Sermon Tone Analysis

Overall tone of the sermon

This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.07UNLIKELY
Disgust
0.13UNLIKELY
Fear
0.12UNLIKELY
Joy
0.12UNLIKELY
Sadness
0.62LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.15UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.43UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.11UNLIKELY

Tone of specific sentences

Tones
Emotion
Anger
Disgust
Fear
Joy
Sadness
Language
Analytical
Confident
Tentative
Social Tendencies
Openness
Conscientiousness
Extraversion
Agreeableness
Emotional Range
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
eph 2.8-10
Vrae: Gee vir my 4 redes hoek Kaleb geglo het die oupa groetjie se God is awesome en is nou Sy God?
Hoekom het Caleb geglo dat hulle Kanaan kan oorwin?
eph 2:8-10 “8 Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; 9 nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie. 10 Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei het, sodat ons daarin kan wandel.”
Wollie se heldedaad
Nugget, Bakore, Chopsticks en Langkoos
lankoos - braaibrrodjies
Wollies die hond.. gooi n stok ui die bek van die grot
In spreuke se dit dat ‘n verstandige seun na sy ouers luister.
Het hulle?
Die vuurtjie begin kleiner word...
ou myn werker… dink die hond is mal
hulle skree help.. niks
mev die kinders is onder die sand
Here Jesus ons weet ons was stout.
vergewe ons asb.
Stuur asb iemand om ons te red.
Amen
toe hoor hulle iemand wat werkskaf daar buite.
Toe skree hulle tergelyke tyd.
Hier is ons, help ons hier is ons.
Mamma en Nkosi hoor dit, en toe grawe hulle eers.
Wollie is nou eers mal soos hy grawe.
Die sand waai by sy agerpoe uit soos ‘n sandstorm
Die lig breek skielik deur die grot.
Vier seund kruip deur.
Almal lag huil en praat deurmkeaal
Nugget, langkoos, Bakore en Chopsticks kan nie genoeg dankie se nie.
Maats, ons is in hierdie grot van sonde toegeval.
Ons kan nie Hemel toe gaan nie.
Ons het hulp nodig.
Ons het nodig om uit die grot te kom.
Ons is besig om te sterf.
Ons moet vir Jesus vra om ons te vergewe en in GELOOF aanvaar dat hy klaar in die grot vir ons gesterf het, wat ons moes doen, en dat HY ons kom uitgrawe.
Ons het verlossing nodig.
En raai wat, Jesus kan ons red...
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9