkwikking van die aangesig van die Here, die luide geroep van
die derde engel.”
1. Visions
a. (First vision) Portland, ME—December, 1844: Advent people on way to the Holy City (Bio., vol. 1, pp. 55-59, 107; Early Writings, pp. 13-17; Life Sketches, pp. 64-68; Testimonies, vol. 1, pp. 58-61; Roger W. Coon, The Great Visions of Ellen G. White (Hagerstown, Md.: Review and Herald Publishing Association, 1992) pp. 15-23.
b. In the 1845 vision, she was told to write what she saw.
c. The Testimonies were written out from the revelations given her through night dreams or day visions.
d. Sometimes she would have a vision while preaching.
e. It is considered a sheer coincidence that her menopause is dated in 1869 and her open visions also stopped in 1869, or 1884.
f. Young Ellen, it seems, did not fully understand, at first, all the implications of her earliest visions. She had to work with the mindset of her time as well as the mental equipment of a teenager. She freely admitted that the first vision dramatically reversed her understanding of what happened in 1844. mmdii2 Later, she reflected on this phenomenon of not always understanding her own visions as soon as she received them: ―Often representations are given me which at first I do not understand, but after a time they are made plain by a repeated presentation of those things that I did not at first comprehend, and in ways that make their meaning clear and unmistakable.‖ mmdiii3 Thus, assimilating all that was intended in her early vision-messages would take time for young Ellen as it did for her contemporaries—but each vision was seen to add brick after brick, plank after plank, girder after girder to the developing theological platform—bricks, planks, and girders that were new both to her and to her contemporaries.
Storie van die skip wat in die hawe moet kom…
u During the first 20 years of our church, there was no church organization (Church organization)
o Hence, there was no paid ministry
o Anyone could preach and heresies prospered
o And the first buildings were in private hands
o In 1853, James White urged the believers to organize themselves, but resistance to organization was strong
o A year later, Ellen White wrote that God shown her that “Gospel order has been too much feared and neglected” and that the Church must “become established upon gospel order.
o Six years later the first churches were organized in 1860 in Michigan
o A year later, the Michigan Conference was organized
o and in 1863, the General Conference
u In 1848, Ellen White had a vision that her husband must print a little paper and send it out to the people (Publishing)
o More than a half year later James White were able to make a small beginning
o He arranged for the printing of a thousand copies of an eight-page paper on borrowed money
o Today, the church has 63 publishing houses that produce books and magazines in more than 360 languages
u Our pioneers, during the first 20 years of our history, were anything but health reformers, except for Joseph Bates (Health reform)
o During the 1848 Sabbath Conferences, Ellen White was shown that tobacco, tea, and coffee are harmful
o On June 6, 1863, Ellen White received a 45-minute vision in which the need for health reform was shown
§ She then pointed them to God’s great medicine
o Two years later, on December 25, 1865, Ellen White had a vision in which she was shown that the church “should provide a home for the afflicted and those who wish to learn how to take care of their bodies that they may prevent sickness
§ A year later, in September 1866, the Western Health Reform Institute in Battle Creek was opened
§ Today the church operates 175 hospitals and sanitariums and 270 clinics and dispensaries around the world
u In 1872, Ellen White received a vision on proper principles of education and wrote 30 pages on what she had been told (Education)
o On August 24, 1874, Battle Creek College opened its doors, the first of many educational institutions to be opened
o Today, we have more than 7,000 elementary and secondary schools and more than 100 colleges and universities
o Seventh-day Adventists have the largest Protestant school system in the world
u Ellen White educated the church about its worldwide responsibility (Mission)
o She encouraged missionary volunteers to other countries in some of her writings in 1871
o In 1874, she had an impressive dream of giving the third angel’s message to the world
o Thus in 1874, John N. Andrews became the first official Seventh-day Adventist missionary
o By 1890, Adventist missionaries were working in 18 countries
o Today, Adventists have an established work in 216 of 238 countries
u Ellen White’s counsel prevented the church from making serious theological errors (Theology)
o For example, Dr. John Harvey Kellogg, the director of Battle Creek Sanitarium, attempted to introduce pantheism into the church
o He and his followers tried to convince the Autumn Council of the General Conference Committee in 1903 to accept Kellogg’s book, The Living Temple, previously rejected because of its pantheistic contents.
o After causing much confusion, EGW’s intervention via a letter telling them what God showed her settled the matter and the book was rejected.
u She was a prolific writer (Writings)
o By the time of her death her writing output was 100 000 pages
Related Media
See more
Related Sermons
See more