WEES VOL VAN DIE HEILIGE GEES

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 8 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →
(Afrikaanse Ou Vertaling) — 55 Maar hy was vol van die Heilige Gees en het die oë na die hemel gehou en die heerlikheid van God gesien en Jesus wat staan aan die regterhand van God.
DIE HEILIGE GEES MAAK DIE VERSKIL
“The first thing we notice—and it is very evident, both throughout this great chapter and here in the climax—is that the Holy Spirit makes all the difference in the world to our understanding. And that means, first of all, that the Holy Spirit makes an entire difference to the way in which we think[1]”
(Die Lewende Bybel) — 16 “Hoe sou hulle Hom ook verstaan? Wie weet wat die Here dink en wie kan vir Hom raad gee?” Maar ons het die Gees van Christus
But we have the mind of Christ.
INLEIDING
The cliché “Garbage in, garbage out” provides a good clue to the essence of the Spirit–filled Christian life. Just as computers respond according to their programming, we respond to what fills our minds. If we allow the Holy Spirit to program our thought patterns, we’ll be controlled and renewed by Him and live godly lives. And that’s exactly how Stephen consistently and daily lived his life[2]
1. VERDUIDELKIKING VAN ‘N PAAR WOORDE.
· Hy was ὑπάρχω hyparchō be Teenswoordige aktiewe deelwoord. Om besig te wees om gevul te wees. Sense: to be in a state – to be or exist in a state or condition; often of states that are enduring as opposed to temporary.
· Vol van die Heilige Gees. πλήρης plērēs full. Sense: distinctive ⇔ full – characterized by some particular trait or aspect; conceived of as being full of the characteristic
· Oë na die hemel gehou. ἀτενίζω atenizō look intently at; stare at. Aoristus aktief. Sense: to gaze – to look at with fixed eyes.
Hy fokus nie op die onmiddelke aardse omstandighede nie maar sien Jesus raak .. die Here en Heerser oor alles.
(AFRIKAAN) — 1 Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle strewe na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die regterhand van God sit. 2 Rig julle gedagtes op die dinge wat daarbo is, nie op die dinge wat op die aarde is nie,
· Gesien. εἶδον eidon see. Sense: to see – to perceive by sight or have the power to perceive by sight
As jy in geloof opkyk sal jy Jesus sien.
Dit bring vrede by ons.
(AFRIKAAN) — 26 en wanneer die Vader in my Naam die Voorspraak, die Heilige Gees, stuur, sal Hy julle alles leer en julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het. 27 “Vrede laat Ek vir julle na; my vrede gee Ek vir julle. Die vrede wat Ek vir julle gee, is nie die soort wat die wêreld gee nie. Julle moet nie ontsteld wees nie, en julle moet nie bang wees nie.
(AFRIKAAN) — 5 Hou julle lewe vry van geldgierigheid; wees tevrede met wat julle het. God self het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie.” 6 Daarom kan ons met vertroue sê: “Die Here is my helper, ek ken geen vrees nie!!!!!!!
· Die heerlikheid. δόξα doxa glory. Sense: glory (divine) – the manifest presentation of God’s infinite and majestic nature; normally conveyed to humanity as superlative brightness.
· REGTERHAND. δεξιός dexios right (hand); right. Sense: place of honor ⇔ right – a position of great status; conceived of as being to the right of an honorable person (such as a king).
· En Jesus staan. Standing. Rising from the throne to protect and receive his servant. Usually Jesus is represented in the New Testament as seated at the Father’s right hand[3]
a) Die aanneemlikste is dat hiermee aangedui word dat Jesus opstaan om sy volgelinge by te staan en hom te ontvang, vgl. v.59.
b) Van betekenis is ook dat hy Jesus gesien het. Dié Jesus wat op aarde was, geniet tans heerlikheid in die hemel.[4]
Elders in die N.T. word gesê dat Jesus aan die regterhand van God sit, ; ; ; ; Hand. 2:34; Ef. 1:20; Kol. 3:1; ; ; [5]
OH I WANT TO SEE HIM
OH I WANT TO SEE HIM
OH I WANT TO SEE HIM
LOOK UPON HIS FACE
LOOK UPON HIS FACE
THERE TO SING FOR EVER
THERE TO SING FOR EVER
OF HIS SAVING GRACE
OF HIS SAVING GRACE
ON THE STREETS OF GLORY
.
ON THE STREETS OF GLORY
LET ME LIFT MY VOICE
LET ME LIFT MY VOICE
CARES ALL PAST
CARES ALL PAST
HOME AT LAST EVER TO REJOICE
HOME AT LAST EVER TO REJOICE
[1] Lloyd-Jones, M., 2006. Lord Jesus. In Triumphant Christianity. Studies in the Book of Acts. Wheaton, IL: Crossway Books, p. 240.
[2] MacArthur, J., 1997. Strength for today, Wheaton, IL: Crossway Books.
[3] Vincent, M.R., 1887. Word studies in the New Testament, New York: Charles Scribner’s Sons.
[4] Anon, 1983. Die Handelinge van die Apostels, Kaapstad: N G Kerk-Uitgewers.
[5] Anon, 1983. Die Handelinge van die Apostels, Kaapstad: N G Kerk-Uitgewers.
Related Media
See more
Related Sermons
See more