Ester

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 14 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

Skriftuur

esth 4:14 “14 Want as jy nou werklik swyg, sal daar van ’n ander kant af verligting en redding vir die Jode tot stand kom, maar jy en jou familie sal omkom, en wie weet of jy nie met die oog op ’n tyd soos hierdie tot die koninklike waardigheid geraak het nie?”
205
309 ( Wees stil my siel)
467 (stel my
323 (467)
special
Dit is ‘n somber dag in
Die jaar is 538 v.C. Die Here oortuig Kores se hart om die Jode terug te stuur na Jerusalem toe, om Jerusalem te herbou. Kish het homself goed gevestig in die pragtige profinsie van Susan. Omtrent 58 jaar het verbygegaan vandat Sy oupa groeitjie hulle uit Jerusalem geneem was as bannelinge. Dit was nou nie saam met DAniel nie, maar so 7 jaar later. Die Here het Sy woord gehou en na byna 70 jaar (wat die eerste ballinge geneem was) in die eerste jaar van koning Darius die Meder (ook genoem Ahasvéros II (Koning aan die Meders se kant))(Hy het saam met Kores (Cyrus the Great) geveg teen BAbilon) die koning Cyrus oortuig om die Joodse balinge terug te stuur. Terloops. Kores die Grootte se ma(Mandelane) was Darius se suster. So Kores se ma was gekoppel aan die Meders en sy pa Cambyses II was ‘n Perse. (So hy was media en hy was die pers)
Vandag weet die kritisie nie waar kom die Bybel aan die naam Darius die Meder nie. Hulle wil so graag die Bybel verkeert bewys, maar By Ogierynfoes is Darius die Meder se naam opgegrawe deur Artokrateon. Hy het gevind dat voor Darius (van persia) was daar ‘n ander Darius. Ek was by Ogierynfoes.
Net so terloops verder. Kores die grootte, se seuns word almal toe doodgemaak deur ‘n klein neef. En so word die kleinneef Darius die Pers toe koning. Hy het 9 ander doodgemaak om koning te word. En so sny hy die skakel na die Meders uit.
Met al die groot drome van Kores die grootte sy ouers om die 2 nasies te verenig was weg die dag toe hulle sterf. Jou planne is werklik gedaan wanneer jy sterf.
Daniel 9:1 (DIEBYBEL:A19331953)
1 IN die eerste jaar van Daríus, die seun van Ahasvéros, uit die geslag van die Meders, wat koning gemaak was oor die koninkryk van die Chaldeërs,
Hier praat die Bybel van Darius, die seun van Ahasveros. Nou dit was Ahasveros II wat saam met Kores die grootte teen BAbilon geveg het. Toe hy oorwin, moes hy vir homself ‘n naam kry. Toe gebruik hy die naam Darius. Hy staan dan ook beken as Darius die Mede(Ahasveros II). In Sy eerste jaar, kry DAniel die droom… Daniel bid toe en God oortuig vir Kores die grootte om die Israeliete te laat gaan
God maak die pad toe oop vir die Jode om terug te gaan. Hy gee tot voorspellings dat hulle moet teruggaan. Maar omtrent net 50 000 gaan terug. Honderde duisende bly agter in die profinsie Susan en ander oor die hele Medes en Persieë. Waar hulle as ballinge hulself gevestig het. Dis mos nou lekker hier as wat hulle na hulle oupagroeitjie se afgebreekte huise toe moes teruggaan. God het geweet daar kom probleme, oorloe teen die Jode in ballingskap… Hy het tot die profeet Sagaria aangemoedig om uit Media en Persiee uit te trek, na die platteland… na Jerusalem. Hulle sou veroorsaak het dat hul nageslag in direkte kontak met die Messia, die God van die heelal, die Verlosser kom. Maar nee… Hulle wou nie.
Wanneer die Here vir jou ‘n pad oopmaak, wanneer Hy jou vra om iets te doen. Is dit nie net vir jou tot beswil nie, maar vir jou kinders ook. En hulle kinders ook. Die Franse huggenote het ook gevlug, en God het vir hulle ‘n voorspoed gegee in ‘n vreemde land… ‘n ongerepte land....
Wanneer God jou vra om iets te doen, het Hy baie seeninge op die pad. Ja partykeer sal jy swaar kry en leer om op Hom te vertrou… Maar Hy sal jou dra.
Vandag vra Hy ons om ons kinders op die platteland, so na aan die natuur as moontlik groot te maak… Daar is ‘n onskatbare seening daaraan...
So is dit met elke beginsel ook wat God wil he ons moet toepas...
God ken die toekoms. Kom ons soek Sy wil… Hy weet wat vir jou wag.
nou omtrent 60 jaar later.
God het gesien dat daar gaan probleme kom in die tyd van Ahasvéros/Ester.
Hierdie is nou ‘n ander Ahasveros(Xerxes). .
So ons storie begin vandag so ongeveer 494 v.C. Daar is ‘n meisie wat, haar naam is Hadassa. Sy bly in die provinsie Susan. Haar oupa hulle wou nie trek nie, so hulle is nie Jerusalem toe nie. So is hulle nog in “Sodom en Gamora” in ou Babilon, wat nou aan die Medes en Perse behoort. Kores die grootte is aan bewind en daar is nie ‘n baie goeie gevoel teenoor die Jode nie. Daar word baie gediskrimmeneer teen die Jode, net omdat hulle Jode is. Om dinge erger te maak sterf beide haar ouers. Haar neef, m.a.w. hulle het dieselfde oupa en ouma wat nie ou Jerusalem toe trek nie, se 2 kleinkinders kom bly by mekaar… Mordegai was net heelwat ouer en neem toe vir Hadasa aanneem as sy dogter.
Sy trek toe na haar neef toe. Hy noem haar toe Ester (Wat ster beteken) Waar Hadassa weer na die hout vernoem was waarvan die Israeiliete skuilings gemaak het in die tyd vn die fees van tebernakels. (GEDURENDE DIE OORDEEL)
Volgens oorlewering/joodse tradisie was Mordigai ‘n verkoopsman in die hoofstad. Hy kon altyd ‘n geleentheid raaksien, om ‘n paar rand te maak.
So was dit… Hy hoor toe dat Fasti as koninging verwerp is. Ek dink hy terg toe vir Ester dat sy die koninging se plek gaan vat. Ester na tuurlik. Ja. wat ook al....
So gebeur dit dat die koning oorreed was om vir hom ‘n jong maagd te vat as vrou. Uit die 127 profinsies van sy ryk, sou hulle die mooistes laat kom...
Wel, Ester word toe gekies uit die profinsie Susan… Of sy nou wou of nie, was sy gekies. Toe sy haarself weer kom kry is sy in die Paleis van die koning. Daar in die noor-oostelike deel. Die bewaarder Hegai het noggals van die vrolike meisie gehou en haar vinnig reg gekry,
Van waar sy ‘n weeskind was, vind sy haarself nou in die koning se paleis.
Esther 2:7 (DIEBYBEL:A19331953)
7 En hy was die opvoeder van Hadássa, dit is Ester, die dogter van sy oom, want sy het geen vader of moeder gehad nie; en die jongmeisie was skoon van gestalte en mooi van aansien, en by die dood van haar vader en haar moeder het Mórdegai haar as sy dogter aangeneem.
Esther 2:9 (DIEBYBEL:A19331953)
9 En die meisie het hom geval en guns by hom gevind; daarom het hy gou gemaak om haar die nodige skoonheidsmiddele en die regte ete te gee en haar die sewe uitgesoekte meisies uit die paleis van die koning te verskaf; en hy het haar met haar meisies verplaas na die beste gedeelte van die vrouehuis.
Hierdie storie het my noggals laat dink. Ons is ook God se bruid. Een van die 7 bruide/7kerke van God. Ons word ook skoongemaak. Ons word ook die regte kosse gegee om ons voor te berei vir die koning?
Wel Esther was na die beste gedeelte van die vrouehuis gestuur.
Sy moes vir 12 maande deur ‘n voorbereidings prosess gaan.
esth 2.12 “12 En as die beurt van elke meisie aankom om na koning Ahasvéros in te gaan, nadat twaalf maande lank met haar volgens die wet vir die vroue gehandel is—want so lank het die dae van hulle voorbereiding geduur: ses maande lank met mirre-olie en ses maande met balsem en ander skoonheidsmiddele van die vroue —”
die mirre was gebruik vir heilige olies en die balsem olie was gebruik vir salwing. So vir 12 maande moet die vrou/kerk eers deur ‘n heiligmaking gaan. Deur die Heilige Gees verseel word, voordat sy gereed was om na die Koning toe te gaan..
Ons word geheilig deur om die Babilon in ons uit ons te kry. Die gif… uit ons lewens uit te kry...
esth 2.17 “17 En die koning het Ester liefgekry meer as al die vroue, en sy het guns en welwillendheid voor hom gevind meer as al die jongmeisies; en hy het die koninklike kroon op haar hoof gesit en haar koningin gemaak in die plek van Vasti.”
“In My name,” Christ bade His disciples pray. In Christ’s name His followers are to stand before God. Through the value of the sacrifice made for them, they are of value in the Lord’s sight. Because of the imputed righteousness of Christ they are accounted precious. For Christ’s sake the Lord pardons those that fear Him. He does not see in them the vileness of the sinner. He recognizes in them the likeness of His Son, in whom they believe. – {DA 667.5} The Lord is disappointed when His people place a low estimate upon themselves. He desires His chosen heritage to value themselves according to the price He has placed upon them. God wanted them, else He would not have sent His Son on such an expensive errand to redeem them... They may expect large things if they have faith in His promises. – {DA 668.1
Ons moet nie na onsself as gering kyk nie. Die Here het nie Sy seun opgeoffer dat ons ‘n 2dehande mense bly nie. Hy wil jou salf met Sy Gees. Wat jou sal reinig. Hy wil jou nuut maak.. Jy het super baie potensiaal. Laat toe dat jy gereinig word. Die Here het groot planne, ‘n ongelooflike avontuur vir jou in gedagte… Wees net gewillig.
Moenie ‘n sportskar wees wat 20km ‘n uur ry deur ‘n ou oom nie…
Praat oor hoe ‘n engine oorgedoen word.. Skoon gewas word en ‘n 2de kans kry.... gediens word.... Nuwe ringe.... gasket (dat jy nie olie mors… skinder nie) AC Cobra
Jesus sal jou die krag gee om elke uitdaging te oorwin. En elke uitdaging in jou lewe kan in Jesus oorkom word. So word jy nie net gesuiwer nie, maar versterk ook. Soos Josef. Elke versoeking wat hy oorkom het, het om sterker gemaak vir die volgende. So is hy voorberei om ‘n groot werk te doen. So is sy Virtues, deugdes ontwikkel. Soos Josef, deur elke stap moes gaan, so het hy deeglikheid ontwikkel. harde werk ontwikkel. hoe om met mense te werk. hoe om teenkanting te oorkom en tot in die tronk en onderdrukking te oorkom . So sal ons ontwikkel, tot waar ons in ‘n groot werk vir Jesus kan staan. Bruikwaar wees vir Hom en die samelewing.
So was dit met Ester. Ons weet nie baie van haar as persoon nie, maar ons weet sy was baie mooi. Die uitdaging was dat daar 127 profinsies was. En hulle het ‘n klomp meisies van elke profinsie gehad. So almal was fiesies mooi. Elke meisie daar het ‘n volledige lyf pakket van prag gehad…
Al wat haar kon laat uitstaan bo die res, was haar deugtes. Haar hart., Haar vlinkheid. Haar kennis, haar wysheid. Haar vriendelikheid, haar liefde vir ander.
2 pet 1:5-9 “5 En juis daarom ook moet julle met aanwending van alle ywer by julle geloof voeg die deug, en by die deug die kennis, 6 en by die kennis die selfbeheersing, en by die selfbeheersing die lydsaamheid, en by die lydsaamheid die godsvrug, 7 en by die godsvrug die broederliefde, en by die broederliefde die naasteliefde. 8 Want as hierdie dinge by julle aanwesig is en toeneem, dan laat dit julle nie ledig of onvrugbaar tot die kennis van onse Here Jesus Christus nie; 9 want hy by wie hierdie dinge nie aanwesig is nie, is blind en kortsigtig, en het die reiniging van sy vorige sondes vergeet.”
Daar is net een manier dat jyu kop en skouers bo die res van die res sal uitstaan. Daar is net een manier dat jy bruikbaar vir jou ouers sal wees. Daar is net een manier dat jy sukses vir God en mens sal word.. Die hoogste bruikbaarheid… Ver bo jou eie verwagtinge..
Storie van jou pa.
My pa. het st 9 gedruip. omdat hy nie kon spel nie.
Hy het bly werk, bly verdiep in sy deugtes. Hy het bly hard werk.. Hy het wel eerste gestaan in wiskunde. Maar hy kon nie spel nie.
Bestuurder van Autogaph metagraph
2de beste kolporteur geword… Terwyl hy siek was.
Hoekom so baie sukses? Want hy het deugtes gehad waarby hy kennis bygelas het. En by die kennis was selfbeheersing.... en by die selfbeheersing lydsaamheid..... En dit het ‘n Godsvrug gegee… wat vloei tot broederliefde en naaste liefde.... BRUIKBAARHEID. Dit het alles begin deur geloof in God se beloftes....
Toe kom die krisis
SO TOE Trou Ester met Ahasviros. Hy het nie geweet sy is ‘n Adventis nie, tot na die troue… Sy het bly God aanbid, al was sy in die haram.. En al het sy die koninging van die grootste en sterkste koninkryk geword.
Ahuram masta - in haar juwele kus was geen Ahuram masta gevind nie. Geen juwele ter ere aan hulle afgode nie. net aan die ware God het hulle geglo.
Bigtana en Teres.
Haman...
Haman was deur die koning Ahasfiros aangestel as 2de in bevel… Dus moes almal voor hom buig, op bevel van die koning.
Maar Mordigai het nie gebuig tot op die aarde toe nie, want dis teen sy geloof. Ons aanbid niks nie, behalwe God. Ons buig voor niemand behalwe God… Dis teen ons geloof...
Mordigai was nie aspris nie… Haman het nie eers besef dat Mordigai nie voor hom buig nie, tot die ander hom vertel het..
Natuurlik hoor hy toe dis ‘n jood storie… al die jode buig nie voor hom nie..
Nou moes almal sterf… Sy haat was volkome teen die nasie… Hoe durf hulle nie hom eer toon nie...
DIE BYBEL: Afrikaans 1933/1953-vertaling (Hoofstuk 3)
8Toe sê Haman aan koning Ahasvéros: Daar is een volk wat verstrooid en afgesonderd is tussen die volke in al die provinsies van u koninkryk, en hulle wette is anders as dié van enige volk; ook hou hulle die wette van die koning nie, sodat dit die koning nie pas om hulle te laat begaan nie.9As die koning dit goedvind, laat daar dan geskrywe word om hulle te verdelg, en ek sal tienduisend talente silwer afweeg in die hande van die beamptes om dit by die skatte van die koning te voeg.10Toe trek die koning sy seëlring van sy hand af en gee dit aan Haman, die seun van Hammedáta, die Agagiet, die teëstander van die Jode.11En die koning het aan Haman gesê: Die silwer word jou geskenk; ook die volk, om daarmee te doen soos goed is in jou oë.
Koninging hoor toe van Mordigai wat met roukleed rondloop en skreeu.. Sy stuur toe ‘n nuwe kleed. Sy wil nie he hy moet iets oorkom nie… Omgee. Broederliefde
Mordigai wil nie sy kleed verander nie
Ester hoor van die dekreed.
Sy en haar dienaars plus die jode van Susan vas en bid 3 dae..
Sy was 30 dae laas na haar man toe ...
Daarna gaan sy in die hof van die koning. Wat haar lewe sou kos… Baie braaf.. deugdes.. dapperheid..
Die koning se genade tot haar… liefde… tot die helfde van die konikryk...
Haman en koning word genooit na ‘n ete
Haman is so trots op homself dat hy so verhef word. maar hy het net een probleem wat sy trots het een probleem… dis Mordigai...
Sy familie stel toe voor dat hy ‘n galg vir Mordigai moes laat bou....
Die koning kon nie slaap nie. kronieke gelees van die koning… vra toe oor Bigtana en Teres. en Mordigai

Bigtána en Teres

Haman - in voorhof…
kleed van God en op die perd… Self verheffing verklaring dat Haman in werklikheid in die koning se plek wou wees....
Mordigai word toe so vereer en Haman moes voor hom hardloop
Ete...
Esther 7 “1 TOE die koning en Haman inkom om saam met koning Ester die feesmaal te hou, 2 sê die koning aan Ester ook op die tweede dag, terwyl hulle wyn drink: Wat is jou bede, koningin Ester?—dit sal jou toegestaan word. En wat is jou versoek? Al was dit die helfte van die koninkryk—daaraan sal voldoen word. 3 En koningin Ester antwoord en sê: As ek genade in u oë gevind het, o koning, en as die koning dit goedvind, laat my lewe my geskenk word op my bede en my volk op my versoek. 4 Want ons is verkoop, ek en my volk, om verdelg, gedood en uitgeroei te word. Was ons nog as slawe en slavinne verkoop, dan sou ek geswyg het, maar hierdie ramp sal onder die verliese van die koning sy weerga nie hê nie. 5 Toe spreek koning Ahasvéros en sê aan koningin Ester: Wie is hy, en waar is hy wie se hart hom ingegee het om so te maak? 6 En Ester sê: Die teëstander en vyand is hierdie slegte Haman! Toe skrik Haman voor die koning en die koningin. 7 En die koning het in sy woede van die wynmaaltyd opgestaan en…”
Ester was getrou aan haar God en haar volk tot die einde toe
Haar kleinseun Artasastar.. het sy beinvloed om ‘n jood Nehemia aan tavel te he.. om hom te vertrou en om die jode weer terug te stuur met geld en die mandaat om Jerusalem te herbou...
Daar is ‘n kriesis oppad na hierdie wereld toe… Waar staan jou deugde? Het jy dit met kennis van God al gevul. Is jou deugtes al verdiep deur beproewings, waar jy dit kon toepas… Sodat dit kon ontwikkel deur lydsaamheid(geduld) waar jy selfbeheersing kon ontwikkel? Tot waar dit in godsvrug kon ontwikkel. wat eindig in broederliefde en naaste liefde…
Is jy gereed vir vird ie krisis voor ons? Besluit om bruikbaar te wees vir God, en deur dit sal jy gereed wees om dapper te wees. ‘n Koninging Vir God en Sy mense
esth 4:14 “14 Want as jy nou werklik swyg, sal daar van ’n ander kant af verligting en redding vir die Jode tot stand kom, maar jy en jou familie sal omkom, en wie weet of jy nie met die oog op ’n tyd soos hierdie tot die koninklike waardigheid geraak het nie?”
Begin vandag. deur geloof… Deur deugdes… te ontwikkel, voeg kennis daarby en lydsaamheid en geduld… Dan sal jy Godsvrug dra… En jy en jou huis sal in liefde leef, saam met jou medemens...
\
Theothonic
So gebeur dit, toe Hadassa
Dit was dan nou 538…

There were three captivities: the first in 605 B.C., when Daniel was taken, the second in 597 B.C., when Jehoiachin was made prisoner, and the third in 586 B.C., when Zedekiah was taken and Jerusalem was burned. Mordecai’s ancestors had been taken to Babylon in the second captivity, 118 years previously.

Die fees was in April 482 v.C.
Ester het nooit in haar juwele kis, die Ahuram juweel gehad nie, want sy het nie Ahuram aanbid nie. Tot haar dood toe het sy die Skepper God van haar vaders aanbid.
The Lord is disappointed when His people place a low estimate upon themselves. He desires His chosen heritage to value themselves according to the price He has placed upon them. God wanted them, else He would not have sent His Son on such an expensive errand to redeem them... They may expect large things if they have faith in His promises. – {DA 668.1}
Related Media
See more
Related Sermons
See more