Results
(469 results)
Kind
Media
(469)
(58)
(57)
(1)
Tags
(7)
(6)
(3)
(3)
(2)
Language
Trek de Cirkel
Jan Jacob de Maa • Sermon • • 5 views
Inleiding voor de 40-dagen van gebed
Morne Jacobs • Sermon • • 3 views
Lockdown huise Wie het tydens lockdown veranderings aangebring in hulle huise? Huise moes meer akkomoderend word vir ons lewens - ons moes die meubels skuif Huis hervorming Hoe moet ons ons geestelike huise se meubels rangskik sodat dit ‘n huis van gebed vir alle nasies kan word? Markus 11 gaan ons help…
GEBED
JOHAN.GERTZEN • Sermon • • 7 views
Kolossense 1:9-10 (Afrikaanse Ou Vertaling) 9 Daarom hou ons ook nie op nie, van die dag af dat ons dit gehoor het, om vir julle te bid en te vra dat julle vervul mag word met die kennis van sy wil in alle wysheid en geestelike insig, 10 sodat julle waardiglik voor die Here mag wandel om Hom in alles…
Patrick Saris • Sermon • • 13 views
Het volharden in geloof en ons gebed.
Omstandigheden zijn niet altijd direct in lijn met wat wij geloven en bidden
Die Brief van Jakobus
PJ • ds. P.J. Kotze • Sermon • • 172 views • 9:57
Christene moet lyding, siekte en sonde hanteer deur voorbidding by God en ingryping in die lewens van medegelowiges. Soms is sonde een van die direkte oorsake van lyding of siekte, en soms ook nie. Wanneer dit is, word belydenis van kardinale belang. In alle situasies is gebed kragtig.
Dave Bisset • Sermon • • 0 views
The prayer life of the NT provides a pattern from which the modern church can learn, both in terms of the importance of prayer, and also matters for prayer.
Bijbel en gebed
Gert de Kok • Rebecca de Kok • Sermon • • 0 views
Gemeente van onze Heere, Vanavond hebben we het tweede gedeelte gelezen van Psalm 25 . Een lied waarin David aan het woord is. Het laat ons ook zien hoezeer zingen en bidden verbonden zijn. Dat vergeten we nog wel eens. Maar een manier om te bidden is door te zingen. Als we dat hier in de kerk doen met…
Om God deur Sy Gees te dien
Retha de Villiers • Sermon • • 8 views
Andrew Murray: Power from on High
Bijbel en gebed
Gert de Kok • Rebecca de Kok • Sermon • • 0 views
Intro Heer ai maak mij uw wegen door uw Woord en Geest bekend… Psalm 25:2 berijmd. Het zijn zo ongeveer de bekendste zinnen die we kennen uit dit lied. Prachtig ook wat hierin samenkomt. Gebed tot de Heere —> Directe aangesproken “Heere God, laat mij zien wat de weg is” Beroep op Gods openbaring door…
JOHAN.GERTZEN • Sermon • • 295 views
. DIE VURIGE GEBED VAN N REGVERDIGE HET GROOT KRAG. Jakobus 5:13–15 (AFRIKAAN) 13 As daar iemand onder julle is wat swaar kry, moet hy bid. As daar iemand is wat opgeruimd is, moet hy lofliedere sing. 14 As daar iemand van julle is wat siek is, moet hy die ouderlinge van die gemeente laat kom, en hulle…
Evangelisering
Hendrik Verryn • Sermon • • 71 views
Bid vir die owerhede sodat ons 'n rustige en stil lewe kan lei in alle godsvrug en waardigheid.
JOHAN.GERTZEN • Sermon • • 19 views
1 Johannes 5:14–15 (AFRIKAAN) 1 Johannes 5:14–15 (AFRIKAAN) 14 En nou kan ons met vrymoedigheid na God gaan, omdat Hy ons gebede verhoor as ons enigiets volgens sy wil vra. 15 En aangesien ons weet dat Hy ons gebede verhoor as ons iets só vra, weet ons ook dat ons kry wat ons van Hom vra. 14 En nou kan…
Morne Jacobs • Sermon • • 8 views
Wat moet mens bid? Het jy al ooit gewonder wat om te bid? Het jy al ooit magteloos gevoel en nie geweet wat om te se nie? Die boek van Efesiers help ons met hierdie vraag. In hierdie boek bid Paulus sowat 4 keer vir sy gemeentes terwyl hy in gevangenis is. Ons gaan lees hfst 3:14-21 maar eers ‘n inleiding…
Vloei
Jan Oosthuizen • Sermon • • 41 views
Een van die primêre voordele van kindskap is; jy kan jou ouers enigiets vra. Jesus maak ons deel van die hemelse gesin, waar ons met vrymoedigheid kan vra. MAAR daar is belangrike voorwaardes.
Evangelisation
Dirk Blamberg • Sermon • • 1 view
Hast du dich je gefragt, welche Auswirkungen unsere Worte haben können? Eine achtlose Bemerkung, eine unhöfliche Antwort, ein sarkastischer Kommentar – was vermittelst du dadurch den Menschen, die dir nahe stehen? Deine Worte – und die Einstellung, die deinen Worten zugrunde liegt - können anderen Tod…
Dave Bisset • Sermon • • 5 views
Oplettendheid vir gevare en seëninge in die Christelike lewe, en ook vir geleenthede om goed te doen.
Losse preken
Maarten • Sermon • • 2 views
Verrassing 1: De reis van Daniël met God Stel je bent 12 jaar oud . Christelijk opgevoed in een welvarend gezin. Je ouders hebben je verteld over God. Hoe God alles in zijn hand heeft en het beste met je voor heeft. Dat Hij soeverein is, Almachtig. En dan je nooit hoeft te twijfelen of Hij bij je is.…
Die Brief van Jakobus
PJ • ds. P.J. Kotze • Sermon • • 7 views • 2:14
GEBED Here, maak asseblief U wil aan my bekend vanuit U Woord — Amen. SKRIFLESING 2 Julle wil dinge hê, maar kry dit nie en wil dan moord pleeg; julle is jaloers op ’n ander man se goed en kan dit nie in die hande kry nie en dan maak julle rusie en baklei julle. Julle kry nie, omdat julle nie bid nie.…
Joerg Bachmann • Sermon • • 4 views
An Gottes Segen ist alles gelegen! Das geistliche Wort zum Sonntag Trinitatis …. auch wenn wir keinen Gottesdienst feiern: 4.Mose 6,24-27 – Andacht Sonntag Trinitatis | An Gottes Segen ist alles gelegen! Liebe Leserinnen und liebe Leser, was ist Segen? Im Theologische Lexikon steht: Segnen ist eine Handlung…
Die Brief van Jakobus
PJ • ds. P.J. Kotze • Sermon • • 10 views • 2:54
GEBED Here, open asseblief vandag U Woord vanuit die Brief van Jakobus. Mag ons U Woord ter harte neem — Amen SKRIFLESING 12 Gelukkig is die mens wat in versoeking standvastig bly. As hy die toets deurstaan het, sal hy as oorwinningsprys die lewe ontvang wat die Here belowe het aan dié wat Hom liefhet.…
Die Brief van Jakobus
PJ • ds. P.J. Kotze • Sermon • • 7 views • 2:32
GEBED Here, ek roep insig by en vra na gesonde insig vanuit U Woord — Amen. ( Prov 2:3 ) SKRIFLESING James 3:2–5a (AFRIKAAN) “Ons struikel almal in baie opsigte. As iemand nooit struikel in wat hy sê nie, is hy volmaak, by magte om ook sy hele liggaam in toom te hou. Vir perde sit ons ’n stang in die…
Die Brief van Jakobus
PJ • ds. P.J. Kotze • Sermon • • 6 views • 3:29
GEBED SKRIFLESING ( Jam 1:2-11 ) OORDENKING Ons het die afgelope week gehoor wat ons moet doen omtrent versoekings. Jakobus sê ons moet versoekings gebruik as geleentheid om geestelik te groei en ons moet nie moeg word om dit so te benader nie. Ons moet God altyd betrek wanneer ons wysheid oor ‘n saak…
Joerg Bachmann • Sermon • • 71 views
Du bist ein Gott, der mich sieht Gottesdienst zum Jahresabschluss mit Abendmahl Glocken Vorspiel Begrüßung Im Namen Gottes, des Vaters, und des Sohnes und des Heiligen Geistes. Amen. Herzlich Willkommen zu unserem Gottesdienst am Jahresende. Wir wollen heute noch einmal innehalten und in dankbarer Weise…
Die Brief van Jakobus
PJ • ds. P.J. Kotze • Sermon • • 8 views • 2:19
GEBED Here, spreek asseblief vanuit U Woord tot my hart — Amen. SKRIFLESING 15 Dié soort wysheid kom nie van Bo nie, maar is aards, sinlik, demonies, 16 want waar daar naywer en selfsug is, kom daar wanorde en allerhande gemene dade. 17 Maar die wysheid wat van Bo kom, is allereers sonder bybedoelings,…
Morne Jacobs • Sermon • • 2 views
Inleiding Die betekenis van die uitstorting van die Heilige Gees op die dag van Pinkster Wat was die dag van die pinkster? “die fees van die oes” - die eerste graan wat geoes word. (graanoffer in Deut 16:9-12 ) Vervul beide die Ou-en-nuwe testamentiese profesie van die koms van die Gees. Kondig ‘n nuwe…