'n Kompas vir jou siel

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 7 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

Inleiding

Desember, ‘n tyd van skoolvakansie films
Ouers ‘kyk’ saam.
Lion King
Intro vir video

Tema & teks inleiding

Soms vergeet ons wie ons is, ons raak verlore
Soms lewe ons ‘n lewe wat nie ons eie is nie.
Jy is iemand omdat die wereld vir jou vertel het wie jy moet wees.

Die vraag

Hoe weet jy wie jy is en of jy besig is om die regte pad te stap?

Efesiers 1

Vertel wie Jesus is
Vertel wie ons is aan die hand van wie Jesus is
Lees

Jesus het ons aangeneem as sy kinders

Ek maak jou myne - was eens verlore.
Neem ons in sy huis in.

Jesus het ons kom vrymaak

Deur Sy bloed, op grond van sy genade - NIE ONS VERDIENSTE NIE

Hy het sy wil aan ons bekend gemaak

Nie meer ‘n misterie nie - as jy wil weet wat God wil he, leer God ken en gee jou lewe vir hom - wanneer laas het jy?

Slot

Ons is erfgename - God vertrou alles aan ons toe.
Genade
Liefde
Koninkryk
Skepping
Wat doen jy met die dinge wat God vir jou gegee het?
As jy rigtingloos voel mag jy vandag onthou dat die kompas van jou siel le in wie jy is - Jy is ‘n kind van God. Net soos wat rafiki vir simba gese het - you are mufasas boy - is jy Jesus se seun. Jy is Jesus se dogter. Mag jy opnuut besef dat jou identiteit in die eerste plek hierin le en mag jy jou lewe inrig op grond van God se wil. Amen
Related Media
See more
Related Sermons
See more