Sermon Tone Analysis

Overall tone of the sermon

This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.07UNLIKELY
Disgust
0.06UNLIKELY
Fear
0.08UNLIKELY
Joy
0.53LIKELY
Sadness
0.65LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.12UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.42UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.08UNLIKELY

Tone of specific sentences

Tones
Emotion
Anger
Disgust
Fear
Joy
Sadness
Language
Analytical
Confident
Tentative
Social Tendencies
Openness
Conscientiousness
Extraversion
Agreeableness
Emotional Range
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
En Ek sê ook vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.
OV

Jesus begin ‘n beweging nie ‘n formele struktuur nie.

Ons het alreeds gesien, hoe revolusionêr Jesus werklik was.
Hy gaan die tempel afbreek en in 3 dae herbou, die seremoniële wette word gereduseer na net 2 grondreëls, ‘n eksklusiewe etniese geïsoleerde godsdiens groepering word toeganklik vir almal.
Jesus sterwe ‘n grusame dood, maar op die 3rde dag staan Hy op uit die dood.
Ons het intussen geleer dat hierdie nuwe tempel lewende stene (mense) bestaan.
() Dat Hy 5 gawes gegee het, soos die 5 organe, om die liggaam te voed, en te versterk vir Sy liggaam se dienswerk.
()

Die getal Christene het in die eerste eeue besonder vinnig gegroei.
En dit het twee jaar lank geduur, sodat al die inwoners van Asië die woord van die Here Jesus gehoor het, Jode sowel as Grieke ().
[1] Volgens Dreyer se historiese perspektief op kerkwees was die eerstehandse betroubare getuienis, bonatuurlike gawes, en die sending gedrewe fokus en die bereidwilligheid om opofferings te maak, selfs marteling die hoof redes vir hierdie groei.
[2] Verder is die waardestelsel van die Christelike geloof wat Jesus sy dissipels geleer het, nie in geskrifte bewaar nie, maar uitgeleef.
(Schor 2009:478).
Waardes soos barmhartigheid, wedersydse ondersteuning, selfbeheersing, respek vir lewe en liefde het talle mense oortuig dat die Christelike geloof van waarde is.[3]

Een van die kenmerkende waardes van die vroeë Christene was hulle respek vir lewe as ’n gawe van God.
Hulle het nie deelgeneem aan praktyke soos kindermoord, aborsie of die verkoop van kinders aan slawehandelaars nie.
In die eerste eeue na Christus was dit algemene gebruik om ongewenste kinders buite die dorp weg te gooi sodat wilde diere hulle opvreet.
In die Germaanse wêreld is die verhaal van Hansie en Grietjie, wat in die bos gelaat is omdat die ouers nie meer vir hulle kon sorg nie, bekend.

• Goed te doen aan mekaar.
• Goed te doen aan mekaar.
• Boosheid soos diefstal, bedrog en jaloesie te vermy.

• Gasvryheid te betoon aan vreemdelinge.
• Mekaar te versorg en hulle kos met mekaar te deel.

• Barmhartigheid teenoor alle mense te bewys.

• Versorging en verpleging van siekes te behartig.
• Huishoudings getuig van waardigheid, verantwoordelikheid, pligsbesef,

eerbaarheid en gehoorsaamheid.

• Etniese verskeidenheid word aanvaar.
• Vroue, kinders en slawe word met respek behandel.
• Etniese verskeidenheid word aanvaar.
• Respek vir lewe voorkom aborsie en kindermoord.
• Vroue, kinders en slawe word met respek behandel.
• Martelaarskap en die bereidheid om ‘jou kruis op te neem’
• Respek vir lewe voorkom aborsie en kindermoord.
• Martelaarskap en die bereidheid om ‘jou kruis op te neem’
Die vraag is: waar het die kerk, hierdie passie en fokus verloor, en hoe kry ons dit terug?
Die term christelik is vandag ‘n verwronge verdraaiing van hierdie eertydse waardes van die volgelinge van die weg.

Ons moet eenvoudig terugkeer, na die implimentering van die leer en lewe van Jesus Christus.
Ons het egter blind geword tot van hierdie begrippe, en moet dit weer in die konteks en miluë van Jesus se tydvak verstaan.
Soos met ‘n telefoontjie speletjie boodskap wat verdraai geraak het in die oordrag, mens die regte boodskap by die oorsprong kry.
Jesus kies twee nuwe in daardie tyd, moderne begrippe om die nuwe beweging wat Hy inisieer te verduidelik.
Die Griekse woord Apostel kom 81 keer voor in die NT.
Die woord kom nie in die OT voor nie, want die woord het nog nie bestaan nie), ambassadeur, agent, gesant, boodskapper gestuur, op 'n missie, diens, sake, opdrag of geregtelik, draer van 'n kommissie.

Ekklesia:
Dit is dan dalk nodig, dat ons vandag om verwarring te voorkom nie meer die woord ‘kerk’ gebruik wanneer ons van die ware liggaam, en gemeenskap van gelowiges praat nie.
Kerk veronderstel die institusionele formele kerk.
Die probleem is egter, dat daar mos in elke formele kerk, ware gelowiges is.
Dit wil sê, ons kan nie die baba met die badwater uitgooi nie.
Ons het dieselfde stryd as wat die vroeë apostels gehad het.
Daarom Paulus se skrywes, die een na die ander, om in Christus te bly.
(, ; ; ; ; ) Elke kerk, gemeente, organisasie, bediening, aksie en beweging van die liggaam van Christus, is vanuit die Hoof Christus.
()
Die tweede nuwe woord en begrip wat Hy gebruik is die woord ekklesia: "an assembly of called out ones."
Net die Ou vertaling vertaal hierdie woord korrek: Gemeente, samekoms, vergadering, spesiale byeenkoms.
Die fokus van die woord ‘ekklesia’ samekoms is gerig op die hoekom mense saam is, eerder as waar.
So word die woord ‘ekklesia’ in , gebruik om die oproerige skare te beskryf.
In die OT is daar verwys na die volk as die vergadering.
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9