Geloof, Maandag oggend

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 2 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

eph 2.8-10

Vrae: Gee vir my 4 redes hoek Kaleb geglo het die oupa groetjie se God is awesome en is nou Sy God?
Hoekom het Caleb geglo dat hulle Kanaan kan oorwin?
eph 2:8-10 “8 Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; 9 nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie. 10 Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei het, sodat ons daarin kan wandel.”
Ephesians 2:8–10 NKJV
8 For by grace you have been saved through faith, and that not of yourselves; it is the gift of God, 9 not of works, lest anyone should boast. 10 For we are His workmanship, created in Christ Jesus for good works, which God prepared beforehand that we should walk in them.
Wollie se heldedaad
Nugget, Bakore, Chopsticks en Langkoos
lankoos - braaibrrodjies
Wollies die hond.. gooi n stok ui die bek van die grot
In spreuke se dit dat ‘n verstandige seun na sy ouers luister. Het hulle?
Die vuurtjie begin kleiner word...
ou myn werker… dink die hond is mal
hulle skree help.. niks
mev die kinders is onder die sand
Here Jesus ons weet ons was stout. vergewe ons asb. Stuur asb iemand om ons te red. Amen
toe hoor hulle iemand wat werkskaf daar buite. Toe skree hulle tergelyke tyd. Hier is ons, help ons hier is ons.
Mamma en Nkosi hoor dit, en toe grawe hulle eers. Wollie is nou eers mal soos hy grawe. Die sand waai by sy agerpoe uit soos ‘n sandstorm
Die lig breek skielik deur die grot. Vier seund kruip deur. Almal lag huil en praat deurmkeaal
Nugget, langkoos, Bakore en Chopsticks kan nie genoeg dankie se nie.
Maats, ons is in hierdie grot van sonde toegeval. Ons kan nie Hemel toe gaan nie. Ons het hulp nodig. Ons het nodig om uit die grot te kom. Ons is besig om te sterf. Ons moet vir Jesus vra om ons te vergewe en in GELOOF aanvaar dat hy klaar in die grot vir ons gesterf het, wat ons moes doen, en dat HY ons kom uitgrawe.
Ons het verlossing nodig. En raai wat, Jesus kan ons red...
Related Media
See more
Related Sermons
See more