Sermon Tone Analysis

Overall tone of the sermon

This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.08UNLIKELY
Disgust
0.09UNLIKELY
Fear
0.11UNLIKELY
Joy
0.1UNLIKELY
Sadness
0.64LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.12UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.43UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.1UNLIKELY

Tone of specific sentences

Tones
Emotion
Anger
Disgust
Fear
Joy
Sadness
Language
Analytical
Confident
Tentative
Social Tendencies
Openness
Conscientiousness
Extraversion
Agreeableness
Emotional Range
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
Skriftuur
esth 4:14 “14 Want as jy nou werklik swyg, sal daar van ’n ander kant af verligting en redding vir die Jode tot stand kom, maar jy en jou familie sal omkom, en wie weet of jy nie met die oog op ’n tyd soos hierdie tot die koninklike waardigheid geraak het nie?”
205
309 ( Wees stil my siel)
467 (stel my
323 (467)
special
Dit is ‘n somber dag in
Die jaar is 538 v.C.
Die Here oortuig Kores se hart om die Jode terug te stuur na Jerusalem toe, om Jerusalem te herbou.
Kish het homself goed gevestig in die pragtige profinsie van Susan.
Omtrent 58 jaar het verbygegaan vandat Sy oupa groeitjie hulle uit Jerusalem geneem was as bannelinge.
Dit was nou nie saam met DAniel nie, maar so 7 jaar later.
Die Here het Sy woord gehou en na byna 70 jaar (wat die eerste ballinge geneem was) in die eerste jaar van koning Darius die Meder (ook genoem Ahasvéros II (Koning aan die Meders se kant))(Hy het saam met Kores (Cyrus the Great) geveg teen BAbilon) die koning Cyrus oortuig om die Joodse balinge terug te stuur.
Terloops.
Kores die Grootte se ma(Mandelane) was Darius se suster.
So Kores se ma was gekoppel aan die Meders en sy pa Cambyses II was ‘n Perse.
(So hy was media en hy was die pers)
Vandag weet die kritisie nie waar kom die Bybel aan die naam Darius die Meder nie.
Hulle wil so graag die Bybel verkeert bewys, maar By Ogierynfoes is Darius die Meder se naam opgegrawe deur Artokrateon.
Hy het gevind dat voor Darius (van persia) was daar ‘n ander Darius.
Ek was by Ogierynfoes.
Net so terloops verder.
Kores die grootte, se seuns word almal toe doodgemaak deur ‘n klein neef.
En so word die kleinneef Darius die Pers toe koning.
Hy het 9 ander doodgemaak om koning te word.
En so sny hy die skakel na die Meders uit.
Met al die groot drome van Kores die grootte sy ouers om die 2 nasies te verenig was weg die dag toe hulle sterf.
Jou planne is werklik gedaan wanneer jy sterf.
Daniel 9:1 (DIEBYBEL:A19331953)
1 IN die eerste jaar van Daríus, die seun van Ahasvéros, uit die geslag van die Meders, wat koning gemaak was oor die koninkryk van die Chaldeërs,
Hier praat die Bybel van Darius, die seun van Ahasveros.
Nou dit was Ahasveros II wat saam met Kores die grootte teen BAbilon geveg het.
Toe hy oorwin, moes hy vir homself ‘n naam kry.
Toe gebruik hy die naam Darius.
Hy staan dan ook beken as Darius die Mede(Ahasveros II).
In Sy eerste jaar, kry DAniel die droom… Daniel bid toe en God oortuig vir Kores die grootte om die Israeliete te laat gaan
God maak die pad toe oop vir die Jode om terug te gaan.
Hy gee tot voorspellings dat hulle moet teruggaan.
Maar omtrent net 50 000 gaan terug.
Honderde duisende bly agter in die profinsie Susan en ander oor die hele Medes en Persieë.
Waar hulle as ballinge hulself gevestig het.
Dis mos nou lekker hier as wat hulle na hulle oupagroeitjie se afgebreekte huise toe moes teruggaan.
God het geweet daar kom probleme, oorloe teen die Jode in ballingskap… Hy het tot die profeet Sagaria aangemoedig om uit Media en Persiee uit te trek, na die platteland… na Jerusalem.
Hulle sou veroorsaak het dat hul nageslag in direkte kontak met die Messia, die God van die heelal, die Verlosser kom.
Maar nee… Hulle wou nie.
Wanneer die Here vir jou ‘n pad oopmaak, wanneer Hy jou vra om iets te doen.
Is dit nie net vir jou tot beswil nie, maar vir jou kinders ook.
En hulle kinders ook.
Die Franse huggenote het ook gevlug, en God het vir hulle ‘n voorspoed gegee in ‘n vreemde land… ‘n ongerepte land....
Wanneer God jou vra om iets te doen, het Hy baie seeninge op die pad.
Ja partykeer sal jy swaar kry en leer om op Hom te vertrou… Maar Hy sal jou dra.
Vandag vra Hy ons om ons kinders op die platteland, so na aan die natuur as moontlik groot te maak… Daar is ‘n onskatbare seening daaraan...
So is dit met elke beginsel ook wat God wil he ons moet toepas...
God ken die toekoms.
Kom ons soek Sy wil… Hy weet wat vir jou wag.
nou omtrent 60 jaar later.
God het gesien dat daar gaan probleme kom in die tyd van Ahasvéros/Ester.
Hierdie is nou ‘n ander Ahasveros(Xerxes). .
So ons storie begin vandag so ongeveer 494 v.C.
Daar is ‘n meisie wat, haar naam is Hadassa.
Sy bly in die provinsie Susan.
Haar oupa hulle wou nie trek nie, so hulle is nie Jerusalem toe nie.
So is hulle nog in “Sodom en Gamora” in ou Babilon, wat nou aan die Medes en Perse behoort.
Kores die grootte is aan bewind en daar is nie ‘n baie goeie gevoel teenoor die Jode nie.
Daar word baie gediskrimmeneer teen die Jode, net omdat hulle Jode is.
Om dinge erger te maak sterf beide haar ouers.
Haar neef, m.a.w.
hulle het dieselfde oupa en ouma wat nie ou Jerusalem toe trek nie, se 2 kleinkinders kom bly by mekaar… Mordegai was net heelwat ouer en neem toe vir Hadasa aanneem as sy dogter.
Sy trek toe na haar neef toe.
Hy noem haar toe Ester (Wat ster beteken) Waar Hadassa weer na die hout vernoem was waarvan die Israeiliete skuilings gemaak het in die tyd vn die fees van tebernakels.
(GEDURENDE DIE OORDEEL)
Volgens oorlewering/joodse tradisie was Mordigai ‘n verkoopsman in die hoofstad.
Hy kon altyd ‘n geleentheid raaksien, om ‘n paar rand te maak.
So was dit… Hy hoor toe dat Fasti as koninging verwerp is.
Ek dink hy terg toe vir Ester dat sy die koninging se plek gaan vat.
Ester na tuurlik.
Ja. wat ook al....
So gebeur dit dat die koning oorreed was om vir hom ‘n jong maagd te vat as vrou.
Uit die 127 profinsies van sy ryk, sou hulle die mooistes laat kom...
Wel, Ester word toe gekies uit die profinsie Susan… Of sy nou wou of nie, was sy gekies.
Toe sy haarself weer kom kry is sy in die Paleis van die koning.
Daar in die noor-oostelike deel.
Die bewaarder Hegai het noggals van die vrolike meisie gehou en haar vinnig reg gekry,
Van waar sy ‘n weeskind was, vind sy haarself nou in die koning se paleis.
Esther 2:7 (DIEBYBEL:A19331953)
7 En hy was die opvoeder van Hadássa, dit is Ester, die dogter van sy oom, want sy het geen vader of moeder gehad nie; en die jongmeisie was skoon van gestalte en mooi van aansien, en by die dood van haar vader en haar moeder het Mórdegai haar as sy dogter aangeneem.
Esther 2:9 (DIEBYBEL:A19331953)
9 En die meisie het hom geval en guns by hom gevind; daarom het hy gou gemaak om haar die nodige skoonheidsmiddele en die regte ete te gee en haar die sewe uitgesoekte meisies uit die paleis van die koning te verskaf; en hy het haar met haar meisies verplaas na die beste gedeelte van die vrouehuis.
Hierdie storie het my noggals laat dink.
Ons is ook God se bruid.
Een van die 7 bruide/7kerke van God.
Ons word ook skoongemaak.
Ons word ook die regte kosse gegee om ons voor te berei vir die koning?
Wel Esther was na die beste gedeelte van die vrouehuis gestuur.
Sy moes vir 12 maande deur ‘n voorbereidings prosess gaan.
esth 2.12 “12 En as die beurt van elke meisie aankom om na koning Ahasvéros in te gaan, nadat twaalf maande lank met haar volgens die wet vir die vroue gehandel is—want so lank het die dae van hulle voorbereiding geduur: ses maande lank met mirre-olie en ses maande met balsem en ander skoonheidsmiddele van die vroue —”
die mirre was gebruik vir heilige olies en die balsem olie was gebruik vir salwing.
So vir 12 maande moet die vrou/kerk eers deur ‘n heiligmaking gaan.
Deur die Heilige Gees verseel word, voordat sy gereed was om na die Koning toe te gaan..
Ons word geheilig deur om die Babilon in ons uit ons te kry.
Die gif… uit ons lewens uit te kry...
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9