Sermon Tone Analysis

Overall tone of the sermon

This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.09UNLIKELY
Disgust
0.07UNLIKELY
Fear
0.12UNLIKELY
Joy
0.08UNLIKELY
Sadness
0.68LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.12UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.42UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.08UNLIKELY

Tone of specific sentences

Tones
Emotion
Anger
Disgust
Fear
Joy
Sadness
Language
Analytical
Confident
Tentative
Social Tendencies
Openness
Conscientiousness
Extraversion
Agreeableness
Emotional Range
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
Jesus se aardse pasifisme en toekomstige straf
“I cannot serve.
I cannot do evil.
I will not be a soldier of this world.
I am a soldier of Christ.”
St. Maximilian
“I cannot serve.
I cannot do evil.
I will not be a soldier of this world.
I am a soldier of Christ.”
St. Maximilian
“I cannot serve.
I cannot do evil.
I will not be a soldier of this world.
I am a soldier of Christ.”
St. Maximilian
“Jy moet jou vyande liefhê” en “my koninkryk is nie van hierdie wêreld nie” () ego deur die geskiedenis ‘n ander manier van leef, ‘n gans anderse lewensbeskouing, ‘n goddelike hantering van ons moeilikste verhouding kwessies.

Deur die eeue is hierdie moeilike vraagstuk al op verskeie manier gedebatteer.
Ek gaan my nie uitgee as die finale antwoord hieroor nie, maar dat elkeen vir homself die Woord van God, en gepaardgaande leesstof ondersoek, om self tot insig en wysheid te kom oor presies hoe ons die teenwoordigheid van boosheid in lewens gaan hanteer.

Die vraag is:
Die vraag is:
Die onwillekeurige vraag is:
Mag die kerk wapens opneem?
Mag die kerk wapens opneem?
Mag die kerk wapens opneem?
Uit die ondergaande uitleg van skrifgedeeltes gaan ons sien dat nie die kerk se rol of funksie is om wapens op te neem en militêre mag te gebruik nie.
Christene mag wel geroepe voel om in die weermag te dien, soos enige ander beroep.
Ons kan ons-self beskerm, sonder om ‘n ander se lewe te neem.
Die vraag is dan, hoekom ‘n wapen aanskaf as ek nie dit kan gebruik om ‘n lewe te neem nie?
Aan die ander kant, wees nugter die boosheid van ons tyd, laat die Heilige Gees jou duidelik lei.
Ons kan nie aan die een kant die koninkryk van lewe demonstreer, en aan die ander kant ‘n lewe neem nie.
Dit is die regering se rol om sy burgers te beskerm, teen wetteloosheid.
(; ; )

Daarenteen, kan ons nie aan die een kant die koninkryk van lewe demonstreer, en aan die ander kant ‘n lewe neem nie.
Dit is die regering se rol om sy burgers te beskerm, teen wetteloosheid.
(; ; )
Die kerk wat vol van die Gees, en die gesag van Christus duiwels uitdryf, siekes gesond maak en die evangelie aan die armes verkondig, verkry hierdie gesag van die Gees en nie die sterk arm van die vlees nie.
Op ‘n onlangse FB berig, is die opinies teenstrydig.
Wat interessant is, dat die wat vir wapens stry, ‘n soort arrogansie het, ‘n “kom ek sal jou wys” gesindheid.
Diegene wat al in sulke situasies was, sal vir jou sê dinge gebeur te vinnig.
Selfs die geoefende skut, was al onkant betrap.
Ons moet meer voorkomend dink, waar ons ry, watter tyd van die nag ons op die paaie is, die veiligheid van ons huise, en ‘n gereedsheidsplan.
God gebruik regerings om straf te beoefen: God gebruik aardse Regerings om oortreders straf.
Die kerk se rol is om vredemakers te wees (), versoeners (), wat vol van die Gees (Hand 1:8), en die gesag van Christus duiwels uitdryf (), siekes gesond maak en die evangelie aan die armes verkondig (), verkry hierdie gesag van die Gees en nie die sterk arm van die vlees nie.
().
Op ‘n onlangse FB berig oor die selfde vraag of Christene ‘n wapen mag besit, is die opinies teenstrydig.
Alhoewel elkeen self hieroor moet besluit, is dit wel interessant dat die wat vir wapens stry, ‘n soort arrogansie het, ‘n “kom ek sal jou wys” gesindheid.
Diegene wat al in sulke situasies was, sal vir jou sê dinge gebeur te vinnig.
Selfs die geoefende skut, was al onkant betrap.
Ons moet meer voorkomend dink, waar ons ry, watter tyd van die nag ons op die paaie is, die veiligheid van ons huise, en ‘n gebeurlikheidsplan.
Ons doen wat ons kan, om onsself te beveilig, maar ons plaas nie ons vertroue in hierdie dinge nie.
Ons vertrou nog steeds die Here, dat Hy ons sal lei, in elke omstandigheid.
Die kerk wat vol van die Gees, en die gesag van Christus duiwels uitdryf, siekes gesond maak en die evangelie aan die armes verkondig, verkry hierdie gesag van die Gees en nie die sterk arm van die vlees nie.
Op ‘n onlangse FB berig, is die opinies teenstrydig.
Wat interessant is, dat die wat vir wapens stry, ‘n soort arrogansie het, ‘n “kom ek sal jou wys” gesindheid.
Diegene wat al in sulke situasies was, sal vir jou sê dinge gebeur te vinnig.
Selfs die geoefende skut, was al onkant betrap.
Ons moet meer voorkomend dink, waar ons ry, watter tyd van die nag ons op die paaie is, die veiligheid van ons huise, en ‘n gereedsheidsplan.
God gebruik regerings om straf te beoefen: God gebruik aardse Regerings om oortreders straf.
LAAT elke mens hom onderwerp aan die magte wat oor hom gestel is, want daar is geen mag behalwe van God nie, en die wat daar is, is deur God ingestel, sodat hy wat hom teen die mag versit, die instelling van God weerstaan; en die wat dit weerstaan, sal hulle oordeel ontvang.
Want die owerhede is geen voorwerp van vrees by die goeie dade nie, maar by die slegte.
Maar wil jy die mag nie vrees nie, doen wat goed is, en jy sal lof van hom ontvang; want hy is ’n dienaar van God, jou ten goede.
Maar as jy kwaad doen, vrees dan; want hy dra die swaard nie verniet nie, want hy is ’n dienaar van God, ’n wreker om die een wat kwaad doen, te straf.
Daarom is dit noodsaaklik om jou te onderwerp, nie alleen ter wille van die straf nie, maar ter wille van die gewete.
Want daarom betaal julle ook belastings; want hulle is dienaars van God wat juis hiermee voortdurend besig is.
Betaal dan aan almal wat aan hulle verskuldig is: belasting aan die wat belasting, tol aan die wat tol, vrees aan die wat vrees, eer aan die wat eer toekom.
()

Wees dan onderdanig aan elke menslike verordening ter wille van die Here — of dit die koning is as opperheer, of die goewerneurs as sy gesante, om wel kwaaddoeners te straf, maar die wat goed doen, te prys.
Want so is dit die wil van God dat julle deur goed te doen die onkunde van die dwase mense tot swye sal bring, as vrymense en nie asof julle die vryheid het as ’n dekmantel vir die boosheid nie, maar as diensknegte van God.
Julle moet almal eer, die broederskap liefhê, God vrees, die koning eer.
()
LAAT elke mens hom onderwerp aan die magte wat oor hom gestel is, want daar is geen mag behalwe van God nie, en die wat daar is, is deur God ingestel, sodat hy wat hom teen die mag versit, die instelling van God weerstaan; en die wat dit weerstaan, sal hulle oordeel ontvang.
Want die owerhede is geen voorwerp van vrees by die goeie dade nie, maar by die slegte.
Maar wil jy die mag nie vrees nie, doen wat goed is, en jy sal lof van hom ontvang; want hy is ’n dienaar van God, jou ten goede.
Maar as jy kwaad doen, vrees dan; want hy dra die swaard nie verniet nie, want hy is ’n dienaar van God, ’n wreker om die een wat kwaad doen, te straf.
Daarom is dit noodsaaklik om jou te onderwerp, nie alleen ter wille van die straf nie, maar ter wille van die gewete.
Want daarom betaal julle ook belastings; want hulle is dienaars van God wat juis hiermee voortdurend besig is.
Betaal dan aan almal wat aan hulle verskuldig is: belasting aan die wat belasting, tol aan die wat tol, vrees aan die wat vrees, eer aan die wat eer toekom.
()
Toe die soldate Johannes vra wat hulle moet doen na hulle bekering, het hy hulle nie gevra om hulle diens te verlaat nie.
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9